20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
Op pad na jou destinasie!!
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Beeld van God.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons Wonderlike Skepper
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Job 38:32 Kan jy die Diereriem uitbring op sy tyd?
Vader se seën.
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
22. Nog ʼn kans 2 Konings
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens!
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
17. En die wenner is Konings 18.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
23. Tot in die afgrond 2 Konings 21.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
OM SIN UIT DIE GESKIEDENIS TE MAAK:
Transcript van de presentatie:

20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17

Skriflesing Vertel 2 Konings 17:1-6 Lees 2 Konings 17:7-8 Vertel 2 Konings 17:9-11 Lees 2 Konings 17:12 Lees 2 Konings 17:13-15 Vertel 2 Konings 17:16-18

Israel - Samaria Juda - Jerusalem Kyk eers goed na hierdie animasie. Rigters en Konings Juda - Jerusalem Kyk eers goed na hierdie animasie. Koning Dawid het ‘n blofte gekry dat daar ‘n Koning uit sy kinders en hulle kinders op die troon sal bly... (Ster...) Koning Dawid se seun wat koning geword het (Salomo) het met heidense vroue getrou. God laat die koninkryk in 2 skeur. In die Noordelike Ryk gaan dit maar sleg. Die een koning na die ander dien afgode (krone – donker gekleurd). Dit loop uit op die wegvoering (Ballingskap) van die mense van die Noordelike Ryk deur die vyande (Assiriërs...) In die Suidelike Ryk gaan dit ‘n bietjie beter... ons kyk in volgende aanbiedings ook wat hier gebeur het.

Assiriese Ryk 934…625 vC Medië Persië Tigris Eufraat Karkemis Nineve Damaskus Persië  Samaria Babel Jerusalem Wys eers waar die twee Ryke is- rondom Samaria (Noord = Israel) en rondom Jerusalem (Suid = Juda). Die vyande het al sterker geword. Eers was hulle rondom Nineve... maar hulle het al meer oorloë gewen en later amper hierdie hele ou wêreld gewen. Hulle het die mense rondgeskuif en party as slawe saamgeneem... (Wys later op 'n nuwe skyfie...) Susa(n) Ur

Hier is twee afbeeldings van twee afgode: Die man is Baäl, en die vrou is Asjera. Die mense het gedink hulle moet hierdie twee aanbid sodat dit goed gaan met hulle oeste, en dat dit sal reën en dat hulle diere baie kleintjies sal kry...

Hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here. Gebruik die skyfies met die 19 herhalings om 'n aanvoeling te gee van hoeveel konings daar was wat verkeerde dinge geoden het en wat nie die Here as hulle enigste God wou aanbid nie!

Hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here.

Hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here.

Hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here. (Negentien keer!)

Ballinge van Israel (Noordelike 10 stamme) 722 vC Val van Samaria Assiriese Ryk 934…625 vC Karkemis Nineve Tigris Medië Eufraat Damaskus Persië  Samaria Babel Jerusalem Gebruik hierdie skyfie om aan te dui hoe die Here toegelaat het dat die vyand ook die koning en mense van die Noordryk wen en as ballinge na 'n ver land wegneem! Die vyande het al sterker geword. Eers was hulle rondom Nineve... maar hulle het al meer oorloë gewen en later amper hierdie hele ou wêreld gewen. Hulle het die mense rondgeskuif en party as slawe saamgeneem... Toe wen hulle ook die Noordryk, en neem die mense weg in ballingskap. Gewoonlik moes hulle heelpad stap. Oumense, siek mense en vrouens klein kinders is of doodgemaak of agter gelaat. Nou is hulle in 'n land waar die mense die Here nie ken nie. Nou kan hulle voel hoe dit is om 'sonder die Here' te wees! Susa(n) Ur Ballinge van Israel (Noordelike 10 stamme) 722 vC Val van Samaria (Ontstaan van Samaritane…)

Nineve Babel Samaria