Ou Testament Naam Speletjie.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
1 Koningen 8: Dit is wat Salomo bidt als hij een tempel heeft gebouwd voor God. Kunt U wel op aarde wonen, God? U bent zo groot en machtig, de hemel.
Advertisements

Verowering van kanaän -
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
Kinders van die Bybel.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
Bybel Ongelukke.
Bybel Ongelukke.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybel: Wat is die Konneksie?
Bybelvasvra!.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Gedagtenis maaltyd.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om vir God te LEEF Psalm 40.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Die voortgang van die verbond
Hartlik welkom in die Erediens!
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Bekering.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
Nommers en die Bybel Hoeveel goed kan julle in die Bybel opnoem waarin die volgende nommers voorkom.
KERKE Meer as denominasies.
Bybel Would you rather.
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
♫ Speakers Die Wet van die Here.
Identifiseer die Liggaam.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Wie was Jesus se ma gewees?
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
17. En die wenner is Konings 18.
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
NEHEMIA Les 2 vir 12 Oktober 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
OM SIN UIT DIE GESKIEDENIS TE MAAK:
Transcript van de presentatie:

Ou Testament Naam Speletjie

Elia Hy is in ‘n storm lewendig hemel toe geneem. Hy het gebid vir vuur uit die hemel. Die kraaie het vir hom in die woestyn gesorg.

Samuel Sy ma het hom van die Here afgebid. Sy het hom by die tempel op 7jaar gelos om vir die Here te werk. Hy was die een wat die 1ste Koning moes salf.

Abraham Sy vrou was sy halfsuster gewees. Hy was 100 jaar oud toe sy seun gebore is. God het hom gevra om sy seun te gaan offer.

Nehemia Hy was ‘n balling gewees. Hy was die skinker van die koning gewees. God het hom gestuur om die mure en poorte van Jerusalem te herbou.