Van Sinai af totdat Josua aangewys

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Verowering van kanaän -
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Besluit watter liedere julle wil sing.
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
Ou testament Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2.
Bybel Ongelukke.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Gedagtes rondom die nagmaal
Konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
Ou testament Hoofstuk 10 die uittog.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Jahweh se Woning – ‘n plek van rus…
Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul.
BYBEL BRAINTEASERS.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Die voortgang van die verbond
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
GOD SE VERSEËLDE VOLK Les 6 vir 9 Februarie 2019.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Transcript van de presentatie:

Van Sinai af totdat Josua aangewys Ou testament Hoofstuk 12 Van Sinai af totdat Josua aangewys is as Moses se opvolger

Die Tabernakel Aller- Voorhof Heilige heilige Besaleël en Oholiab Offerbrood Goue altaar wierook Goue Kandelaar Altaar Waskom Verbondsark Besaleël en Oholiab

Priesters en Leviete Aäron, seuns – nakomelinge = Priesters Deur volk onderhou tiendes van Leviete eerstelinge van oes OPDRAGTE van PRIESTERS Vuur op brandofferaltaar Môre- en aandoffers Wierook Offerbrood en lampe Gehelp deur die Leviete

Hoëpriester Aäron hoëpriester Sondoffer op groot versoendag Bloed teen deksel van Ark

God eis: Hou aan die voorskrifte Nadab en Abihu: Neem vuurpan met kole en reukwater (Eks 30 : 7 – 9) Ongeoorloof (Lev 10 : 1) Eie ek ! - Verwaandheid bring ondergang God verbrand hulle (Lev 10 : 3)

Name verskil Moses se skoonpa Jetro: (Eksodus) Reüel (Numeri) Rigters 4:1: Gobab = skoonpa, maar eerder swaer

Verdere reis vanaf Sinaï Paran Wolk trek op van tabernakel Teken = Noord na Kanaän Wanneer ark moet Trek (Num 10 : 35) Rus (Num 10 : 36) Gobab geroep as gids (Num 10 : 29) Die ou patroon. Volk kla weer en Moses bid vir hulle Weerlig – deel van kamp brand: TABERA = “brandplek”

Kibrot-Taäwa : Die volk kla wéér …verlang na die vleis van Egipte Opstekers = gemengde volk (Eks 12 : 38) Moses moedeloos (Num 11 : 4 – 35) God se oplossing: Gees op Moses is genoeg Versprei egter na 70 oudstes

Eldad en Medad Gees ook op hulle / profeteer Josua: Protesteer Moses antwoord: “Almal moet profete wees” (Num 11 : 29) Profesie herhaal (Joël 2 : 28) Volbring (Hand 2) God voorsien (kwartels) – vergryp – baie sterf! Kibrot-Taäwa (“grafte van gulsigheid”)

Gaserot Mirjam en Aäron o Afgunstig op Moses o Onbillike verwyte oor Kusitiese vrou (Jer 13 : 23) Wil deel in leierskap God hanteer saak: Wys op Moses se getrouheid (Eks 33 : 11) Straf: Mirjam melaats / Moses bid (weer) / gesond

12 Verkenners Israel by Kades – Barnea naby Kanaän 12 verkenners uitgestuur (ook Josua) Gaan na Hebron (Enakiete; Land van reuse) Tros druiwe (2 man) dui op vrugbaarheid

Verkennners (vervolg) Verkenners 10 “NEE” 2 “JA” (Josua en Kaleb) Volk ontevrede God dreig met uitwissing Moses bid (wéér) - God weer genadig, maar …..

40 Jaar swerf in woestyn Straf Net jong mense (ook Josua en Kaleb) sal land sien . . . . noú wil volk skielik luister ! = Dubbel ongehoorsaam Probeer voortgaan, maar verslaan deur Amalekiete en Kanaäniete

= Verset teen God Korag – Datan - Abiram Raak opstandig (Num 16) Bevraagteken Aäron se alleen priesterskap (ondergeskiktheid van Leviete) Raak opstandig (Num 16) Wil Moses en Aäron ontsetel (met 250 man) = Verset teen God Moses beroep hom op God om aan te wys

Moses gaan praat Gaan self na Datan en Abiram Israel moet wegstaan van tente van Korag / Datan / Abiram Grond skeur oop / gesinne ingesluk / 250 man verbrand Israel se reaksie? Steeds gekant teen Moses en Aäron – Kry skuld vir alles !

Priesterskap van Aäron Die HERE het Aäron in amp gevestig Kierie van elke stam met naam van stam, behalwe ….. Levi se kierie met Aäron se naam – Dus aangewys as priester

Die Hoëpriesters Aäron - - - - Eleasar - - - - Itamar - - - - Eli (rigterstyd) - - - - Sadok (Vír Salomo) - - - - Abjatar (Deur Salomo verban) Dawid se tyd - - - - Verdere Priesterskap

Sal nie Kanaän ingaan nie Twiswater van Meriba Kades: Kla wéér oor geen water Moses kry opdrag: Praat met rots Praat egter met volk en slaan rots Ongehoorsame hoogmoed Sal nie Kanaän ingaan nie Wat is sy straf? Plek = Meriba = “Twiswater”

Israel en ander moondhede Esau Edomiete Jakob Israel Vete gaan voort Weier deurgang / dreig met leër Verloor teen Israel Amoriete (Sihon) Weier ook deurgang Basan (Og)

Aäron sterf Berg Hor: God laat Moses, Aäron en Eleaser (seun) op berg klim Eleaser tot hoëpriester geheilig – moes Aäron se klere aantrek Aäron sterf op die berg – Israel rou 30 dae

Edom Moab Koperslang Christus - Kruis Vat lank: KLA KLA KLA KLA …… Straf: Giftige slange Moses doen voorbidding Koperslang op paal Christus - Kruis Simbool van ? Later afgod / Deur Hiskia verwyder

Balak gebruik Bileam teen Israel Moab (koning Balak) - bang vir Irael Sweer saam met Midianiete – Biliam moet Israel vloek Betaalde profeet in diens van die duiwel Ken diens van God – vra Sy toestemming Geweier

“So spreek God” Bileam (vervolg) Balak beloof groot beloning – Bileam weier God gee egter toestemming, maar slegs: “So spreek God” Bileam: Wil steeds volk vervloek Stuur Engel van die HERE / Pratende donkie Hoe stop God hom?

Steek Israel tog in rug Bileam se raad Moabitiese vroue nooi Israelitiese mans na offermaal van Baäl – Peor (Openb. 2:14) 24 000 sterf as straf Simri + Midianitiese vrou (onsedelik) doodgemaak (Aäron se kleinseun)

Wraak op Midianiete Opdrag van God: “Tree op teen Midianiete” Heidenvolke afstammelinge van: Abraham --- Midian Lot --- Moab Lot --- Ammon (By dogters) Pinehas roei hulle uit (Bileam ook dood)

Laaste take van Moses Gee opdrag: ALLE Kanaäniete moet dood Skerp gebooie weer in Opdrag: Priesters moet wetboek bewaar Skryf lied (Deut 32) Neem afskeid en seën Israel Berg Nebo: Kan hele land sien

God herbevestig beloftes Dood van Moses God herbevestig beloftes Moses sterf op berg Josua opvolger (beskryf in Numeri) Deuteronomium 31 : 7 - 8

Einde hoofstuk 12