UITDAGINGS EN OPLOSSINGS

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Ongelykheid en armoede
RAMINGS.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Stres Gr. 11.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Verrassings ! Die meeste van ons hou van verrassings
Wat van die res van jou lewe?
Kenmerk: Offervaardigheid
Rom.6: en :
`n Kerk in aksie teen armoede
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
Webregistrasie.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Bybel Speletjies Name van JESUS.
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Bekering.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging
Vrugte van die Gees.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Die grootste is die LIEFDE
Welkom, Leiers!.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
WYSE WOORDE AAN DIE GESIN
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
\.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Transcript van de presentatie:

UITDAGINGS EN OPLOSSINGS DIE C.A.B. IN PRAKTYK UITDAGINGS EN OPLOSSINGS

Hoe hanteer ons probleme wat mag opduik .: . Gee aan die probleem ‘n Naam. Kyk na moontlike oplossings. Bepaal die Voor en Nadele. Stel vas of jy gelukkig sal wees met jou keuse. Kies beste oplossing. Voer dit uit. Evalueer u keuse gereeld.

Hoe hanteer ons belangstelling wat afneem? Hou ‘n ope bespreking. Maak seker lede verstaan wat CAB is. Maak lede medeverantwoordelik. Wissel byeenkomste af. Kyk na Positiewe gesindhede Moenie moedeloos word nie. 

Wat doen ons ten opsigte van min belangstelling van die kerk? Sukses van CAB hang nie van die houding van mense af nie. Gesels individueel met kerkraadslede. Verwyder onkunde. Voorsien programme. Nooi Kerkrade om deel te neem aan programme. Besoek kerklike organisasies. Praat met ander soortgelyke organisasies. Word samebindende faktor. Nooi ander kerke se kore. Stel CAB as gemeenskapsdiens bekend. Beklemtoon ons godsdienstige basis: Uit Genade gered.

Hoe kry ons ‘n JEUGGROEP aan die gang? Doen eers u huiswerk. Gebruik die regte metodes. Kry belangstellendes bymekaar. Verduidelik die doel. Kies bestuur. Lei Bestuur op. Sorg vir goeie programme. Registreer by Hoofkantoor.

WAT DOEN DIE JUNIORGROEP? Verskaf inligting. Bemagtig mede jongmense. Loods programme. Lewer ondersteuningsdienste. Motiveer Jongmense. Verskaf gesonde vriendekring. Word verwysingsbron.

Die Gesin van die Afhanklike: Kenmerke van ‘n dwelmgebruiker; Vertel leuens. Steel later om dwelms te koop. Raak geweldadig Dikwels afwesig. Finansiële Probleme. Gesondheidsprobleme Ambivalent Beheerverlies.

Die Proses van afhanklikheid binne die familie. Ontkenning. Verkeerde Betrokkenheid. Rolverandering. Familiekrisisse.

Manupilasie deur die Afhanklike: Woede. Angstigheid Blamering Instaatstellers

Die Pyn wat veroorsaak word: Sosiaal. Finansies Werkloosheid Gesondheid.

Die Huweliksmaat se rolle wat aangeneem word. Beskermer Kontroleerder Blameerder Roloornemer

Wat kan ons doen om gesinne te help? Nie veroordeel Inskakeling Liefde Verander die houding van mense.

DIE MATRIX MODEL Gedurende 1984 in lewe geroep. Fokus op buite pasiënte behandeling. Sterk klem op oordra van inligting soos dwelms,triggers en cravings, stadia van herstel, verhoudings, seksualiteit, terugvalvoorkoming en emosionele aanpassing. Individuele en groep en gesinsterapie. Gereelde urine toetse. Een dag op ‘n slag. 4 maande program plus 8 maande intensiewe nasorg