LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs
Advertisements

Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
Die trans-Atlantiese slawehandel
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Eenheid 6 Pacta de Contrahendo
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
ADMINISTRASIE VAN BOEDELS EN STRUIKELBLOKKE IN DIE PROSES
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Kontraktereg eenheid 3 (deel 2) onbehoorlik verkree wilsooreenstemming
Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Beslote Korporasies ONR 314.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Kopiereg.
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
Entrepreneurskap Graad 8
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 6.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
Arbeidsreg – ARR224 Lesing 7
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Besigheidstudies – Graad 12
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 4.
Besigheidstudies Graad 10.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Besigheidstudies Graad 11.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Webregistrasie.
ARBEIDSREG VIR DIE BOER
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Is jy amper‘n senior?.
HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015
BESLOTE KORPORASIES ONR314.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons Wonderlike Skepper
Matteus – Inleiding en Teologie
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.
Universiteit van Pretoria
BESLOTE KORPORASIES ONR314.
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
bybelgenootskap van suid-afrika.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Beslote Korporasies ONR 314.
Transcript van de presentatie:

LESING 1 VENNOOTSKAPSREG

BEGRIP VENNOOTSKAP Verskillende betekenisse: Ooreenkoms wat besondere verhouding skep Spesifieke regsverhouding wat uit ooreenkoms spruit Vereniging van persone wat uit ooreenkoms spruit

BEGRIP VENNOOTSKAP Ooreenkoms/Kontrak 2-20 (invloed van Mpyewet) Bydra Gesamentlike voordeel Wins

KENMERKE Getal vennote: Doel van vennootskap : 2-20 vennote Nie net een vennoot nie Doel van vennootskap : Materiële of vermoënsvoordeel Ally v Dinath: “gemeen baat trekken”

KENMERKE Samewerkingselement : Geen regspersoonlikheid: affectio societatis = werk op gelyke basis saam om wins te maak Geen regspersoonlikheid: Bloot vereniging van persone Informele oprigting : Geen formaliteite Geen registrasie Mondelings, skriftelik Stilswyend deur gedrag

GESKIEDENIS Oudste Teruggespoor Griekse, RR en RHR Ander vorms ontstaan uit vennootskap

BRONNE Wetgewing Gemenereg Geen Wet Ander wette – Wet op Prokureurs Tans geen projek vir kodifikasie nie   Gemenereg Gebaseer op RHR Ou skrywers Grotius, Van der Linden, Van Leeuwen en Voet Appèlhof in Robson v Theron = Pothier

REGSAARD Internasionaal: Entiteitsteorie en versamelingsteorie VSA, Nederland en Skotland Vennootskap apart van vennote Eie regte, verpligtinge, bates en laste Party tot regsgeding (eie naam) Vennote steeds aanspreeklik vir skuld Versamelingsteorie Suid-Afrika Vennootskap is slegs ‘n versameling van lede Nie bates, laste, regte en verpligtinge Nie party tot regsgeding nie Vennote aanspreeklik vir skuld Ontbind as samestelling verander

REGSAARD Teorieë nie konsekwent toegepas nie Litigasie Individule vennote nie gedagvaar tydens bestaan Individuele vennoot kan nie eis instel nie In beginsel word vennote gesamentlik gedagvaar in eie name Hofreëls: mag gedagvaar word in die naam van die vennote, eers vennootskap se bates Sekwestrasie Insolvensie Wet: vennootskap is ‘n afsonderlike entiteit Vennootskap gesekwestreer – gewone vennote se boedels word gesekwestreer + vennootskap se boedel

TIPES Societas universorum bonorum Vennootskap van alle goedere Tipe 1: Universele vennootskap   Societas universorum bonorum Vennootskap van alle goedere Bestaande en toekomstige goedere Gewoonlik saamleefverhouding Ally v Dinath Societas universorum quae ex quastu veniut Vennootskap van alle wins Dra alle wins uit besigheid by, ongeag van die vennootskap Bedyfvenootskap

TIPES Tipe 2: Buitengewone vennootskap Aanspreeklikheid beperk Aanspreeklikheid kan opgehef word Moet ‘n gewone vennoot hê Stille vennootskap Vennootskap en commandite

TIPES Stille vennootskap : Vennootskap in naam van sommige vennote Neem nie deel bedryf van besigheid Nie aanspreeklik vir totale skuld aan skuldeisers Pro rata aanspreeklik vir verliese teenoor vennote   Vennootskap en commandite Dieselfde as stille vennootskap Maar geregtig op vaste aandeel in wins Aanspreeklik vir verliese tot ‘n bepaalde bedrag

Ally v Dinath

Ally v Dinath V1: Was ‘n universele vennootskap stilswyend geskep? V2: Was vennootskap geskep om winsgewind te wees ? v3: Was vennootskap stilswyend beëindig?