Is jy reg vir graad 10?
Reëls van die spel Deel die klas in vyf groepe. Elke groep moet in ‘n half sirkel of ry langsaan mekaar sit. Daar mag slegs een spreker wees per groep. Die hele groep moet die antwoord uitwerk of bespreek. Elke groep kry ‘n vlaggie en die spreker wat die eerste vlaggie opsteek mag die vraag beantwoord. Indien die antwoord verkeerd is kry die ander groepe kans As jy uit is, is dit uit en dit bepaal op watter graad vlak van Rekeningkunde jy en jou groepmaats lê
Doel van die spel Die doel van die spel is om te kyk of alle leerders wel op senior (graad 12) vlak van Rekeningkunde is Dit is ook sommer lekker hersiening van al die jare se kennis en vaardighede
Ontleding en vertolking Graad 9 Krediet verkope Krediet aankope Kleinkas Finansiële state Ontleding en vertolking
Krediet verkope Vraag 1 Wat word die persoon genoem waaraan mens op krediet verkoop? Antwoord 1 Debiteur Terug
Krediet aankope Vraag 2 Watter tipe brondokument ontvang mens as mens op krediet aankoop? Antwoord 2 Oorspronklike kredietaankoopfaktuur of Oorspronklike faktuur Terug
Kleinkas Vraag 3 Wat is die grootste verskil tussen die Kleinkasjoernaal en die Kontantbetalingsjoernaal? Antwoord 3 Die Kleinkas is slegs vir kontant aankope terwyl die Kontantbetalingsjoernaal EFT’s en tjeks ook bevat Terug
Finansiële state Vraag 4 Inkomstes – Uitgawes = ………………. Bates = ………….. + …………… Antwoord 4 Wins Eienaarsbelang + Laste Terug
Ontleding en vertolking Vraag 5 Gee die formule vir rentabiliteit Antwoord 5 Netto wins x 100 Eienaarsbelang 1 Terug