Ons wag.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Bybel Ongelukke.
Wat my ma my geleer het.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
DIE HANSWORS SJ PRETORIUS
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Rom.6: en :
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
MA.
Beeld van God.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Brief Fernel A. Abrahams.
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

ons wag

Antjie Krog ons wag (ongetiteld) Ongetiteld – skep afwagting. Ons weet nie onmiddellik op wie daar gewag word nie.

ons wag jy op die voorstoep ek op die bank Wil so gou as moontlik sy seun sien ek op die bank

die kind moes al hier gewees het Sy is bekommerd Sy kommer haar oor hom Hy is laat Hulle het hom al vroeër verwag

ons wag dis al oor een Herhaling van r1 beklemtoon dat hulle nog steeds wag. Tydsaanduiding Bou afwagting in leser en skep spanning. Leser begin wonder wat van die seun geword het

sy gesig dryf aan alle kante verby Al waaraan hulle kan dink is hulle seun. Die beeld van sy gesig is al wat in hulle gedagtes is

. . . dit kan tog nie Die ellips dui op die ondekbare - die aaklige gedagte dat hy beseer of dood is, en hulle verwerp dit deur te dink dat dit nie so kan wees nie

om hom lief te hê gaan ons tog weer kans kry Probeer hulleself oortuig dat hulle hom weer gaan sien om hom lief te hê Omgekeerde woordorde – wat belangrik is kom eerste; die ouers se liefde vir hom

dis na twee ons wag die nag uit Weer ‘n aanduiding dat die tyd verbygaan Al het ten minste twee ure verbygegaan, het die digter nie baie geskryf nie – beklemtoon die wagproses; niks anders bestaan behalwe die vrees/angs en die tyd wat verbyloop nie dis na twee

lê hy êrens . . . Het hy ‘n ongeluk gehad? Het hy iets oorgekom? Ellips = onvoltooide gedagtegang Te bang om hulle vrees te verwoord Hulle desperate vrees bereik hier ‘n hoogtepunt Het hy ‘n ongeluk gehad? Het hy iets oorgekom?

my binnekant soos ‘n rubberhandskoen oor en oor en oor oor die vrees gepluk Die ma ervaar fisieke pyn agv haar kommer oor die seun Sy het ‘n ongemaklike gevoel op haar maag, soos ‘n rubberhandskoen wat herhaaldelik oor jou vel gepluk word Rubberhandskoene = koud en dig – klou vas. Dui aan die klem op die spreker se hart en koue vrees wat haar omring

motorligte val die straat binne ligte, Die ouers se gewag word beëindig

. . . honde die hekkie piep Progressie van gebeure dui aan dat seun al hoe nader kom

staan hy in die deur Skielik is hy daar

ligte oë sweetpak toksak oor die skouer Sy oë is ‘lig’ = ligte kleur EN kommervry (unburdened) Hy was net laat na ‘n sportgeleentheid Hy was heeltemal onbewus van sy ouers se kommer oor hom! sweetpak toksak oor die skouer

(herhaaldelik deurboor met die stomp apple-corer van vrees) Ma se gedagtes – dis hoe sy gevoel het, maar wil hom nie ontstel nie. Die vrees het gevoel asof iets haar binneste pynvol uitgesny het - oor en oor

my derde kind salig wedergeborene aan ons al wat help, is as God genadig wees Sy kon net op God se genade hoop. God antwoord op hulle gebede en bring hom veilig terug Dis asof hy weer gebore is Maak nie saak dat hy al die derde kind is nie my derde kind salig wedergeborene aan ons