Getuienisaksie Sentrum vir Publieke Getuienis
Hoop en Versoening Trust ... een van die sentrum se konkrete projekte
Ons wil, uit dankbaarheid, ’n bydrae lewer tot die opbou van ons land.
Ons fokus op TWEE brandpunte in ons samelewing...
GEMEENSKAPS-ONTWIKKELING LANDELIKE GEMEENSKAPS-ONTWIKKELING
Landbousake word te Broodkraal-plaas, Piketberg deurgepraat.
Braam gesels in Khayelitsha saam met Aaron en Mavis Makili van die Community Bible Society (CBS) en Johannes Lubbe van Agrico wat besproeiingspype vir ’n groentetuin geskenk het .
tweede brandpuntfokus Ons tweede brandpuntfokus is ...
VROEË KINDONTWIKKELING VROEË KINDONTWIKKELING
... waar ons kinders bemagtig sal word om hul potensiaal te ontwikkel.
Ons bou tans hierdie skooltjie ... ... ter waarde van R1 miljoen op Riviersonderend.
Kom, en word deel van God se heelmaakproses in ons mooi land.
Lees meer by http://www.kga.org.za/wp/die-hoop-en-versoening-trust/ Kyk ook na die video by https://youtu.be/qvJP74C1Snw
Kontak Salomi Steenkamp by spg@kaapkerk.co.za of 021 957 7202