Die voortgang van die verbond

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
Gedagtes rondom die nagmaal
Konings van die onverdeelde ryk
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Keerpuntgebeurtenisse
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS
Preek Jesaja 53:6.
Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

Die voortgang van die verbond Ou testament Hoofstuk 6 Die voortgang van die verbond

Ismael Beloofde kind “sloer” Sara maak eie planne – (Gen 16 en 22 : 9 – 12) Sara maak eie planne – gee slavin Hagar aan Abraham - Kind sou aan Sara behoort Sou God dit goedkeur? Waarom / waarom nie? NEE. God sal Sy eie beloftes nakom. Hy verdra dit wel

Nagevolge Gebrek aan vertroue in die Here Effek op Abram en Sara se huwelik? …rusies / hartseer ! Hagar se reaksie? “Vrou” van Abram. Gee kind erfgenaam. Egter steeds slavin, maar wil Sara se plek inneem Sara se reaksie? Verwyt Abram / behandel Hagar sleg

Hagar loop weg Waarheen? EGIPTE (Geboorteland) God gryp in (Kind = uit Abram = seën toegesê) Engel in woestyn: Opdragte: 1. 2. 3. 1. Gaan terug 2. Onderwerp aan Sara se gesag 3. Seun gebore - noem hom ISMAEL (“God hoor”) Alles gebeur so Engel: Hy sal ontembaar wees!

God verskyn 4de keer Ismael reeds 13 / Spanning oor God se vervulling van belofte verswak God verskyn met boodskap: Beloofde nageslag NIE uit Ismael (….maar uit?) Abraham benodig versterking Verbondsbeloftes betrekking op Isak

Sodom / Lot Sodom verwoes Lot se vrou soutpilaar Lot gered (Pas chronologies hier in. Reeds behandel)

Abraham verkoop weer sy vrou HEBRON GERAR Vrees vir lewe - jok weer oor vrou “my suster” Abimeleg laat Sara haal God gryp in. Hoe? Droom: God dreig met dood. Abimeleg se vrou en slavinne siek Gee Sara terug / Abraham bid vir hulle gesondheid Abimeleg toon hoë sedes --- boeteprys

Isak op pad … Belofte reeds 25 jaar uitstaande + Sara 90 / Abraham 100 Waarom doen God dit? (Genesis 2: 1-8; 24) Abraham se geloof getoets Opdrag (by 4de verskyning) Seun se naam = ISAK … wat beteken…? Seun van die verbond Naam dui ook op “lag” (Sara lag vir engele = “ONGELOOF”)

Besnydenis - ingestel by 4de verskyning Doop Ingestel by 4de verskyning In plek van besnydenis Net mans Mans en vrouens Dui op dood van die “ou mens” EN wederopstanding (Jer 4 : 4)

Ismael nie in genadekring Ismael haat Isak Spot Isak Nie dieselfde genadekring Ismael misplaasde verwagtings Ismael weggestuur God se beskikking: Belofte van nageslag in Isak

Opdrag: Gaan na Moria en offer Isak Isak moet geoffer word God beproef Abraham se gehoorsaamheid Moet krag van geloof toon in GEHOORSAAMHEID Opdrag: Gaan na Moria en offer Isak Belang? Naby Golgota Engel straf Dawid 10 Gebooie Tempel Naby Ussa se sterfplek (2 Sam 6 : 6)

Christus (Plaasvervangende offer) Abraham weet God is almagtig Isak vra: “waar is die lam vir die offer?” Abraham antwoord……… “God sal Sy eie offerlam voorsien” (Geen twyfel) (Rom 4 : 18 – 22) (Heb 1 : 17 – 19) Engel stop Abraham Ram in bos --- Die Here voorsien inderdaad Dui op……? (Joh 1 : 29) Christus (Plaasvervangende offer) Belofte dus bevestig (Seën nageslag) Isak = afbeelding van kerk

Isak en Ismael Seun van belofte Teenstelling tussen broers – lei tot skeiding Ismael spot Isak op speenmaaltyd -- Sara sien dit Ismael sien God se belofte aan Isak – ag egter eie vleeslikheid meer

Isak en Ismael (vervolg) Sara se reaksie? Bang Isak erf nie alleen nie: vra Abraham om Hagar en Ismael weg te stuur Doen dit op God se bevel (Gen 21 : 9 – 18)

Isak vs Ismael Vryheid Slawerny Genade Wet Gees Natuurlike Isak en Ismael (vervolg) (Gal 4) Isak vs Ismael Vryheid Slawerny Genade Wet Gees Natuurlike Hagar en haar seun wys na die verbond by Sinaï

Sara vs Hagar Isak en Ismael (vervolg) Nuwe bedeling “Ou” bedeling Vrye “Gevange” Slegs natuurlike afstammelinge verwerp Vyandig teenoor Christus (Gal 4: 22 - 31)

Isak se huwelik Abraham stuur Eliëser na Mesopotamië (Isak mag nie met heidense Kanaäniet trou nie) Ontmoet Rebekka by put ???? Rebekka Laban nooi Eliëser na sy huis / Eliëser gee geskenke - huwelik word gereël Rebekka gaan saam terug / ontmoet Isak in veld Huwelik gereël sonder Rebekka se inset

BID Gerar Isak ontvang verbondseën Abraham sterf op 175 Isak dra verbondsbelofte, maar Rebekka onvrugbaar BID Tweeling God hernu verbond met Isak Gerar Isak

Nogtans het die Here hom geseën. Hy het groot en ryk geword as gevolg Isak maak soos pa In Gerar: Vrees vir lewe / Lieg oor vrou “My suster” Nogtans het die Here hom geseën. Hy het groot en ryk geword as gevolg van die tydelike en geestelike seëninge wat die Here hom gegee het.

Einde Hoofstuk 6