Handoplegging.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Gedagtenis maaltyd.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
DIE LIEFDE.
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
KERKE Meer as denominasies.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
GEESTELIKE DINGE.
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
KOM NA MY TOE….
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

handoplegging

OT: Num 27:18-20, 23, Deut 34:9 2Kon 13:16

Jahshua: Matt 19:13 Toe bring hulle kindertjies na Hom, dat Hy hulle die hande sou oplê (hulle aanraak) en bid Luk 4:40 En toe die son ondergaan, het almal hulle siekes, mense met allerhande kwale, na Hom gebring, en Hy het een vir een van hulle die hande opgelê en hulle gesond gemaak Luk 24:50 En Hy het hulle uitgelei tot by Betánië. En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën. En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem

Die twaalf & Paulus: Hand 2:3-4 Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit. En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek Hand 5:12 En deur die hande van die apostels het daar baie tekens en wonders onder die volk plaasgevind Hand 6:6 ..... en hulle het gebid en hulle die hande opgelê Hand 8:4-19

Gewone gelowiges: Hand 9:17 En Ananías (Hand 22:12) het gegaan en in die huis gekom en hom die hande opgelê en gesê: Saul, broeder, die Here het my gestuur, naamlik Jesus wat aan jou verskyn het op die pad waarmee jy gekom het, sodat jy weer kan sien en met die Heilige Gees vervul word Act 13:3-4 En toe hulle gevas en gebid het en hulle (Paulus en Bárnabas) die hande opgelê het, laat hulle hul gaan So het hulle dan, deur die Heilige Gees uitgestuur, afgegaan na .... 1Tim 4:14, (2Tim 1:6) Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou is nie, wat jou gegee is deur die profesie met die handoplegging van die ouderlinge (deur die oplegging van my hande)

Die Gawes 1Kor 12 Wysheid (sophia): nuwe insigte in, en verstaan van die Woord Ef 3:1-7 Kennis (gnosis): logies, kundig, korrekte oordra van die Woord Hand 18:24-28 Geloof (pistis): oortuiging, vertroue - sonder bewyse Gesondmaking (iama): vermoë om te genees Kragte (dinamis): ingryping in die natuur

Profesie (profytia): openbaringe, nie uit die verstand of Woord Ágabus - Hand 11:27, 21:11, Paulus > Timótheüs Onderskeiding van geeste (diakriesis, pneuma): insig in die geesteswêreld en menslike motiewe Allerhande tale (glossa): onbekend aan die spreker Uitleg van tale (hermeneutiek): onbekend aan hom wat uitlê Die gawes is: bonatuurlik uit een bron

Die vrug van die Gees Gal 5:22 dit kom uit jou binneste Joh 15 (die gawes kom van buite - geskenke) dit groei stadig (‘n gawe kan skielik ontvang word) dit is permanente eienskappe wat ontwikkel oor tyd (gawes kan wissel, of verdwyn) jy moet die hele vrug dra (al 9 vrugte); (jy hoef nie al die gawes te besit nie) die vrug is ‘n bewys van ware bekering en wedergeboorte; (die gawes is nie - 1Kor 13:1-2)

Wie mag die gawes van die Gees ontvang? Elkeen wat glo Wat is die doel van die gawes: Om die Woord te bevestig Om mekaar daarmee te dien en te stig 1Pet 4:10, 1Kor 14 Hoe ontvang iemand ‘n gawe? Deur geloof en gebed Matt 7:11