DIE ARTIKEL Dit is ’n skryfstuk oor ’n bepaalde onderwerp wat gewoonlik in ’n tydskrif of koerant verskyn. Dit is ’n skryfstuk wat op feite en inligting.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Besluit watter liedere julle wil sing.
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Rondom my Dawie de Jager.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
RESENSIES.
Joh. 14: :
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
BOEKRESENSIE.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Vrugte van die Gees.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

DIE ARTIKEL Dit is ’n skryfstuk oor ’n bepaalde onderwerp wat gewoonlik in ’n tydskrif of koerant verskyn. Dit is ’n skryfstuk wat op feite en inligting gebaseer is. Daar is ’n ooreenkoms tussen ’n feitelike skryfstuk en ’n artikel. Die HAT definieer dit as ’n opstel in ’n koerant of tydskrif. Die waarde van ’n artikel lê in die uitwerking wat dit op die leser het en nié in die uiterlike vorm nie.

HOU DIE VOLGENDE IN GEDAGTE BY DIE SKRYF VAN ’n ARTIKEL : DIE TEMA OF ONDERWERP MOET INTERESSANT AANGEBIED WORD. DIE ONDERWERP MOET AKTUEEL WEES EN DIE LESER SE BELANGSTELLING PRIKKEL. DIE OPSKRIF EN INLEIDINGS PARAGRAAF MOET DADELIK DIE AANDAG TREK. DIE OPSKRIF MOET GEPAS WEES EN DIE INLEIDINGS PARAGRAAF MOET DIE INHOUD ONTSLUIT. INLIGTING MET D.M.V. NAVORSING INGESAMEL WORD. DIE INLIGTING MOET LOGIES EN BETROUBAAR WEES. DIE SKRYWER MOET ALGEHELE WAARHEID EN PRESIESHEID VOOROP STEL. DIE INLIGTING MOET DUIDELIK UITEENGESIT WORD. SUBTITELS KAN DIE DOEL AANGEWEND WORD. DIE WOORDE MOET EENVOUDIG EN VERSTAANBAAR WEES. TEGNIESE EN WETENSKAPLIKE BENAMINGE MOET VERDUIDELIK WORD. DIE STYL MOET MAKLIK VERSTAANBAAR EN INTERESSANT WEES. DIE LESER MOET DEURENTYD IN GEDAGTE GEHOU WORD. SORG VIR OPSPRAAKWEKKENDE FEITE. AANHALINGS KAN MET VRUG AANGEWEND WORD. DIE ARTIKEL MOET NETJIES AFGEROND WEES. DIE SLOTPARAGRAAF BEVAT GEWOONLIK DIE GEVOLGTREKKING WAARTOE DIE SKRYWER GEKOM HET.

DIE ARTIKEL

DIE RESENSIE DIE MUSIEKRESENSIE DIE RESENSIE IS DIE BEOORDELING EN BESPREKING VAN ’n KUNSWERK. DIT KAN ’n BOEK, ’n ROLPRENT TELEVISIEPROGRAM ’n RESTAURANT OF SELFS ’n CD WEES. DIE RESENSENT SE TAAK IS NIE OM DIE HELE VERHAAL AAN DIE LESER TE VERTEL NIE, MAAR NET OM DIT TE BEOORDEEL EN STUKKIES INLIGTING AAN DIE LESER DEUR TE GEE OM SY BELANGSTELLING TE PRIKKEL. DIE MUSIEKRESENSIE Die resensent verskaf inligting oor nuwe CD’s wat beskikbaar is. Die lesers word hierdeur op hoogte gehou van wat op die musiekmark aangaan. Die resensent ontleed en bepaal die waarde van die CD. Hy is dus krities ingestel. Deur sy waardebepaling beïnvloed hy die lesers. Hy vestig aandag op belangrike musiek deurbrake en help om ongewenste swak musiek aan die kaak te stel. ’n Resensie-rubriek is gewoonlik raadgewend van aard. Die resensent maak sekere aanbevelings aan die publiek om die CD aan te skaf al dan nie. ’n Positiewe of negatiewe resensie kan dus ’n kunstenaar se CD-verkope dienooreenkomstig beïnvloed ’n Resensent omskryf en verduidelik nuwe rigtings en kunsvorms. Hierdeur help die resensent die kunstenaar en word sy werk aangekondig, vertolk en verklaar en aan Jan Publiek aangebied.

IN DIE RESENSIE VAN ’N CD MOET DIE VOLGENDE OMSKRYF WORD: Beskryf die omslag en gee die titelsnit. Spreek jou uit oor die geslaagdheid daarvan al dan nie. Dui aan watter snit (te) uitstaande of goed is. Beoordeel die liedjies in die algemeen (lirieke, melodie, ens.) Gee interessante inligting oor die kunstenaar weer. Vir watter teikengroep sal die CD geskik wees? Is dit vir die jeug, volwassenes of vir kinders geskik. (In wie se smaak sal dit val?) Kan die CD aanbeveel word? Motiveer waarom jy die betrokke CD so goed vind ?

RESENSIE: JUANITA DU PLESSIS, "VLIEG HOOG“ Afrikaanse musiek is besig om 'n groot verandering te ondergaan. Weg is die dae van swak opgeneemde albums wat ons tot onlangs eenvoudig moes aanvaar, of na iets anders moes luister. Vandag se Afrikaanse musiek word uitstekend opgeneem, verwerk en selfs al is standaard CD nie die beste formaat nie (die ou "vinyl LPs" van ouds is nog steeds tops!) gaan ons nie maklik beter kry as hierdie opname nie. Wie ook al my raaksien terwyl ek heerlik saam met hierdie CD sing terwyl dit uit my motor blêr, moet dit eenvoudig aanvaar. Soms is beide hande in die lug, eerder as op die stuurwiel, danksy wielsporing wat nie "uit" is nie. Vlieg Hoog verdien elkeen van die toekennings wat dit alreeds verkry het, en watter toekennings ook al in die toekoms na Juanita se kant toe gaan kom. Sommer met die eerste snit, "Ons Koning Kom" weet jy dat hierdie nie sommer 'n album is bloot om die gospel-mark te tap nie. Spontaan opgeneem as die Mighty Men Conference se temalied, bied dit hoop aan duisende wie gehoorsaam wil wees. 'n Kontras kom met die tweede lied, wat baie rustig is, maar vlieg dan weer hoog met die titelsnit. "Four Days Late" is 'n pragtige boodskap wat aandui dat God nooit laat is nie, opgevolg deur die nou bekende "Elke Tree" wat ons as credo in ons gemeentes kan gebruik. Ek spring vorentoe na "I can only imagine". Hier is 'n antwoord as jy al ooit gewonder het hoe jy gaan optree as jy die Koning vir die eerste keer sien.

Daar is 'n hele rits ander uitstekende snitte Daar is 'n hele rits ander uitstekende snitte. Maar die een wat vir my uitstaan is die eerste van die Liedboek Medley se drie titels. Hier is 'n bewys dat Afrikaanse musiek nie een tree agteruit hoef te staan vir enige iets wat vanaf oorkant die waters oorwaai nie. Sowat van stembeheer en akoestiese ondersteuning vind mens nie elke dag nie. "Vlieg Hoog" is alreeds moeilik bekombaar as gevolg van die gewildheid daarvan en is 'n absolute moet-koop vir elkeen wie die Here liefhet. Koop twee en gee een vir 'n ongeredde vriend of familielid.