De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE SKAAL VAN ’n KAART Skaal: 1:32 000 000.

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE SKAAL VAN ’n KAART Skaal: 1:32 000 000."— Transcript van de presentatie:

1 DIE SKAAL VAN ’n KAART Skaal: 1:

2 Die skaal van ’n kaart. 1:1 Die kaart is net so groot soos die werklike afstand op die grond. (1/1) 1:2 Die kaart is die helfte so groot soos die werklike afstand op die grond. (½) 2:1 Die kaart se afstand twee keer so lank soos die werklike aftand op die grond. (2/1)

3 Die verkleining van die werklikheid.
Die skaal verteenwoordig die verhouding tussen die afstand op die kaart en die werklike afstand op die grond. Kaarte is gemaak om af te skaal.

4 d.w.s. skaal= 1:20 625 Die formule Afstand op die kaart
Afstand op die land = mm 3,3 km = 160 mm mm = 1 20 625 d.w.s. skaal= 1:20 625

5 Die formule Die skaal sê dat:
Robbeneiland keer kleiner geteken is as die werklike grootte van die eiland op land.


Download ppt "DIE SKAAL VAN ’n KAART Skaal: 1:32 000 000."

Verwante presentaties


Ads door Google