Bybel Ongelukke.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
U en uw huis vragen van ouders als alles anders loopt.
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Besluit watter liedere julle wil sing.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
KONTAK Antwoordgids.
Bybel Ongelukke.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybel: Wat is die Konneksie?
Bybelvasvra!.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Druk (Click) om voort te gaan
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Bybel Would you rather.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
Bybel Would you rather.
Vrugte van die Gees.
Ou Testament Naam Speletjie.
Nommers en die Bybel Hoeveel goed kan julle in die Bybel opnoem waarin die volgende nommers voorkom.
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Jesus en sy 12 dissipels.
Die Heiliges Word Oorwin
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Bybel Ongelukke

Instruksie Daar is heelwat ongelukke in die Bybel, baie waarvan julle nie weet nie, of waarvan julle dalk vergeet het. Ons gaan vir julle ‘n paar leidrade gee om julle te help.

1 Leidraad 1 Jakob Genesis 32:24,25

1) Jakob se heupbeen is deur 'n Engel uit lit geslaan. Genesis 32:24, 25

2 Leidraad 2 Bileam Numeri 22:25

2)Toe Bileam se donkie die engel van die Here sien, skuur die donkie teen die muur en druk Bileam se voet daarteen vas. Numeri 22:25

Koning Abimeleg 2 Samuel 11:21 3 Leidraad 3 Koning Abimeleg 2 Samuel 11:21

3) Koning Abimeleg is deur ‘n vrou met ‘n meulsteun doodgegooi. 2 Samuel 11:21

Koning Salomo 1 Konings 3:16-19 4 Leidraad 4 Koning Salomo 1 Konings 3:16-19

4) Koning Salomo moes uitspraak lewer oor ‘n saak waar ‘n vrou haar baba doogelê het.

5 Leidraad 5 Mefiboset 2 Samuel 4:4

5) Mefiboset, ‘n 5 jarige seun was lam nadat sy oppasser hom laat val het. 2 Samuel 4:4

6 Leidraad 6 Job Job 1:2 en Job 1:19

6) Job se 10 kinders is dood nadat die gebou waarin hulle was op hulle ingeval het.

7 Leidraad 7 Absalom 2 Samuel 18:19

7) Absalom se hare het in ‘n terpentynboom vasgehaak. 2 Samuel 18:9

8 Leidraad 8 Eli 2 Samuel 4:13, 18

8) Eli het sy nek gebreek toe hy van sy stoel afval het. 1 Samuel 4:13, 18

9 Leidraad 9 Paulus Handelinge 28:3

9) Paulus is deur ‘n slang gebyt toe hy hout op die vuur gegooi het, en niks oorgekom nie. Hand 28:3

10 Leidraad 10 Eutigus Handeling 20:9

10) Eutigus het aan die slaap geraak terwyl Paulus gepreek het 10) Eutigus het aan die slaap geraak terwyl Paulus gepreek het. Hy het op die vensterbank gesit en van die derde verdieping by die venster uitgeval. Handelinge 20:9

11 Leidraad 11 Ussa 2 Samuel 6:6-7

11) Ussa het die ark probeer keer toe dit wou val, en God het hom daar op die plek laat sterf. 2 Samuel 6:6-7

12 Leidraad 12 Ahasia 2 Konings 1:2

12) Ahasia het deur die traliewerk in die bovertrek geval en hom ernstig beseer. 2 Konings 1:2

13 Leidraad 13 18 Mense Lukas 13:4

13) Die toring van Siloam het op 18 mense ineengestort en hulle is almal dood. Lukas 13:4