MARANDA HOKKE NNRPF & KZNRPU KAMPIOENE

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
Besluit watter liedere julle wil sing.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Rom.6: en :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Liriekeraai...Hoe maak mens?
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Laerskool Hermanus Robert Prodehl
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Laerskool Hermanus Helen Ackermann
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Bekering.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Jesus en sy 12 dissipels.
Hartlik welkom in die Erediens!
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

MARANDA HOKKE NNRPF & KZNRPU KAMPIOENE 16 JAAR KLUB KAMPIOEN IN N RY(LAASTE 24 JAAR TOP 5 IN FED AS NIE PUNTE WEN ) LAASTE 2 JAAR 6 X BESTE DUIWE IN FEDERASIE 2011: KRY GRMIDDELD 5 DUIWE GELYK PER VLUG EN 11 GELYK OP 600KM WEN FED . 2012: KOTPAD EN MIDDELPAD KAMPIOEN, VERLOOR LANGPAD PUNTE KLOK STAAN JAAROUD ;OPE EN ALGEHELE KAMPIOEN, BESTE MAN(16 WEKE IN RY)&WYFIE IN FED

SUKSES BY ANDER HOKKE D.R.I.L LOFTS: Teel 35 babies = eindig top 5 in fed in eerste jaar.weer top 5 in fed 2 de jaar met 22 nog in hok.kortpad beste cock en middelpad beste hen(matroosberg lyn) H Griffin: 35 babies eindig eerste jaar top 6, wen laaste jo race 1 en 2de fed. Eindig met 21 in hok. B Joubert: 15 babies, eindig eerste jaar top 5 in fed jaaroud reeks.beste jaaroud duif in fed. D Kleingeld kroonstad: etlike wenners in NFS bond met lamprecht kruisings- hy stuur paar kaap toe vlieg 4x federated bord wenners. C Steenkamp(stoney)kaap:3x lamprecht pare= 3jaar in n ry kroonstad wenners 1200km (“ beste duiwe wat ek ooit besit het”) Rob heerman (Hilcrest); trap hen van my, word sy beste teel hen ooit. Andre van Schalkwyk: gee paar stoet toe hy weer begin = jaaroud kamp eerste jaar en selfde span ope kampioen in fed 2de jaar.teel ook fed veiling wenner met lamprecht hen. PETRUS HARMSE “BUSHY PARK”: skenk 10x wenner hen en gee hom n Lamprecht cock = top 10 by faunty noupoort hok; 2de wesrand hok en top 100 sun city. Tel nommers beskikbaar van bg. Op aanvraag

RASSE LAMPRECHT: DIREK UIT JOHN LAMPPRECHT SE HOKKE TEEL AL VANAF 1999 SKOON (PA X DOGTER ; NESMAATS SAAM ENS)VLIEG VAN 200KM TOT 1200KM VOOR IN FED ENIGE SPOED(HOU VAN ONDER 1000M/MIN EN VERDER AS 600KM) 22 JAAR BESTE DUIWE IN FEDERASIE, VEILING WENNERS JAARLIKS, NET N PLESIER OM TE BESIT. MATROOSBERG LYN EX “MONTY VAN DEN BURG”(KIERIE KRUGEL) LAASTE 2 JAAR TOP WENNERS IN FED IN ALLE HOKKE, VLIEG TOT 16 VLUGTE IN RY EN BLY VOOR, BESTE COCK EN ALG DUIF IN FED.ONVERBETERLIK, NOOIT GEDINK DAARS BETER AS MY LAMPRECHTS NIE,MAAR HUL KAN. PEETERS GRIZZLES (Josh Thone se skoonpa) KRUIS MET MATROOSBERG LYN, TEEL 3 EERSTE SEISOEN 1;2 BESTE DUIWE IN FED & JO KAMP, GEE 1 D.R.IL LOFTS = BESTE DUIF IN HUL HOK, 2de JAAR 3X WEENERS UIT VERSK. NESTE.VLIEG WEEKLIKS EN BLY IN TOP FIKSHEID WEEK NA WEEK, BETER NA 500KM DAN WORD HUL WILD! FREEK ROMEIN ROOIES (15 JAAR EUROPESE KAMPIOEN) JANSEN KRUISINGS WEN AL JARE VIR KIERIE KRUGEL EN MYSELF, SPOED DUIWE EN GOEIE KRUISINGS, TEEL MOOI SILVER MEALYS. JAN AARDEN DIREK UIT INGEVOERDES UIT M BUICK COCK TEEL 1 HEN = WEN SNEEU VLUG IN FED EN WILLEM WYNANTS SE BARCELONA WENNERS(2010 REKORD VIR MEESTE DUIWE IN TOP 10 IN BARCELONA VLUG )UIT DUIF “MARIAAN” 280 “BISMARK (Jansen x Schellens)& FRANGELICO”(de Zutter x Jos Deno) SA PIGEON AUCTION GETEEL UIT DUITSE DUIWE VANAF “SUN CITY” X CARL HEINZ EN TIMO WAGNER HEN. AL 280 SE KINDERS REEDS MEER AS 2X GEWEN, TEEL 5 , FRANGELICO SE SEUN WEN KAR VLUG BY CARNAVAL CITY EN VELE MEER.

PAKKETE OF STOCK TE KOOP BABAS VIR STOCK GETEEL OF GESELEKTEER UIT ALLE RASSE OF KRUISINGS EN OU STOCK = PRYS OP AANVRAAG PAKKETTE VLIEG(MY KEUSE KRUISINGS; HELP OOK IN VLIEG SEISOEN) 1-10 KLEINTJIES R500/DUIF 15 KLEINTJIES R5000(350/DUIF) 20 KLEINTJIES R7000(350/DUIF) 30 KLEINTJIES R8000(266/DUIF) 50 KLEINTJIES R10000(200/DUIF)