DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Handoplegging.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Beeld van God.
PINKSTER Les 2 vir 14 Julie 2018.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Druk (Click) om voort te gaan
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
LEWE IN DIE VROEË KERK Les 3 vir 21 Julie 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
2 > 1 Twee is beter as een.
WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019.
Druk (Click) om voort te gaan
TUSSEN DIE KANDELARE Les 2 vir 12 Januarie 2019.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Die Heiliges Word Oorwin
BABILON SE OORDEEL Les 12 vir 23 Maart 2019.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
DE ZEVEN ZEGELS Les 5 voor 2 februari 2019.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
LEEF DIE ADVENT HOOP Les 11 vir 14 September 2019.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019

Die Seun van die Mens verskyn (30) Die boodskap van die seëls is 'n oorsig van die geskiedenis van die kerk sedert sy begin tot die wederkoms. Die seëls volg dieselfde historiese patroon wat Jesus in Mattheus 24 gebruik het. MATTHEUS 24 OPENBARING 6 Vroeë tekens (4-14) Oorloë en gerugte van oorloë, hongersnode, pessiektes, die Evangelie word verkondig Die evangelie word verkondig, swaard, hongersnood, pestelensies Vier ruiters (6:1-8) Die verdrukking (21-22) Die Groot Verdrukking Die siele onder die altaar kla oor hulle verdrukking Vyfde seël (6:9-11) Tekens in die lug (29) Die Son, die Maan, die sterre en die kragte van die hemele Tekens in Son en die Maan, en die sterre en die hemel Sesde seël (6:12-17) Die Seun van die Mens verskyn (30) ‘n Teken in die lug, die aarde bedryf rou Mense kruip weg vir die toorn van die Lam

Was toegelaat om vrede van aarde weg te neem ‘n Groot swaard Tweede Lewende wese Perd Ruiter Is gegee Tydperk (nC) 1-2 Eerste Wit Het ‘n boog ‘n Kroon 31-100 3-4 Rooi Was toegelaat om vrede van aarde weg te neem ‘n Groot swaard 100-313 Tweede 5-6 Swart Derde Het n skaal in sy hand gehad Invloed op die prys van kos 313-538 Mag gegee oor die vierde deel van die aarde om dood te maak met swaard en hongersnood en pes en deur die wilde diere van die aarde 7-8 Vaal Sy naam is die Dood en die doderyk volg hom Vierde 538-1517

DIE EERSTE SEËL “En ek het gesien, en kyk, daar was ’n wit perd. En hy wat daarop sit, het ’n boog; en aan hom is ’n kroon gegee, en hy het uitgegaan as ’n oorwinnaar en om te oorwin.” (Openbaring 6:2) Die eerste seël was gebreek, en Johannes het 'n suiwer (wit) perd gesien. Die ruiter het 'n langafstandwapen ('n boog) en het oorwin (kroon). Hierdie perd is 'n simbool van die vroeë Kerk. Die vroeë Kerk het krag by Pinkster ontvang en "het verower en oorwin.” Net 30 jaar na die dood van Jesus het Paulus gesê dat die evangelie aan die hele skepping onder die hemel verkondig is." (Kolossense 1:23)

DIE TWEEDE SEËL “En ’n ander perd, ’n vuurrooie, het uitgekom, en aan hom wat daarop sit, is dit gegee om die vrede van die aarde af weg te neem en dat hulle mekaar sou doodmaak; en ’n groot swaard is aan hom gegee.” (Openbaring 6:4) Jesus het voorspel dat die Evangelie teenkanting van die bose sou moes deurstaan (Mattheus 10:34). Die Romeinse Ryk het die Christene vervolg en die bloed van baie martelare sedert die 2de eeu vergiet. Die vervolging was intens tydens die regering van Diocletianus, Maximilian, Galerius en Constantyn. Die tydperk het geëindig toe Constantyn die vervolging gestop het.

DIE DERDE SEËL “En ek het gesien, en kyk, daar was ’n swart perd; en hy wat daarop sit, het ’n skaal in sy hand. En ek het ’n stem tussen die vier lewende wesens hoor sê: ´’n Rantsoen koring vir ’n penning en drie rantsoene gars vir ’n penning; en moenie die olie en die wyn beskadig nie.’” Openbaring 6:5-6) Swart is die teenoorgestelde van wit. Die suiwerheid van die Evangelie van die wit perd het gedurende die tydperk tussen 313 nC en 538 nC beskadig geraak. Honger en armoede sal die arbeiders in nood dompel wanneer 'n kwart koring die loon van een dag se werk kos. Die Bybel is verwerp, en die mense was honger na die Woord van God (koring en gars). God het egter steeds verlossing deur die Heilige Gees (olie) en die bloed van Jesus (wyn) aangebied.

DIE VIERDE SEËL “En ek het gesien, en kyk, daar was ’n vaal perd. En hy wat daarop sit, sy naam is die dood, en die doderyk het hom gevolg. En aan hulle is mag gegee oor die vierde deel van die aarde om dood te maak met swaard en hongersnood en pes en deur die wilde diere van die aarde.” (Openbaring 6:8) Die kleur van hierdie perd is die kleur van 'n ontbinde lyk. Dit is 'n simbool van geestelike dood as gevolg van die verwerping van die Bybel en die beginsels van die Evangelie. Dit is dieselfde tydperk as die boodskap aan die kerk in Thiatira, is geestelike dooie kerk. Nuwe strawwe (dood en diere) word bygevoeg tot die vorige (swaard en honger). Miskien is dit 'n goddelike poging om die Kerk wakker te maak en haar terug te bring van haar afvalligheid (Levitikus 26:21-41).

DIE VYFDE SEËL “En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is ter wille van die woord van God en die getuienis wat hulle gehad het.” (Openbaring 6:9) Die bloed van die slagoffers was in die Tempel by die Brandofferaltaar gegiet. (Levitikus 4:25). Dit is waar Johannes—simbolies—die mense gesien het wat deur die Romeinse Kerk gedood is weens hul geloof. Daardie martelare word waardig beskou (sien Openbaring 3: 4) en is daarvan oortuig dat God hulle nie vergeet het nie. Hulle moet 'n geruime tyd wag totdat elke saak afgehandel is en Christus weer kom "om aan elkeen te gee volgens sy werk." (Openbaring 22:12) Op daardie oomblik sal hulle opgewek word en sal hulle "hul medediensknegte en hulle broers“ ontmoet.

DIE SESDE SEËL “En ek het gesien toe Hy die sesde seël oopgemaak het, en kyk, daar was ’n groot aardbewing; en die son het swart geword soos ’n harige sak, en die maan het geword soos bloed.” (Openbaring 6:12) Die tekens voorspel in hierdie vers, is vervul in die presiese volgorde waarin hulle gelys is: 1/11/1755 Die aardbewing in Lissabon 19/5/1780 Duisternis vanaf 10:00 19/5/1780 Die Maan het soos bloed gelyk 13/11/1833 Groot sterrereën Ons leef in die tydperk van die sesde seël, todat elke persoon die evangelie en die waarheid ken. Diegene wat die waarheid verwerp, sal van die teenwoordigheid van die Lam wil vlug. "En wie kan bestaan?” Ons sal die andwoord vir die vraag in hoofstuk 7 vind.

“Die wêreld vergaan weens ‘n gebrek aan die verkondiging van die evangelie. Daar is 'n hongersnood vir die woord van God. Daar is ‘n handjievol wat die woord, onvermeng met menslike tradisie, verkondig. Alhoewel die mense die Bybel in hulle hande het, ontvang hulle nie die seën wat God daarin vir hulle geplaas het nie. Die Here roep Sy dienaars op om Sy boodskap aan die volk te verkondig. Die woord van die ewige lewe moet gegee word aan die wat in hulle sondes verlore gaan.” E.G.W. (Christ’s Object Lessons, cp. 18, p. 228)