“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Liefde vir mekaar – Deel 1
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Hartlik welkom in die Erediens!
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Hartlik welkom in die Erediens!
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Enigste Here, enkele Wese, ons glo in U met ons hele hart.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
8. Ek glo Jesus het gesterf en is begrawe
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16

‘n Lig wat die glans van God se liefde versprei Gebed, die kragbron van ons lewe… vir mense wat ‘n lig wil wees (Die Onse Vader-gebed)

Toetrede – sit asb Lied 169:1-3

Votum en Seëngroet “Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees”–Ps 27:1

Lofprysing – staan asb Lied 456:1-3

Aanbidding – sit asb Lied 280:1-3 Lied 276:1,2

Geloofsbelydenis van Nicea Ons glo in God, die almagtige Vader, En in een Here, Jesus Christus, die eniggebore Seun van God, Lig uit Lig, waaragtige God uit waaragtige God. Ons glo in die Heilige Gees, die Heer en Lewendmaker.

Toewyding – sit asb Lied 257:1-3

“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16

Gebed is vir Dissipels Gebed rig ons op God se werke Gebed is vir mense wat swaarkry, siek is, sondig, afdwaal Gelowige gebed??

Gebed is vir Dissipels Weet hoe Jesus mense se lewens verander – vissers van mense Sien wanneer mense God nodig het Is jy ‘n dissipel?

Die Onse Vader – inhoud Bely God as Vader Bely God as Koning Bely God as Versorger

God as Vader Job verloor alles Job 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien” Ken jy God as Vader?

God as Koning Dawid en Goliat 1 Sam 17:31-47 Wat is die verskil tussen Saul en Dawid? V46 “Israel het ‘n God” Is God jou Koning?

God as Versorger Lukas 15 – Die verlore seun “Ek sal opstaan…” Ek het my Vader nodig Kos, vergewe my, verlos my Hoe verlore is ek?

Die gebed van ‘n dissipel is ‘n lig Jak 5:16 “die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking”

Offers

Slotsang Lied 267:1-4