Is jy regtig graad 10?
Reëls van die spel Deel die klas in vyf groepe. Elke groep moet in ‘n half sirkel of ry langsaan mekaar sit. Daar mag slegs een spreker wees per groep. Die hele groep moet die antwoord uitwerk of bespreek. Elke groep kry ‘n vlaggie en die spreker wat die eerste vlaggie opsteek mag die vraag beantwoord. Indien die antwoord verkeerd is kry die ander groepe kans As jy uit is, is dit uit en dit bepaal op watter graad vlak van Rekeningkunde jy en jou groepmaats lê
Doel van die spel Die doel van die spel is om te kyk of alle leerders wel op senior (graad 12) vlak van Rekeningkunde is Dit is ook sommer lekker hersiening van al die jare se kennis en vaardighede
Ontleding en vertolking Graad 9 Graad 10 Krediet verkope Algemene Joernaal Krediet aankope Loon en salaris- joernale Kleinkas Regstelling van foute Finansiële state BTW Ontleding en vertolking Begrotings
Krediet verkope Vraag 1 Wat word die persoon genoem waaraan mens op krediet verkoop? Antwoord 1 Debiteur Terug
Krediet aankope Vraag 2 Watter tipe brondokument ontvang mens as mens op krediet aankoop? Antwoord 2 Oorspronklike kredietaankoopfaktuur of Oorspronklike faktuur Terug
Kleinkas Vraag 3 Wat is die grootste verskil tussen die Kleinkasjoernaal en die Kontantbetalingsjoernaal? Antwoord 3 Die Kleinkas is slegs vir kontant aankope terwyl die Kontantbetalingsjoernaal EFT’s en tjeks ook bevat Terug
Finansiële state Vraag 4 Inkomstes – Uitgawes = ………………. Bates = ………….. + …………… Antwoord 4 Wins Eienaarsbelang + Laste Terug
Ontleding en vertolking Vraag 5 Gee die formule vir rentabiliteit Antwoord 5 Netto wins x 100 Eienaarsbelang 1 Terug
Algemene Joernaal Vraag 1 Watter tipe transaksies vind in die Algemene Joernaal plaas? Antwoord 1 Nie-kontant transaksies Of Voorbeelde: ontrekkings deur eienaar, donasies, ens Terug
Loon en salarisjoernale Vraag 2 B. Volschenk het 45uur normale tyd gewerk en 2ure oortyd. Normale ure tarief is R14 per uur en die oortydtarief is 2½ keer die normale tarief. Hoeveel is sy bruto loon vir die week? Antwoord 2 R630 normale tyd R70 oortyd Dus: R700 vir die week sonder aftrekkings Terug
Regstelling van foute Vraag 3 Voltooi die volgende tabel ten opsigte van die transaksie: Die totaal van die verkopekolom in die Debiteurejoernaal is met R100 te veel opgetel Debiteurekontrole Debiteurelys Debiet Krediet Antwoord 3 Debiteurekontrole Debiteurelys Debiet Krediet R100 Terug
BTW Vraag 4 Wat is die verskil tussen vrygestelde goedere en nulkoersgoedere? Antwoord 4 Vrygestelde goedere en dienste is items wat volgens die wet nie BTW gehef op moet word nie, bv. Finansiële dienste, huur, vervoer, opvoedkundige dienste Nulkoersgoedere en dienste is noodskaaklikhede soos bv. Melk, vrugte en groente, eiers, brandstof, ens. Terug
Begrotings Vraag 5 As die werklike verkope vir Februarie R478 000 was en daar word begroot dat dit in Maart met 7% sal daal, wat sal Maart se geskatte verkope wees? Antwoord 5 R444540 Terug