Raai...raai...riepa! Hoe maak mens?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Die oomblik van besef …in watter trek jy is…..
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
KONTAK Antwoordgids.
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
Ontsyfer die naam...Hoe maak mens?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Bybelvasvra!.
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Orde!...Hoe maak mens? So maak mens....
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
MA.
Hierdie Lewe.
Rondom my Dawie de Jager.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Beskerm jou grootste bate…
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
Ons Wonderlike Skepper
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Vader se seën.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Groei... Spreuke 4: Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe. Weerhou jou van leuens,
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Raai...raai...riepa! Hoe maak mens? So maak mens: Elke raaisel gee `n leidraad na `n naam of dier in die Bybel. Moenie bekommer oor spelling nie...vra eerder hoe die woord klink! Dalk `n bietjie soet, dalk `n bietjie stout, maar dit sal jou by die antwoord uitkry! Ontsyfer hierdie raaiseltjie eerste, gee die regte antwoord en jou span is een punt ryker! Voorbeeld: Raaisel: Moenie hier kerm en kla nie... Antwoord: Daniël.

Raai...raai...riepa! 1. Die man wat deur die vis uitgespoeg is lê op die strand en brand in die son. Jonatan

Raai...raai...riepa! 2. Gewoontlik melk mens haar, maar waar sy nou is gaan dit bietjie moeilik wees. Seekoei

Raai...raai...riepa! 3. Lê daarop terwyl jy daardie grond gereedmaak om eendag te oes. Betsaida

Raai...raai...riepa! 4. Hierdie manlike beeste is gevlek... Kolosse

Raai...raai...riepa! 5. Verstaan jy dat jou snoetjie koud kry? Onesimus

Raai...raai...riepa! 6. Maak só wanneer daardie skip seergekry het Damaskus

Raai...raai...riepa! 7. Die Oosterse oefening wat jy op `n slaapplek doen. Jogabed

Raai...raai...riepa! 8. Hierdie rydier is nie baie fluks nie.... Luiperd

Raai...raai...riepa! 9. Die moederlike songod is baie bitter. Mara

Raai...raai...riepa! 10. Ontspan so bietjie, die knaagdier kielie die manlike bees hiermee... Ahasveros

Raai...raai...riepa! 11. Jy wonder oor die geslag van die manlike bokkie ... Amram

Raai...raai...riepa! 12. Hierdie kasie gaan darem maar baie lekker saam met koekies en soetrissie-sous. Filadelfia

Raai...raai...riepa! 13. Uiteindelik! Hierdie dames kledingstuk pas darem maar mooi oor hierdie varkboudjie! Abraham