GEARRESTEER IN JERUSALEM

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE APOSTEL PAULUS IN ROME
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
GEVANGENIS IN CESARÉA Les 12 vir 22 September 2018.
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE BEKERING VAN PAULUS
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
PAULUS SE EERSTE SENDINGREIS
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Keerpuntgebeurtenisse
WANNEER KONFLIK KOP UITSTEEK Les 7 vir 17 November 2018.
DIE REIS NA ROME Les 13 vir 29 September 2018.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
LEWE IN DIE VROEË KERK Les 3 vir 21 Julie 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
TUSSEN DIE KANDELARE Les 2 vir 12 Januarie 2019.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

GEARRESTEER IN JERUSALEM Les 11 vir 15 September 2018

Die beproewinge van Paulus in Jerusalem: Paulus verlang na 'n verenigde kerk (Galasiërs 3:28). Hy het die heidense kerke aangemoedig om hulle Joodse broers in Jerusalem te help deur offergawes vir hulle te gee (Romeine 15:25-27) Paulus het baie beproewinge in Jerusalem ervaar, net soos die Heilige Gees bekend gemaak het (Handelinge 21:22), beide binne en buite die kerk. Die beproewinge van Paulus in Jerusalem: Probleme met die gelowiges. Handelinge 21:15-26. Probleme met die Jode. Handelinge 21:27-36. Paulus verdedig homself: Voor die skare. Handelinge 21:37-22:29. Voor die Sanhedrin. Handelinge 22:30-23:11. Gered van die dood. Handelinge 23:12-35.

PROBLEME MET DIE GELOWIGES Handelinge 21:15-26 PROBLEME MET DIE GELOWIGES “Hulle het gehoor dat jy al die Jode wat onder die heidene woon, leer om van die wet van Moses af te sien. Jy sou hulle geleer het om nie meer hulle kinders te laat besny nie en om nie die Joodse gebruike te onderhou nie.” (Handelinge 21:21) Paulus is hartlik deur die kerk in Jerusalem verwelkom. Nieteming vertel Jakobus hom van kritiek teen hom. Sommige mense het gesê dat Paulus die Jode leer om van hul tradisie af te sien. Paulus is gevra om sy "vroomheid" te bewys deur die Nasareer-gelofte van sommige Joodse gelowiges te ondersteun. Paulus kon die valse aanklag net ontken. Hy stem egter in tot Jakobus se versoek. Sommige broers kon glo dat Joodse tradisies voorwaardelik was vir hul redding.

“Hierdie toegewing was nie in ooreenstemming met sy leerstellings of met die vaste integriteit van sy karakter nie. Sy adviseurs was nie onfeilbaar nie. Alhoewel sommige van hierdie manne onder die inspirasie van die Gees van God geskryf het, het hulle soms verkeerde invloed gehad. Ons moet onthou dat Paulus vir Petrus teë gestaan het aangesien hy skeinheilg was en omdat hy dubbele standaarde gehad het.” E.G.W. (SDA Bible Commentary, volume 6, on Acts 21:20-26)

PROBLEME MET DIE JOODE Handelinge 21:27-36 “Toe die sewe dae van die reiniging byna om was, het Jode van die provinsie Asië vir Paulus by die tempel gesien. Hulle het die hele skare aangehits en vir Paulus gegryp.” (Handelinge 21:27) In sommige gevalle het die Nasareergelofte nog ‘n verdere ritueel versoek: “moet hy op die dag van sy reiniging sy hoof skeer; op die sewende dag moet hy dit skeer. En op die agtste dag moet hy twee tortelduiwe of twee jong duiwe na die priester, na die ingang van die tent van samekoms, bring” (Numerie 6:9-10) Kort voor daardie tyd geëindig het, was Paulus daarvan beskuldig dat hy heidene na die binnehof van die Jode gebring het (groot tekens het aangedui dat dit die doodstraf tot gevolg sal hê.) “Geen vreemdeling is toegelaat om binne die temple afbakening te kom nie. Wie daar gekry sou word sal gevolglik vir sy eie dood verantwoordelik wees.” Die Romeinse bevelvoerder, Claudius Lysias, moes tussenbeide tree, want die skare het Paulus byna gehang. Hy het Paulus gevange geneem en hom na die Antonia vesting geneem.

VOOR DIE SKARE Handelinge 21:37-22:29 “Broers en vaders, luister na wat ek nou tot my verdediging vir julle wil sê.” (Handelinge 22:1) Paulus het toestemming gevra om te praat. Hy praat in Aramees, die Hebreeuse taal, sodat die skare stil was. Paulus wou sy landgenote oorreed dat Jesus die Messias was. Hy het sy persoonlike getuiens gelewer. Almal het baie noukeurig na hom geluister totdat hy oor sy sending na die heidene begin gepraat het. “Tot by hierdie woord het hulle na hom geluister; toe verhef hulle hul stem en sê: ‘Weg van die aarde met so ‘n mens, want hy behoort nie te lewe nie!’” (Handelinge‬ 22:22) Die Romeinse bevelvoerder het Paulus in die vesting geneem en hom ondersoek deur middel van geseling. Paulus het genoem dat hy 'n Romeinse burger was, sodat hy nie aan so 'n soort marteling onderwerp kon word nie.

VOOR DIE SANHEDRIN Handelinge 22:30-23:11 “En omdat Paulus geweet het dat die een deel uit Sadduseërs en die ander uit Fariseërs bestaan, het hy in die Raad uitgeroep: ‘Broeders, ek is ‘n Fariseër, die seun van ‘n Fariseër. Oor die hoop en die opstanding van die dode staan ek voor die gereg!’” (Handelinge 23:6) Paulus het probeer om met die Sanhedrin te praat soos hy met die skare gedoen het. Hy het gepraat oor sy persoonlike toewyding, sy vervolging van die Christene, die openbaringe van Jesus en sy bekering. Maar Ananias het diegene wat by hom gestaan het, beveel om hom te slaan, sodat Paulus nie kon voortgaan om te preek nie. Daarna het Paulus gepraat oor die opstanding om die Fariseërs teen die Sadduseërs op te hits. Claudius het Paulus weer gered. God het Paulus aangemoedig en hom verseker dat hy in Rome sou getuig.

GERED VAN DIE DOOD Handelinge 23:12-35 “Die volgende dag het die Jode 'n komplot teen Paulus gesmee. Hulle het gesweer dat hulle nie sou eet of drink voordat hulle hom doodgemaak het nie.” (Handelinge 23:12) God gebruik Paulus se neef om hom te red van 'n gewisse dood deur die Jode. Die jongman het Claudius gewaarsku, en hy het Paulus na Cesaréa gestuur. Die Jode en die Sanhedrin het 'n diep haat teenoor Paulus getoon, en meer as 40 mense het die sameswering teen hom ondersteun. Daarom het Claudius met groot sorg Paulus beveilig tydens sy verplasing. Paulus kon voor Felix 'n regverdige oordeel aanvra en selfs, indien nodig, tot die keiser appelleer.

“Weer eens het die Here aan Paulus verskyn en aan hom geopenbaar dat hy na Jerusalem moes gaan, en dat hy daar vasgebind sou word en vir Sy Naam sou ly. Alhoewel hy vir ’n lang tyd ’n gevangene was, het die Here nogtans ’n spesiale werk deur hom gedoen. Sy bande sou juis die middel wees om die kennis van Christus te versprei en God te verheerlik. Waar hy van stad tot stad gestuur is in verband met sy verhoor, het hy voor konings en goewerneurs getuig van Jesus en die gebeurtenisse in verband met sy eie bekering, sodat hulle sonder verskoning sou wees ten opsigte van hulle verhouding tot Jesus.” E.G.W. (Early Writings, page 207)