IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Die produksieproses Onderwerp 15
VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Onderwerp 10 Die entrepreneur
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Hoekom moet ek lid van die NWKV word?
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Tydens die Ballingskap en daarna
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
Funksies van ‘n Besigheid
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
oproep tot wagters op die mure
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Rom.6: en :
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
MA.
`n Kerk in aksie teen armoede
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
SINODE DIE PAD VORENTOE
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Algemene Sinode Dagwyding
Besigheidstudies Graad 11.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Johan van Rensburg 20 Junie 2018
Bekering.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vrugte van die Gees.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Warm op deur te kniel in gebed.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE RPO KONGRES – 15 Junie 2017 IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE

VKB SE BETROKKENHEID AS BORG VAN DIE RPO SUB HEADING VKB SE BETROKKENHEID AS BORG VAN DIE RPO Glo dat die strukture wat landbouers moet assisteer om meer effektief te wees en ook bemiddelend met regerings- en regulerende instansies moet optree om marktoegang en volhoubaarheid te bevorder, tot voordeel van landbouprodusente ondersteun moet word Glo dat die nie alleen ‘n platform is wat VKB se beeld as onderneming moet bevorder nie, maar dien vir ons as spreekbuis om dit wat ons inspireer, direk met die produsent, wat uiteindelik ook ‘n potensiële klant kan wees, te deel. Ons wil dus soms bietjie spog met ons besigheid. Ons besigheidstrategie is gebou om 3 belangegroepe: Die produsent en aandeelhouer, die spil waarom alles draai, tesame met algemene klante wat daagliks met ons sake doen Verskaffers wat ons toelaat om modern hedendaagse tegnologie tot op die voorstoep van potensiële klante te bring Ons personeel wat elke dag daarna streef om die ervaring wanneer sake met VKB gedoen word, u belange te bevorder Wil die RPO bedank dat ons hier soveel belangegroepe betrokke kan hê.

IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF? . Voortbestaan kan nie alleen van die produsent afhang nie Beleggings in die waardeketting is gefokus om nie alleen die produsent met Insette, Finansiering, Versekering, Meganisasie en Graanhantering en -Bemarking teen risiko’s te verskans nie, maar die produk vandaar verder te neem en ook te verwerk tot ‘n herverwerkte of finale produk wat in verskeie sektore bemarkbaar is en sodoende marge vir die aandeelhouers te optimaliseer

IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF? . Vandag beskik VKB oor een van die mees gediversifiseerde binneshuise nywerheidsamestellings in die industrie, wat van die VKB Groep ‘n ware “House of Brands” identiteit gee en is ons deur belanghebbendes in sommige produkte betrokke vanaf produksie tot waar die produk deur die eindverbruiker bekom word. In ‘n era waar tradisionele Boerdery- praktyke plek gemaak het vir tegnologie en toerusting wat op nano-skaal beide boerdery en nywerheid omskakel na ‘n wetenskap, kan geen rolspeler dit meer waag om nie sy bedryf in die fynste besonderhede te optimaliseer en analiseer om vir homself ‘n kompeterende voordeel te gee nie.

HOEKOM BLY VKB BEMARKING PASSIEVOL OOR ONS ROL IN LANDBOU? SUB HEADING HOEKOM BLY VKB BEMARKING PASSIEVOL OOR ONS ROL IN LANDBOU? Soms moet ons egter stilstaan en probeer verstaan hoekom ons doen wat ons doen, maar meer so, ‘n metode vind om dit prakties uit te beeld en ons mooi storie te vertel. Vir die doel het VKB sy slagspreuk aangepas en dit verander na “Vir die Liefde van die Land” en gebruik ons dit in meeste Bemarkingsmateriaal om ons almal se waardevolle kontribusie tot landbou uit te beeld. Ons wil die emosie wat ons besig is om om die VKB handelsmerk te bou, inklusief vir landbou in die geheel gebruik, om mense te oorreed om die waarde raak te sien en dit te koester, tot behoud van ons nageslag. Dit begin dus by die landbouer, ons trotse aandeelhouer, wat ‘n liefde vir die grond het, maar ook vir die mense van die land, weens sy fokus op voedselsekerheid. Dit brei uit om ook ons verskaffers en personeel in te sluit wat onverpoos verbetering nastreef En uiteindelik in ons nywerhede die produksie van hoë gehalte voedsel vir dier en mens as ononderhandelbare doelwit stel, want ons glo almal het die reg daartoe.

HOEKOM BLY VKB BEMARKING PASSIEVOL OOR ONS ROL IN LANDBOU? SUB HEADING HOEKOM BLY VKB BEMARKING PASSIEVOL OOR ONS ROL IN LANDBOU? Wanneer ons mense om ons inspireer om te verstaan hoekom ons elke dag opstaan, kweek dit lojaliteit en bewondering, bestanddele om die bedryf waarvoor ons so groot liefde het, met obsessie te beskerm.

IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF? SUB HEADING

IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF? SUB HEADING IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF? dfgfhfh

IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF? SUB HEADING IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF? dfgfhfh

DIVIDER SLIDE Click to edit master subtitle

SUB HEADING SUB HEADING

SUB HEADING

SUB HEADING

THANK YOU