Beeld van God.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Keerpuntgebeurtenisse
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VAT DIT OF LOS DIT
Geloofsbelydenis ahv Kolossense 1
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
GEESTELIKE DINGE.
9. Ek glo Jesus het opgestaan
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
8. Ek glo Jesus het gesterf en is begrawe
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Beeld van God

Waarin jy glo het gevolge vir jou lewe.

Gister-aand Politeisme Deisme Panenteisme Panteisme Ateisme Beperkte god

Teïsme Seun van God, Woord van God God het alles geskep. maar watter God? God het alles geskep. Anders as die wêreld. CS Lewis – portret.

Teïsme Bybelse perspektief Gen 1:1 – God, nie gode nie Eks 20 – Ek is die Here jou God – jy sal nie ander afgode aanbid nie. Luister Israel – die Here jou God is een God. Jes 43:10-11 – Geen God voor my of na my. Mark 12 – Die Here jou God is Een. 1 Tim 2:5 – Daar is een God... 1 Kor 8:4 – Daar is net een God. Jak 2:19 – glo jul daar is net een God

Ken God Hoekom is dit belangrik? Of Hoekom is dit belangrik om die regte God te ken?

Ken God Idees / denke het gevolge Hitler – gevolg – 12 mil dood Amerika – 45 mil dood (Vrou met vrye regte) God is die grootste gedagte wat jy in jou kop kan druk. Jou idée van God het die grootste gevolge op jou lewe

Ken God Ons kan nie soos God wees as ons nie weet hoe God is nie. Wees heilig want Ek is heilig.

Ken God Ons kan nie die ware God ken as ons nie die waarheid oor God ken nie. Mormone, Jehova-getuies God in Gees en waarheid aanbid – Johannes 4:24 – Dus moet die waarheid ken.

Ken God Waar is – God se Woord. Eer nie iemand deur valse dinge oor hulle te sê nie. God kan net geeer word deur ware dinge oor Hom te sê. Kultes Ware aanbidding is om ware dinge oor God te sê. (Op 4:11 – U is waardig)

Ken God Kan nie valse gode erken as jy nie die ware God ken nie. Kan nie weet wat vals is as jy nie weet wat waarheid is nie.

Ken God: DIE GELOOFSBELYDENIS van nicÉa Ons glo in een God, die Almagtige Vader, die Skepper van die hemel en die aarde, van alle sigbare en onsigbare dinge; en in een Here Jesus Christus, sy eniggebore Seun van God, voor al die eeue uit die Vader gebore: Hy is God uit God, lig uit lig, ware God uit ware God, gebore, nie gemaak nie, een in wese met die Vader, deur wie alles tot stand gekom het. Hy het ter wille van ons, mense, en ons saligheid uit die hemel neergedaal en het deur die Heilige Gees uit die maagd Maria vlees geword, hy het mens geword; onder Pontius Pilatus is Hy gekruisig; Hy het gely en is begrawe. Op die derde dag het Hy volgens die Skrifte opgestaan, en Hy het na die hemel opgevaar. Hy sit aan die regterhand van die Vader, en Hy sal met heerlikheid terugkom om die lewendes en die dooies te oordeel. Aan sy koningskap sal daar geen einde wees nie. Ons glo in die Heilige Gees wat Here is en lewend maak. Hy gaan van die Vader en die Seun uit, en Hy word saam met die Vader en die Seun aanbid en verheerlik. Hy het deur die profete gespreek. Ek glo aan een heilige, algemene en apostoliese kerk. Ons bely een doop tot vergifnis van die sondes. Ons verwag die opstanding van die dooies en die lewe van die toekomstige bedeling. Amen

Ken God: DIE APOSTOLIESE GELOOFSBELYDENIS (1) Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde. (2) En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; (3) wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria; (4) wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en neergedaal het na die hel; (5) wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dood; (6) opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, (7) waarvandaan Hy sal kom om die lewendes en die dooies te oordeel. (8) Ek glo in die Heilige Gees. (9) Ek glo aan 'n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges; (10) die vergewing van sondes; (11) die opstanding van die liggaam (12) en 'n ewige lewe.

Ken God: die geloofsbelydenis van atanasius 1 Vir elkeen wat salif wil word, is diot in die eerste plek nodig dat hy die algemene geloof moet vashou. 2 As iemand dit nie heeltemal en ongeskonde bewaar nie, sal hy sonder twyfel vir ewig verlore gaan. 3 Die algemene geloof is: Ons moet die een God in die Drieheid en die Drieheid in die Eenheid eer; 4 sonder om die persone te vermeng of die wese te deel. 5 want die Persoon van die Vader is 'n ander, dié van die Seun is 'n ander, dié van die Heilige Gees is 'n ander. 6 Tig het die die Vader die Seun en Heilige Gees een Godheid, gelyke eer en gelyke ewige heerlikheid. 7 Soos die Vader is, so is ook die Seun en ook die Heilige Gees 8 Die Vader is ongeskape, Seun is ongeskape, en die Heilige Gees is ongeskape; 9 onmeetlik is Vader, onmeetlik is Seun, onmeetlik is die Heilige Gees 10 Die Vader is ewig, Seun is ewig, en die Heilige Gees is ewig. 11 Nogtans is daar nie drie ewiges nie maar een Ewige, 12 net so is daar nie drie ongeskapenes of dir onmeetlikes nie maar een Ongeskapene en een Onmeetlike. 13 Eweneers is die Vader almagtig, die Seun almagtig, en die Heilige Gees almagtig; 14 en tog is daar nie drie almagtiges nie maar een Almagtige. 15 So ook is die Vader God, die Seun God en die Heilige Gees God; 16 en tog is daar nie drie gode nie maar een God. 17 So ook is die Vader Here, die Seun Here een die Heilige Gees Here; 18 en tog is daar nie drie Heres nie maar een Here. 19 Want sos ons deur die Christelike waarheid gedwing word om elke Persoon afsonderlik God en Here te noem, 20 word ons ook deur die algemene geloof verbied om drie gode og heres te bely. 21 Die Vader is deur niemand gemaak of geskep of gegenereer nie; 22 die Seun is deur die Vader alleen nie gemaak of geskep nie, maar gegenereer; 23 die Heilige Gees is deur die Vader en die Seun nie gemaak of geskep of gegenereer nie maar gaan van Hulle uit. 24 So is daar een Vader, nie drie vaders nie, een Seun, nie drie seuns nie, een Heilige Gees, nie drie heilige geeste nie. 25 En in hierdie Drieheid is daar nie 'n eerste of 'n laaste nie, nie meeste of minste nie, 26 maat al drie Persone het gelyke ewigheid en is heeltemaal aan mekaar gelyk, 27 sodat in alle opsigte, soos hierbo gesê is, die Eenheid in die Drieheid en die Drieheid in die Eenheid geëer moet word. 28 Wie dus salig wil word, moet so oor die Drie-eenheid dink. 29 Maar vir die ewige saligheid is dit nodig dat hy getrou aan die menswording van ons Here Jesus Christus moet glo. 30 So is die opregte geloof dan: Ons glo en bely dan dat ons Here Jesus Christus, die Seun van God, tegelyketyd God én mens is. 31 Hy is God uit die Wese van die Vader, voor alle tye gegenereer, en mens uit die wese van sy moeder, in die tyd gebore; 32 volkome God, volkome mens met 'n redelike siel en menslike vlees; 33 na die Godheid aan die Vader gelyk, na die mensheid minders as die Vader. 34 En alhoewel Hy God en mens is, is Hy nogtans nie twee nie maar een Christus. 35 Hy is een, nie deur verandering van die Godheid in die vlees nie, maar deur die aanneming van die mensheid in God. 36 Hy is in alle opsigte een, nie deur vermenging van die wese nie maar deur die eenheid van die Persoon. 37 Want soos die redelike siel en die vlees een mens is, so is God en mens een Christus, 38 wat ter wille van ons saligheid gely het, na die hel neergedaal het, op die derde dag uit die dood opgestaan het, 39 na die hemel opgevaar het en aan die regterhand van God, die almagtige Vader, sit. 40 Daarvandaan sal hy kom om die lewendes en die dooies te oordeel. 41 By sy koms sal alle mense, met hulle liggame, opstaan 42 en van hulle eie werke rekenskap gee. 43 En die wat goed gedoen het, sal in die ewige lewe ingaan, maar die wat sonde gedoen het, in die ewige vuur. 44 Dit is die algemene geloof; en as iemand dit nie getrou en vas glo nie, sal hy nie salig word nie.

Teïsme