Vaardighede in Lewenswetenskappe Grafieke J. Oliphant
Lyn grafiek Opskrif X-as & y-as Opskrifte vir elke as Skaal eweredig Onafhanklike = x-as Afhanklike = y-as Punte geplot, verbind vanaf 0 (x & y as)
Kolom Grafiek / Staaf Grafiek X-as (horisontaal): onafhanklike (konstant) Y-as (vertikaal): afhanklike (veranderlike) Opskrif vir grafiek Opskrif vir elke as Skaal Begin teen Y-as Spasies tussen kolomme Sleutel vir meer konstantes
Histogram Dieselfde as ‘n kolom grafiek, net GEEN SPASIES tussen kolomme nie Onafhanklike is gewoonlik aaneenlopende bv. Waardes
Sirkel Diagram Data as persentasie Grafiek opskrif Sleutel om sektore te benoem Dui persentasies aan
Berekening van persentasie Leerders se gunsteling koeldrank Sprite 5 Cream Soda Fanta 10 Coke 20 Stap 1: Som van reeks data Stap 2: Veranderlike gedeel deur die som totaal, maal 100 om persentasie te kry Bv. Leerders se gunsteling koeldrank (5+5+10+20) = 40 Som totaal 𝟓 𝟒𝟎 x 100 = 12.5% 𝟏𝟎 𝟒𝟎 x 100 = 25% 𝟓 𝟒𝟎 x 100 = 12.5% 𝟐𝟎 𝟒𝟎 x 100 = 50%
Berekening van grade Gebruik persentasie van 360ᵒ 12.5 100 x 360ᵒ = 45ᵒ 25 100 x 360ᵒ = 90ᵒ 50 100 x 360ᵒ = 180ᵒ