KONTAK Antwoordgids.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Advertisements

KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Bybel Ongelukke.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Handoplegging.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
DIE HANSWORS SJ PRETORIUS
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
MA.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Brief Fernel A. Abrahams.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg
Druk (Click) om voort te gaan
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
Druk (Click) om voort te gaan
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Selfdegeslagverhoudings
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

KONTAK Antwoordgids

Die spreker wil weer kontak maak met iemand Die spreker wil weer kontak maak met iemand. Hy sukkel om met skrif en klank kontak met sy geliefde te maak. Hy gebruik dan ‘n duif. (2) 2. Die simkaart is gekrap en die battery is pap. (2) 3. Sy pen is krom en sy vingers is dom. Hy sukkel om te sê wat hy graag wil sê. (2) 4. Dit het in die niet verdamp, dit het verdwyn. (2) 5. Hy wou sy hart se hoeke uitwas. (1) Hy wil sy hart skoonmaak deur alles te noem wat hom pla. Hy wil nie hê dat daar iets tussen hulle moet wees nie. Dan kan hulle “skoon” begin. (2) ‘n Hart het nie regtig hoeke nie. Hy bedoel sy hele hart, elke hoekie en kantjie, net soos jy ‘n kamer vol stof en spinnerakke sal uitvee. (Die “hoeke” sluit ook aan by die “woorde” wat nie in die “koevert” pas nie. ) (4) 8. ‘n Selfoon en ‘n brief (2)

9. “toe” (1) 10. Hy wag, hoop en bid (3) ‘n Takkie in die duif se bek. Dit takkie simboliseer hoop en die duif simboliseer vrede. (1) 12. ‘n Kwatryn (1) 13. ‘n Verlangende verteltrant. ‘n Gemaklike verteltrant. (1) 14. ‘n Simbool van hoop. (1) 15. Die duif is ‘n simbool van vrede. (1) 16. Hy bel haar nie en het baie verskonings hoekom hy nie kontak kan maak nie. Hy stuur ‘n duif (dalk die gedig?), want die duif is minder persoonlik as om te skryf of te praat. Hy hoef haar nie te konfronteer nie. (2) 17. Die boodskap het verdwyn, dit het nie by die ander persoon uitgekom nie (1) 18. Die “skrif” verteenwoordig die brief en die “klank” verteenwoordig die selfoon (2)

19. Bybelse verhaal: Dit het 40 dae en 40 nagte gereën terwyl Noag, sy familie en die diere op die ark was. Na 40 dae het dit opgehou reën. Noag kon nie land sien nie en het ‘n duif uitgestuur om uit te vind of die water al sak. Die duif het teruggekom met ‘n takkie blare in sy bek – die water was besig om te sak, maar net die bome se punte het uitgesteek. Dit simboliseer dat daar hoop was vir Noag en almal op die ark en vrede tussen God en die mense. (4)