DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Hoop in onverwagte plekke
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Marnus Koen. Marnus Koen Paul Grobler Uit die woestyn … In die Koninkryk!
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Algemene Sinode Dagwyding
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Afhanklikheid van God.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER! JESAJA 40:1-11

Teksvers: Jes 40:1 Die uitkoms is hier! Die uitkoms is hier! Dit, sê julle God, moet julle vir my volk sê.

1.Die groot nood en die aankondiging vd Goeie tyding(vv1,2) Agtergrond: Jesaja tree op vanaf ongeveer 741-698 v C (meer as 40jr) . Tien stamme 722vC weggevoer deur Assirië . Juda in 586 v C weggevoer deur Nebukadnesar van Babilonië (136jr later) . Kores van Persië verower Babel in 536 Vc . Mense van Juda mag terugkeer 538 vC

1a Die Goeie NUUS Hulle is nog God se volk Hulle swaarkry is verby Hulle is volledig gestraf-God het Sy doel met die swaarkry bereik

2.Maak vir die Here `n pad in die WOESTYN(vv3-5) Iemand roep: "Maak vir die Here 'n pad in die woestyn, maak in die barre wêreld 'n grootpad vir ons God! 4. Elke laagte moet opgevul word, elke berg en rant moet gelykgrond word. Elke bult moet 'n gelykte word en elke koppie 'n vlakte. 5. Dan sal die mag van die Here geopenbaar word; al wat leef, sal dit sien. Die Here self het dit gesê."

2a Hoe die weg gebaan is Wat die mense gesien het Wat God bewerk Die Woord staan vas

3. Die hartseer roep (vv6-8a) 6. Iemand sê: "Roep!" En ek vra: "Wat kan ek roep? Alle mense is soos gras, alles waarop hulle staatmaak, is soos 'n veldblom: 7. gras verdor en blomme verwelk as die Here sy wind daaroor laat waai." Dit ís so, die volk is soos gras. 8. Gras verdor en blomme verwelk

3a Die Eerste Struikelblok word oorkom Die volk van God het in ballingskap hul nietigheid,sondigheid en afhanklikheid van God leer ken. Hulle is maar net soos gras en veldblomme wat tydelik bloei totdat die droë,dorre droogtewind daaroor waai en dan is dit met hulle verby. Ook die magtige wêreldryke en regeerders is maar gras

4. Die Roep van Hoop (v8b) Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig.

4a God se WOORD is skeppingsmagtig God oorkom die swakheid en sondigheid van die mens deur sy Herskepping

5.Die Goeie Tyding (vv9-11) 9. Klim op 'n hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard, Jerusalem, jy wat die goeie tyding moet bring, moenie bang wees nie. Sê vir die stede van Juda: "Julle God is hier! 10. Die Here God kom, Hy is die Magtige, Hy regeer. Hy bring die volk saam wat Hy Syne gemaak het, die wat aan Hom behoort, is by Hom.

11. Soos 'n herder versorg Hy sy kudde: die lammers maak Hy bymekaar in sy arms en Hy dra hulle teen sy bors, Hy sorg vir die lammerooie.

5b Die tweede struikelblok word oorkom God self bring Sy volk tot hul volheid

6.1 Die Boodskap vir Gister `n Klein oorblyfsel vd volk keer terug Met groot moeite en teen geweldige weerstand in word Jerusalem se tempel en stadsmure herbou.Ook die stede en die res vd land Maar behalwe vir `n paar jaar staan hulle altyd onder vreemde oorheersing Die Uitkoms was nog nie volkome nie

6.2 Die Boodskap vir vandag 2. In daardie tyd het die woord van God tot Johannes, die seun van Sagaria, in die woestyn gekom. 3. Hy het deur die hele Jordaanstreek gegaan en verkondig: Bekeer julle en laat julle doop en God sal julle sondes vergewe. 4. So staan dit geskrywe in die boek van die profeet Jesaja: "Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit. 5. Elke kloof moet opgevul en elke berg en bult platgemaak word; die krom paaie moet reguit en die ruwe paaie gelyk word. 6. En al die mense sal die verlossing sien wat van God kom."

Die Uitkoms is hier Want ons Verlosser het gekom Maar die Sonde en die verganklikheid is nog met ons

6.3 Die Boodskap vir more Ons Verlosser kom in heerlikheid om die Nuwe Hemel en Aarde `n werklikheid te maak met Jerusalem as God se Hoofstad