Skryfvaardighede Paragrawe

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
@FXit.
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Voorbereide Toespraak
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Sessie 3.2 LEES EN KYK.
Besigheidstudies Graad 12
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Besigheidstudies Graad 11.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING
Leesbegrip.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
DIE ARTIKEL Dit is ’n skryfstuk oor ’n bepaalde onderwerp wat gewoonlik in ’n tydskrif of koerant verskyn. Dit is ’n skryfstuk wat op feite en inligting.
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
RESENSIES.
BOEKRESENSIE.
Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie (1)
Semantiek Woordverhoudings
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
1 Pet. 4:
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
FIRAC MODEL.
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Transcript van de presentatie:

Skryfvaardighede Paragrawe Jako Olivier - http://akkerkaans.org/ Jako Olivier (2016)

Lesuitkomste Aan die einde van die leergedeelte moet jy in staat wees om: te onderskei tussen die soorte paragrawe; ’n tipiese paragraaf se struktuur te kan beskryf; ’n suksesvolle inleidings-, inhouds- en gevolgtrekkingsparagraaf te skryf en konjunksiemerkers effektief in paragrawe te gebruik.

Paragrawe Inleiding Inhoudsparagrawe Gevolgtrekking

Gewoonlik so vyf tot tien sinne. Inleidingsparagraaf Gewoonlik so vyf tot tien sinne. Verskaf die algemene onderwerp van die opstel/referaat. Gee agtergrond van die onderwerp. Stel die hoofpunt of tesisstelling.

Inleidingsparagraaf Algemene idees Spesifieke idee Tesisstelling

Tesisstelling Sin wat die hoofgedagte van die opstel/referaat weergee. Word gewoonlik aan die einde of naby aan die einde van die inleidingsparagraaf ingevoeg. Die inhoud van die opstel/referaat moet die tesisstelling weergegee.

Gevolgtrekkingsparagraaf Som die hoofpunte van die opstel/ referaat op. Gee tesisstelling weer – moontlik in ander woorde. Lewer kommentaar oor die opstel se hoofidee. Moenie nuwe inligting invoeg nie.

Paragrawe 100% kommunikasie, die eerste keer Combrink: ’n Paragraaf in effektiewe professionele diensprosa is ongeveer 100 woorde lank. As paragrawe minder as 50 woorde lank is, kort dit waarskynlik uitbouing. As paragrawe meer as 160 woorde lank is, moet die skrywer oorweeg om dit te verdeel. Zemach en Rumisek: Ideaal: tussen vyf en tien sinne.

Paragrawe Paragraaf: ’n groep van twee of meer gedagtes wat verband hou met ’n sentrale gedagte. Die sentrale idee of hoofgedagte word in ’n temasin verwoord. Die gedagtes wat dit ondersteun word in steunsinne verwoord. Die eerste steunsin of plansin dien as "padwyser" vir die res van die paragraaf.

Paragrawe In sommige gevalle kan die temasin en steunsinne met ’n gevolgtrekkingsin afgesluit word. Steunsinne kan die volgende inhoud insluit: verdere besonderhede, verduidelikings en voorbeelde.

Tipiese paragraafstruktuur Paragrawe Tipiese paragraafstruktuur Temasin Plansin(ne) Steunsin(ne)

Paragrawe Paragraaf: ’n groep van twee of meer gedagtes wat verband hou met ’n sentrale gedagte. Die sentrale idee of hoofgedagte word in ’n temasin verwoord. Die gedagtes wat dit ondersteun word in steunsinne verwoord. Die eerste steunsin of plansin dien as "padwyser" vir die res van die paragraaf.

Paragrawe Voorbeeldparagraaf ’n Sewentienjarige rugbyspeler wat in die wintervakansie aan die Cravenweek-toernooi in Port Elizabeth deelgeneem het, is positief getoets vir die gebruik van die anaboliese steroïed nandroloon. Spelers gebruik dit hoofsaaklik om drie redes. Nandroloon is effektief; in vergelyking met sommige van die ander steroïede is dit taamlik bekostigbaar; én dit is maklik bekombaar.

Paragrawe Voorbeeldparagraaf Temasin Plansin Steunsin Voorbeeldparagraaf ’n Sewentienjarige rugbyspeler wat in die wintervakansie aan die Cravenweek-toernooi in Port Elizabeth deelgeneem het, is positief getoets vir die gebruik van die anaboliese steroïed nandroloon. Spelers gebruik dit hoofsaaklik om drie redes. Nandroloon is effektief; in vergelyking met sommige van die ander steroïede is dit taamlik bekostigbaar; én dit is maklik bekombaar.

Bind, nes sement, elemente saam. Kohesie Bind, nes sement, elemente saam. Verwysing Substitusie Ellips Konjunksie Leksikale kohesie

Dit is die tematiese samehang en die logiese vloei van die teks Koherensie Dit is die tematiese samehang en die logiese vloei van die teks

Konjunksiemerkers

Konjunksiemerkers

Konjunksiemerkers

Konjunksiemerkers

Gunning: Write to express not impress