De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant

Verwante presentaties


Presentatie over: "Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant"— Transcript van de presentatie:

1 Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Organiseer Data Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant

2 Sorteer en rangskik data
Om data in ‘n sekere volgorde te plaas Ons sorteer data om dit meer bruikbaar en verstaanbaar te maak Dit stel on in staat om vinniger sin te maak van data.

3 Sorteer en rangskik data
Data kan in kategorieë gesorteer word Bv. Mans/vrouens, land/stede of in alfabetiese volgorde Data kan ook numeries gerangskik word Bv. Groot tot klein / klein na groot

4 Meer kriteriums data Data word sorter in meer as een kriterium Bv.
Geslag en lengte Geslag en gewig Ras en geslag

5 Voorbeeld in handbook, bl. 254 Geslag en ouderdom
Pasiënt no. Ouderdom Geslag Ras Woonplek Lengte (m) Gewig (kg) 36 21 V Swart Platteland 1.64 68 34 25 1.78 86 Highlight vrouens (pink) en mans (groen). Tel die aantal vrouens en mans Teken die tabelle oor en rangskik volgens geslag en ouderdom. Teken vrouens- en mans tabelle apart

6 Pasiënt no. Ouderdom Geslag 36 21 V 34 25 28 27 35 37 9 29 31 13 24 15
10 24 11 15 38 12 16 Pasiënt no. Ouderdom Geslag 13 20 38 V 14 26 39 15 29 16 18 41 17 42 27 19 22 43 30 46 21 11 48 7 55 23 24 61

7 Oudeerdoms wisseling van vrouens (21 – 61 jaar)
Pasiënt no. Ouderdom Geslag 1 25 24 M 2 33 3 12 30 4 6 31 5 21 39 7 32 8 9 19 10 38 34 11 35 13 37 14 45 15 49 24 vrouens en 15 mans Oudeerdoms wisseling van vrouens (21 – 61 jaar) Ouderdom wisseling van mans (24 – 49) Meer vrouens as mans besoek die kliniek Meer ouer vroumese as mans besoek die kliniek Meeste mans wat kliniek besoek is in hul 30’s Vroumense se ouderdom is verspreid

8 Frekwensie tabelle en telmerkies
As data eers gesorteer is kan ons dit in frekwensietabelle rangskik Frekwensie tabelle toon ‘n record van hoeveel van elke waarde in ‘n data stel voorkom ( frekwensie van die waardes in die data) Bv. Ouderdome/ lengtes/ gewwigsklasse

9 Frekwensie table van mans se ouderdom verspreiding
Pasiënt no. Ouderdom Geslag 1 25 24 M 2 33 3 12 30 4 6 31 5 21 39 7 32 8 9 19 10 38 34 11 35 13 37 14 45 15 49 Frekwensie table van mans se ouderdom verspreiding Ouderdom interval Aantal mans % verspreiding 0 - 10 31 – 40 TOTAAL

10 Klaswerk oefening Teken frekwensie table van die gesorteerde vroue data.


Download ppt "Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant"

Verwante presentaties


Ads door Google