MISSIE EN VISIE. MISSIE EN VISIE MISSIEVERKLARING PERSOONLIKE MISSIEVERKLARING MISSIEVERKLARING: iets wat ‘n doel of oogmerk stel STANDPUNT: opinie,

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
Die trans-Atlantiese slawehandel
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Dowe Kultuur.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
WATER IN SUID-AFRIKA.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Selfportret Herman Lintvelt.
Stres Gr. 11.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
GENETIESE VERBETERING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Rom.6: en :
GROEI VAN DIE WêRELDBEVOLKING
`n Kerk in aksie teen armoede
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Algemene feite oor sout
Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Vrugte van die Gees.
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Die Heiliges Word Oorwin
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
\.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rom.1:18-32.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Selfdegeslagverhoudings
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
DEKKING VAN SPORT, SPORTPERSOONLIKHEDE EN REKREASIE AKTIWITEITE
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

MISSIE EN VISIE

MISSIEVERKLARING PERSOONLIKE MISSIEVERKLARING MISSIEVERKLARING: iets wat ‘n doel of oogmerk stel STANDPUNT: opinie, maniere om oor iets te dink Persoonlike standpunte: kan beinvloed word deur doelwitte vir die toekoms, religie, kultuur en waardes WAARDES: oortuigings wat belangrik, aanvaarbaar of waardevol is Rig die manier waarop jy lewe Aspekte van wat belangrik of waardevol is Gevorm deur lewenservaring, omgewing waarin jy leef, skool, belangrike mense in jou lewe Help jou besluite neem

MISSIEVERKLARING PERSOONLIKE MISSIEVERKLARING OORTUIGINGSTELSEL: geloof met ‘n stel oortuigings, maar nie ‘n formele religie nie Dis hoe jy die werelhoekom is ek hier? Wie het alles geskep? Wat is reg en verkeerd? Wat is waar en onwaar? Gegrond op geloof of kultuur. d en jou plek daarin verstaan

MISSIEVERKLARING RELIGIE IDEOLOGIE Wat jy glo en wie of wat jy aanbid Kodes, rituele, maniere van optrede Gebaseer op ‘n geloof in God of ‘n god Kan waardes, houdings en gedrag rig Leer voorbeelde op bl 165-166 IDEOLOGIE Georganiseerde stel oortuigings, waardes, idees Hoe jy glo jy moet leef en waarop gemeenskap moet werk Politieke ideologie: kapitalisme, sosialisme, marxisme Het verskillende idees oor sosiale welsyn, religie, patriotisme, gesondheidsorg, regstelsels

MISSIEVERKLARING LEWENSTYL Hoe jy jou lewe daagliks leef Gereeld oefen, gesond eet, veilige seks, nie dwelms gebruik Emosioneel gesond dmv kuier met vriende, natuur ontspan, gemeenskapsaktiwiteite deelneem Vind tyd om pret te beleef ens.

MISSIEVERKLARING OMGEWINGSVERANTWOORDELIKHEID Respekteer die natuur Moenie omgewing beskadig met besoedeling en rommel nie Neem deel aan herwinningsprojekte en omgewingsprojekte DOELWITTE VIR STUDIES EN LOOPBAANKEUSES Stappe wat jy moet doen om lewensdoelwitte te bereik

IMPAK VAN ‘N VISIE Visie gee rigting oor wie jy wil wees of wat jy wil bereik Visie is ‘n DROOM Prent in jou gemoed van wat die toekoms sal of kan wees Moet ambisieus wees Droom groot Missieverklaring is die praktiese uitvoering van jou visie

IMPAK VAN ‘N VISIE IMPAK: Invloed op keuses Aanmoedig om te presteer Inspireer en gee wil om uitdagings te hanteer Laat jou die onmoontlike bereik Rig jou wanneer jy doelwitte stel Laat jou hard werk Is die lig as dinge onseker is Op GEMEENSKAP Kan jou gesin en vriende en werksmense beinvloed, en later die land Lees voorbeeld op bladsy 170.

WETTE WETTE

WETTE: statute, stelle reëls SAMELEWINGSVERANTWOORDELIKHEID OM OMGEWINGSDIENSTE TE VOORSIEN WAT VEILIGE EN GESONDE LEEFWYSE BEVORDER WETTE: statute, stelle reëls Wette is algemeen en beskryf nie besonderhede nie Provinsiale regerings en munisipaliteite kan wette maak Voorbeeld: daar is wette oor landbou, casino’s, onderwys. Bv. Wet op omgewingsbewaring.

REGULASIES: besonderhede wat bydra tot die implementering van wette SAMELEWINGSVERANTWOORDELIKHEID OM OMGEWINGSDIENSTE TE VOORSIEN WAT VEILIGE EN GESONDE LEEFWYSE BEVORDER REGULASIES: besonderhede wat bydra tot die implementering van wette Regulasies kan nie inteenstelling wees met ‘n wet nie Provinsiale regerings en munisipaliteite kan regulasies maak oor die beheer van geraas.

REËLS: prosedures wat gevolg moet word of maniere om dinge te doen. SAMELEWINGSVERANTWOORDELIKHEID OM OMGEWINGSDIENSTE TE VOORSIEN WAT VEILIGE EN GESONDE LEEFWYSE BEVORDER REËLS: prosedures wat gevolg moet word of maniere om dinge te doen. Daar is bv. ‘n reël oor hoe om geraasvlakke te meet en watter instrumente om te gebruik.

DEPARTEMENT VAN SOSIALE ONTWIKKELING: DIE VERANTWOORDELIKHEID VAN DIE REGERING OM VEILIGE EN GESONDE OMGEWING TE BEVORDER EKSAMENVRAAG!!!! DEPARTEMENT VAN SOSIALE ONTWIKKELING: Fasiliteer en ondersteun gesondheids- verwante programme (MIV, inentings, gesondheidsdienste, straatkinders ens. DEPT. WATERWESE: Verseker toegang tot skoon water DEPT. ARBEID Verseker veilige en gesonde omgewing vir werkers DEPT. GESONDHEID Koordineer en monitor gesondheidsdienste

MUNISIPALITEITE MOET SORG VIR…. NOODDIENSTE (brandvoorkoming, vuurwerke, ens.) BEGRAFPLASE EN KREMATORIUMS (wegdoen van lyke, kiste en grafte, versorging van grafte) OPENBARE GESONDHEID (sanitêre dienste, watertoevoer, boorgate en putte, aanhou van diere ens) OPENBARE OOP RUIMTES (parke, verbode aktiwiteite, bewaring van bome) STRAATHANDEL (verbode en beperkte gedrag) WATERDIENSTE (toepassing en tariewe, dreiningsinstallasie en onderhoud)

Menslike faktore wat swak gesondheid, ongelukke, krisisse en rampe veroorsaak

MENSLIKE FAKTORE WAT SWAK GESONDHEID, ONGELUKKE, KRISISSE EN RAMPE VEROORSAAK SWAK GESONDHEID: siekte, mediese toestand wat jou ongesteld maak ONGELUK: teenspoed KRISIS: noodgeval, rampspoed, katastrofe, oproer RAMP: tragedie, verwoesting, ongeluk, vernietiging SEKSUEEL OORDRAAGBARE SIEKTES: infeksie wat van mens tot mens deur seksuele kontak versprei word

SIELKUNDIGE FAKTORE & SWAK GESONDHEID Sielkundige faktore en swak gesondheid Geestelike en emosionele aspekte van die mens Verstand en liggaam in noue wisselwerking Sielkundige faktore kan siektes veroorsaak en anders om Voorbeelde: Lae selfbeeld kan promiskieuse gedrag veroorsaak en MIV tot gevolg hê Psigosomatiese siektes is waneer siektes begin deur emosionele stres wat nie hanteer word nie

SOSIALE FAKTORE EN SWAK GESONDHEID Kwessies waarby mense, die gemeenskap en publiek betrek word Hoe mense teenoor mekaar optree En sosiale omstandighede kan gesondheid beinvloed Voorbeelde: Geweld kan tot beserings lei Omgewingskade dmv besoedeling kan asma, cholera veroorsaak Giftige spuitstowwe kan kanker veroorsaak FETALE ALKOHOLSINDROOM: ‘n toestand wat ontstaan as gevolg van alkoholmisbruik deur die moeder gedurende swangerskap

Alkohol fetale sindroom

RELIGIEUSE FAKTORE & SWAK GESONDHEID Godsdiens beinvloed hoe mense dink oor welstand Byvoorbeeld: Sommige gelowe verbied mediese behandeling Doepas en medisyne kan negatief reageer met medikasie wat deur dokter voorgeskryf is Rooms Katolieke Kerk verbied gebruik van kondome, lei tot SOI’s en MIV. Geloofsgenesers mag uitbuiters wees van siekes

KULTUUR EN KENNIS FAKTORE EN SWAK GESONDHEID KULTURELE PRAKTYKE: rituele of gereelde aktiwiteite wat deur mense van dieselfde afkoms uitgevoer word. VOORBEELD: stilswye oor seksualiteit Selfstudie op bl 193 KENNISPERSPEKTIEWE: feite en inligting uit ‘n spesifieke oogpunt, lewensbeskouing of hoek gesien. VOORBEELD: banting, vegetaries, vas

LEEFWYSSIEKTES LEEFWYSE-SIEKTE Hou verband met manier waarop mense lewe Siekte wat verhoed kan word deur veranderinge in voeding, omgewing, algemene leefwyse, middelmisbruik te vermy, bevordering van geslagsgelykheid, vermindering van armoede Voorbeelde: hartsiektes, beroertes, vetsug, osteoporose, kanker, hipertensie, tuberkulose, SOI’s, MIV vigs

LEEFWYSSIEKTES Kankers (long, prostaat, borskanker, ens) Hepatitis B Lewerinfeksie Simptome: Griep Moegheid Geen eetlus Braking en naarheid Donker urine Pyn regs van buikholte onder ribbes Jeukerigheid geelsug

LEEFWYSSIEKTES Hoë bloeddruk Kardiovaskulêre siektes Hipertensie Bloeddruk in bloedvatstelsel is heeltyd hoog Hartaanval of beroerte Niere hou op werk Kardiovaskulêre siektes Sirkulasiesiektes, hartsiektes, bloeddruk hoog Opbou van plaak in are (arteriosklerose) Nommer een oorsaak van sterftes globaal

LEEFWYSSIEKTES Tuberkulose Seksueel-oordraagbare siektes Aansteeklik Mycobacterium tuberculosis Aansteeklike, luggedraagde druppeltjies Hoes, nies, spoek Simptome: Hoes vir 2 weke of langer Borspyn Koors en nagsweet Moegheid Bloed in speeksel Aptyt en gewigsverlies kortasem Seksueel-oordraagbare siektes

LEEFWYSE SIEKTE WEENS ARMOEDE Nie genoeg geld vir basiese behoeftes Nie geld vir gesondheidsorg of medikasie of vervoer na dokter Lei tot Swak sanitasie Voedselonsekerheid Hergebruik van kookolie Oorbevolking Hartsiektes weens stres Verkragting en prostitusie

LEEFWYSE SIEKTE WEENS GESLAGSONGELYKHEDE GESLAGSONGELYKHEID VERSKILLENDE ROLLE Diskriminasie teen vroue Ongesonde magsverhoudinge Verskille in biologiese samestelling Vroue se reproduktiewe funksie Verkragting Misbruik deur verhoudingsmaats Seksuele geweld Weiering om veilige seks te beoefen

Bydraende faktore tot leefwyse siektes Ingrypingstrategie Intervensie om te help Vermyding van menslike faktore wat swak gesondeheid, ongelukke, krissise en rampe te veroorsaak Bv VOORKOMING en BEHEER EN VROEË OPSPORING en ONTDEKKING

ingrypingstrategie VOORKOMING BEHEER VROEË OPSPORING Vermy, onthou, pas aan Selfstudie van voorkoming van verskillende siektes op bl 202 en 203 Inentings BEHEER Bestuur sodat nie krisis of ramp word Selfstudie van beheer van verskillende siektes op bl 203 VROEË OPSPORING SELFSTUDIE OP BL 203-204

ingrypingstrategie BEHANDELING VERSORGING EN ONDERSTEUNING Mediese sorg bv chirurgie, medikasie, chemoterapie Kanker: chirurgiese verwydering van tumors, bestraling, chemoterapie Lees medikasie vir TB en SOI’s VERSORGING EN ONDERSTEUNING Verligting van stres van ‘n siektetoestand – ondersteuningsgroep Vriendskap en ondersteuning Hospitiums: plekke waar mense bly wat nie genees kan word nie, in latere stadium van hulle siektes Pynverligting Hantering van sterfte as normale proses Nie dood te verhaas of te vertraag Integrasie van sielkundige en spirituele aspekte van versorging Ondersteuningstelsel vir persoon en familie

Verbintenis om langtermyn fisiese aktiwiteite deel te neem Langtermyngevolge van deelname FISIESE VOORDELE: hou jou liggaam sterk en gesond GEESTELIKE VOORDELE: help om jou verstand wakker te hou SOSIALE VOORDELE: help jou om vriende te maak en deel van ‘n groep te laat voel; nasiebou EMOSIONELE VOORDELE: help om goed te voel oor self en stres en negatiewe gevoelens te hanteer LEER TABEL OP BLADSY 207 en 212 se informasie as moontlike langvraag vir die rekordeksamen.

Verbintenis om langtermyn fisiese aktiwiteite deel te neem PLAN VAN AKSIE VIR LEWENSLANGE DEELNAME Dink aan geskikte aktiwiteite Beplan vooruit Na skool is daar nie meer georganiseerde deelname soos tydens skool Oorweeg volgende faktore Veiligheid Geskiktheid van aktiwiteit vir ouderdomsgroep Toeganklikheid Koste Gesondheidsvoordele

VOORDELE van fisieke aktiwiteite Verminder leefwyse- siektes Verlaag bloeddruk Verminder risiko van diabetes Verminder depressie en angs Gewigsverlies Verminder cholesterol Verbeter funksionering van hartspiere Voorkom osteoporose Verbeter immuunstelsel Verminder intensiteit van asma aanvalle Verminder risiko van kanker Breingesondheid Beter slaappatrone Ontspanning Voorkom beroertes Verbeter spierkrag wat simptome van artritis verlig

In ryk lande: Beter voedingstowwe en voeding wat gesondheid bevorder Toegang tot gespesialiseerde gesondheidsorg Neem deel aan voorgeboorte klasse Veilige en gerieflike huise Kan gereelde roetine ondersoeke bekostig Dokters en lewensreddingstoerusting beskikbaar tydens bevalling In arm lande: Moeders leef in hongersnood en kry nie voedingstowwe wat gesondheid bevorder nie Nie reisgeld om by klinieke uit te kom Nie geld vir bykomende behoeftes van swanger vrou te betaal nie Met geboorte nie ‘n dokter, dalk net ‘n ander vrou of vroedvrou Nie toegang tot hospitaal of gespesialiseerde gesondheidsorg nie Nie opsies van bloedoortappings of lewensreddingstoerusting nie.