DIE HANSWORS SJ PRETORIUS

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Kwart-voor-sewe-lelie (10)
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
KONTAK Antwoordgids.
Wat my ma my geleer het.
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
LEEU IN DIE DIERETUIN SJ PRETORIUS.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Brief Fernel A. Abrahams.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Rondom my Dawie de Jager.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
S.J. Pretorius SJ Pretorius was ‘n onderwyser in Linden, Johannesburg. Sy vrou, Anna was posmeesteres. Sy het viool gespeel en so het hul mekaar op konserte.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Ons wag.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bekering.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Die Beeld van JASHUA.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

DIE HANSWORS SJ PRETORIUS Nar / harlekyn= “clown”

Oor sy afsigtelike boggel 2 en kromheid het hulle hom gekoggel Afskuwelike/ verskriklike Boggelrug Die ander sirkusmense met wie hy werk Spot Sintuig: sien – spreker sien hoe hy lyk paarrym

3. en bitterder was hul venyn 4. as sy vergroeide ruggraatpyn. VERGELYKING: hul lelike woorde = die pyn in sy rug Skeef / onnatuurlik paarrym

5. Tussen die diere in ‘n hoek 6. het hy die eensaamheid gesoek: Die diere aanvaar hom; mense verwerp hom Hy verkies om alleen tussen die diere te wees DUBBELPUNT: Voor direkte rede

7.“met klere wat gedurig gaar is, 8. Wat doen die vent met sy salaris?” Sirkusmense wonder/skinder oor sy stukkende klere Mense dink min van hom; sien hom as agterlik

Kwatryn met paarrym 9. Hy’t maandeliks by die poskantoor 10. ‘n brief gepos of een gelees 11. by die dierkratte, oor en oor: 12. “Sou daar tog êrens iemand wees?” Kommunikasie met iemand Soek weer die diere op; voel op sy gemaklikste by die diere Is daar tog iemand wat hom aanvaar? Sirkusmense kan dit amper nie glo nie

Paarrym Hy is lelik (sig) en stink na sweet en drank (reuk) 13. En daardie ewige reuk en drank: 14. nie een sou huil as hy bedank, Hy is lelik (sig) en stink na sweet en drank (reuk) Niemand sal hom mis nie PROGRESSIE: om leser van hom te vervreem

15. maar waar hy in die sirkustent 16. aapagtig teen die firmament, 17. hoog teen die takelwerk, kon klouter Wending: hy is goed in sy werk Hy is so rats soos ‘n aap teen die tent se dak (hiperbool: hemel se dak) Hy is nie bang vir val nie

Teenstelling: sy kollegas minag hom, maar toeskouers is mal oor hom 18. die dood uittart, en, klein kabouter, 19. sy duiwelstreke uithaal onder 20. dat almal skater vir die wonder, Hy is vreesloos; soos ‘n kabouter Hy doen vreeslike toertjies; metafoor: soos ‘n duiwel Wat mense laat lag

21 is hy, hoeseer verag, verlate, 22. nog deur die baas beskou as bate Al word hy gehaat en uitgestoot Is hy ‘n aanwins (asset) vir die sirkusbaas TEENSTELLING

KWATRYN; KRUISRYM 23. Toe het ‘n brief gekom eendag … 24. Hy’t oor die bed gebuk, verblind, 25. terwyl ‘n boggelvroutjie, sag, 26. sterwend fluister: “Dankie my kind …” “Toe” en beletselteken (...) wys tyd gaan verby Siekebed Hy is verblind deur trane (wys emosie) Sy ma is op haar sterfbed; ook gebreklik soos hy Sy bedank hom vir die geld wat hy maandeliks stuur