Dooie woorde wat Lewend maak!
Kry dit nou!
Waste dier sê beste wie jy is? Hoekom?
Tongtippie toets
Die Bybel in jou lewe tot vandag…
Ps 131
Die Bybel Tekste: Van toepassing? Wat is opdrag
Levitikus 18:22 op sy arm Levitikus 19:28….?
Beeld Febr 2011
Onverantwoordlike Toepassings van Bybel in verlede Grimering is sonde Man is die vrou se meerdere Vrouens moet hoed dra in kerk Vroue nie langbroek kerk toe aantrek Vrouens moet stil bly in erediens Appartheid is Bybelse eis
Onverantwoordlike Toepassings van Bybel in verlede Die aarde is plat en staan op pilare Vrou kan nie in die amp dien nie Slegs volwassenes kan Nagmaal kry Sondagsport is sonde Dra van juwele is sonde Dans is sonde
Die Bybel is nie…. Die Bybel is ….
1 Die Bybel is nie God nie
The Treachery of Images René Magritte, 1928–29
Andrew Murray, Op God wag (1955:44-45) "Dit is selfs moontlik dat die mens deur sy omgang met die Woord van God of gehou word ... Hy verwag die seën eerder van die Woord as van God self. Hy verstaan nie dat die Woord slegs 'n aanwysing is van wat die lewende God self in ons wil werk nie.
Hy hou hom meer besig met die Woord as met God Hy hou hom meer besig met die Woord as met God. In plaas van hom to help, hinder die Woord hom in sy omgang met God. Wees gewaarsku, o Christen, en laat die Woord, so dikwels as wat u dit lees of hoot, u opwek en uitdryf om op God self to wag."
Ferdinand Deist, het 'n dekade of wat gelede al gewaarsku dat ons nie in Bybelaanbiddinq moet verval nie, maar dat die Bybel ons moet uitdryf uit ons sekerhede oor God om nuut to dink oor wie God is en wat Hy te sê het vir mense vandag!
Verbond Skrif Genade Geloof Kerk Liturgie God Vader Seun Gees Verbond Skrif Genade Geloof 1 Kerk Sakramente Liturgie Koninkryk Belyd/skrifte Mensbeeld Missio Dei
1 Die Bybel is nie God nie, maar gee rykdom prente en woorde oor en van God!
2 Die Bybel is nie altyd wetenskaplik of histories eksakt nie
Eerste Skeppings- verhaal Gen 1: 1 – 2:4 Tweede Skeppings- verhaal Gen 2:5- 24
Diere voor die eerste mens geskep Diere na die eerste mens geskep
Man en vrou word saam na die diere geskep Man eerste geskep, dan diere en dan die vrou
Die aarde was vol water Die aarde was droog
Na Abel dood is, was daar drie mense op die aarde Daar was ander mense vir wie Kain vrees
Die duur van die vloed was 40 dae
Abraham was 70 jr oud toe sy pa dood is (Gen 12:4)
Die 4de plaag laat al die diere sterf (Eks 9:3) Die 6de plaag veroorsaak swere op die (dooie?) diere (Eks 9:9)
Dawid het Goliat doodgemaak (1 Sam 17) Elganan het Goliat doodgemaak 2 Sam 21:19 Of was dit nou die broer van Goliat (1 Kron 20:5)?
God keur Jehu se bloedbad goed (2 Kon) God vind Jehu se bloedbad gruwelik Hos 1
Josua 12 Taanag en Dor verslaan Josua 17 Israel kry niks reg teen Taanag en Dor nie
Die mense dien God as Jahwe voor die vloed Jahwe maak sy Naam eers aan Moses bekend
- Evangelies verskille - Matt 27:3-10 / Hand 1:16-19 Judas - Mark 4:31 Mosterdsaad - Matt 1:8 Laat 3 konings uit - 2 Sam 24:1 /1 Kron 21:1 Here/satan Dawid volk laat tel
2 Die Bybel is nie altyd wetenskaplik of histories eksakt nie maar die Boodskap is waar!
3 Die Bybel is nie tydloos nie
Om die kloof te oorbrug Vandag NC 800 VC - 70 NC
Toepassings van Bybel in verlede Grimering is sonde Man is die vrou se meerdere Vrouens moet hoed dra in kerk Vroue nie langbroek kerk toe aantrek Vrouens moet stil bly in erediens Appartheid is Bybelse eis
Toepassings van Bybel in verlede Die aarde is plat en staan op pilare Vrou kan nie in die amp dien nie Slegs volwassenes kan Nagmaal kry Sondagsport is sonde Dra van juwele is sonde Dans is sonde
Die vinnige pad met sy kitsresultate x Die vinnige pad met sy kitsresultate Vandag NC 800 VC - 100 NC
Met versigte tree terwyl jy vashou “What it meant” - eksegese 800 VC - 100 NC “What it means” - hermeneutiek VANDAG NC
Ontstaangeskiedenis van Bybel OT NT Ontstaangeskiedenis van Bybel Vertaal(&oorskryf) Op Skrif Stel Los geskrifte Teksverse Versamel Mondeling Bywerk Kombineer Kanon
Met versigte tree terwyl jy vashou “What it meant” - eksegese 800 VC - 100 NC “What it means” - hermeneutiek Vandag NC
Die historiese karakter is belangrik by die interpretasie
3 Die Bybel is nie tydloos nie, maar moet in sy konteks gelees word
Die Bybel is ….
1 Die Bybel(-biblioteek) is ‘n aangrypende openbaring oor GOD in mensetaal.
Hoe was God se Inspirasie Hoe was God se Inspirasie? Meganies (Diktering) Organies (Menslike trekke) Dinamies (Gees deur die mens) Verskeie inspirasie vorme (2 Petr1:21, Jer 1:2, Luk 1:1-4, 1 Kor 7:25,40)
Ons lees nie Bybel met “aggresiewe analise” nie, maar met geloof dat God deur die Bybel in jou kan werk! God lees ons, God raak ons aan!
Nie die letter nie maar die GEES is deurslaggewend!
2 Die Bybel het gesag en impak, omdat God daardeur in ons werk
Gesag van die Bybel: - Objektief - Subjektief >>> Relasioneel (Omdat God in Verhouding met ons staan, het Bybel gesag)
3 Die Bybel is ‘n reisgenoot vir die lewe 3 Die Bybel is ‘n reisgenoot vir die lewe! Soos ‘n kompas nie ‘n GPS nie!
LEES Bybel soos Sonsopkoms:. Sintuie. Denke (histories) LEES Bybel soos Sonsopkoms: * Sintuie * Denke (histories) * Kuns: soos gedig * Oop verwondering
Die Bybel soos veldgids wat God regdeur jou lewe ontsluit
Elkeen lees ‘n teks wat vir jou betekenisvol is
Deel tekste met mekaar wat vir jou baie beteken het
Kry dit nou!