VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Advertisements

“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
KONTAK Antwoordgids.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
Ek Glo en Bely XVI - XIX Dr. Thinus du Plessis.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
MA.
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Bybel Would you rather.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
God het nie witbroodjies nie!
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Dooie woorde wat Lewend maak!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Hermeneutiese gesprek
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2

Die proses Hermeneutiese proses (3) [Praxis en voortgaande gesprek] Vertrekpunte (3) Hermeneutiese proses (2) [Toepassing van teks na vandag] Bv. oor hoe Bybel op vandag toegepas moet word Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses [Betekenis van teks vasstel] Vertrekpunte (1)

Vertrekpunte (2.1) Die groot probleem: Die Bybel is 2000+ jaar gelede in ’n ander kultuur, situasie, met ’n ander wêreldbeeld, vir meer primitiewe groepe met minder kennis geskryf: wil die Bybel dat ons soos hulle moet leef en moet doen wat hulle gedoen het (bv. met vroue, slawe, kleredrag etes, ens.)? Eers deur kerktradisie sif en dan toepas Direk toepas op vandag? Net toepas wat by ons pas Nie direk toepas? Maar wat dan? (Analogie)

Vertrekpunte (2.2) - Verhouding: Ou en Nuwe Testament Ou Testament Nuwe Testament Wette Kultus ens. Jesus is die Woord wat God se wil kom uitlê (Joh 1:18) * Kontinuïteit (bevestiging) * Diskontinuïteit (Afwysing of geen bevestiging ) * Herinterpretasie (Julle sê – Ek sê)

Hermeneutiese proses (2) Analogie met ‘kuns’ en kritiese realisme Jaar 0 Jaar 2016 Wat wil prentjie sê? (Boodskap) Hoe gaan ek die boodskap verstaanbaar oordra? Stop! Jy’t spoed oortree Stop! Jy’t spoed oortree

Voorbeeld (1.1): Hermeneutiese proses (2) Hoede in die kerk? 1 Kor 11 sê so?! 1 Kor 11:5 maar elke vrou wat bid of profeteer met onbedekte hoof, doen haar hoof oneer aan; want dit is een en dieselfde asof haar hoof geskeer is. 6 Want as ’n vrou se hoof nie bedek is nie, laat sy dan ook haar hare afsny; maar as dit vir ’n vrou lelik is om haar hare af te sny of te skeer, laat sy haar hoof bedek. Jaar 0 = Hoofbedekking Jaar 2007 = ?? Respekteer jou man Respek vir man Analogie en kritiese realisme

Wat was die waarskynlike situasie? PUBLIEK (sinagoge) Privaat (huis) Publiek Aanbid?

Voorbeeld (1.2): Hermeneutiese proses (2) Nie meganies: Interpretasie Jaar 0 = Geen homoseks Jaar 2007 = ?? ??? ??? - Pederastie - Heteroseksuele ? - Tempelprostitute - Almal - Niks Nie meganies: Interpretasie

Die proses Hermeneutiese proses (3) [Praxis en voortgaande gesprek] Vertrekpunte (3) Bv. oor die gesag van die Bybel of definisie van homoseks Hermeneutiese proses (2) [Toepassing van teks na vandag] Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses [Betekenis van teks vasstel] Vertrekpunte (1)

Vertrekpunte (3.1):Waarvan praat ons? Jaar 0 = Geen homoseks Jaar 2007 = ??? ??? 1. Wat is homoseksualiteit/ selfdegeslagverhoudings? Vriendskap Baie hegte vriendskap Fisiese kontak Seks Volle verhouding 2. Wat is selfdegeslagverhoudings?

Vertrekpunte (3.2): So gebore? Verskillende vorme van homoseksualiteit? - Mense in tronk – daarna heteroseksueel - Beide homo- en hetero- en panseksuele mense - Gebore homoseksueel Wat word bedoel as die kerk van homoseksuele praat? Wat is implikasie van beslissing (prakties gesproke)?

‘n Oorsig oor die proses Hermeneutiese proses (3) [Praxis en voortgaande gesprek] Vertrekpunte (3) Hermeneutiese proses (2) [Toepassing van teks na vandag] Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses [Betekenis van teks vasstel] Vertrekpunte (1)

Hermeneutiese proses (3): Toepassing op vandag Hoe word etiese besluite geneem? Tradisie van die kerk Heilige Gees Besluit: Resultaat van gesprek Bybelse gegewens * Oop gesprek * Redelik/ realisties * Logies * Teoreties suiwer * Eerlik Moderne situasie en mense

Dinamiese proses Hermeneutiese proses (3) Belangrike vraag: Vertrekpunte (3) Watter rol het *die sinode * kerkrade * lidmate nie in die amp in die proses te speel? Hermeneutiese proses (2) Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses Vertrekpunte (1)

Wanneer kan mens sê iemand is ‘homoseksueel’ (moet in selfdegeslagverhouding staan? 2. Hoe sien jy die rol van die Bybel in die hermeneutiese gesprek? Het die Bybel bv vetoreg?