Toewyding.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voorwoord Hierdie liturgie en PowerPoint is slegs ’n voorgestelde liturgie en liturge en eredienswerkgroepe moet dit slegs as ’n vertrekpunt sien. Alle.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Rom.6: en :
Beeld van God.
Voorstelling van nuwe lidmate
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Algemene Sinode Dagwyding
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
FEESLIED vir die 150-jarige feesvieringe van
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Toewyding

Voorganger 1: ONS VADER WAT IN DIE HEMEL IS..... Voorganger 2: Ons bid kinderlik, nederig, wetende dat ons die Gees ontvang het wat ons tot kinders van God maak en wat ons tot God laat roep: “Abba”, Vader.

Lied 247 Heer, wees ons genadig. Christus, wees genadig, Heer, wees ons genadig

Voorganger 1: LAAT U NAAM GEHEILIG WORD. Voorganger 2: Ons pleit in erkenning dat ons self ook skuldig is aan die ontheiliging van u Heilige Naam deur ons aangebore geneigdheid tot die sonde en kwaad, 'n geneigdheid waaraan ons, ten spyte daarvan dat ons u kinders is, so dikwels toegee.

Lied 247 Kyrie eleison, Christe eleison, Kyrie eleison

Voorganger 1: LAAT U KONINKRYK KOM. Voorganger 2: Ons vra dit, wetende dat ons meermale so vol van ons eie selfsugtige ego’s is dat ons nie daarin slaag om u Koningskap oor die wêreld, in u kerk en in ons lewens te erken en eerbiedig nie.

Lied 247 Heer, wees ons genadig. Christus, wees genadig,

Voorganger 1: LAAT U WIL OOK OP DIE AARDE GESKIED, NET SOOS IN DIE HEMEL. Voorganger 2: Ons is opreg in ons begeerte dat U wil volkome op aarde sal geskied, al is ons self so dikwels hardkoppig en eiesinnig.

Lied 247 Kyrie eleison, Christe eleison, Kyrie eleison

GEE ONS VANDAG ONS DAAGLIKSE BROOD. Voorganger 2: Ons bid dit terwyl daar vandag in hierdie stukkende wêreld so baie mense rondom ons is wat nie die nodige lewensmiddele het nie - werkloses, mense wat honger is, dakloses, verworpenes, mense wat seergekry het en steeds seerkry, mense in nood..... en ons sien hulle baie keer nie eers raak nie.

Lied 247 Heer, wees ons genadig. Christus, wees genadig,

Voorganger 1: EN VERGEEF ONS ONS OORTREDINGS SOOS ONS OOK DIÉ VERGEWE WAT TEEN ONS OORTREE, Voorganger 2: Ons pleit daarvoor in die erkenning dat ons dikwels sukkel om ander te vergewe en ons vyande lief te hê soos die Here Jesus ons geleer het en soos Hy self die voorbeeld gestel het.

Lied 247 Kyrie eleison, Christe eleison, Kyrie eleison

Voorganger 1: EN LEI ONS NIE IN VERSOEKING NIE, MAAR VERLOS ONS VAN DIE BOSE.... Voorganger 2: Ons vra dit, bewus daarvan dat al is ons in Christus nuwe mense, ons slegs deur u genadige beskerming tot die eer van u Naam oorwinnaars kan wees.

Lied 247 Heer, wees ons genadig. Christus, wees genadig, Heer, wees ons genadig

Lied 313 Amen, Amen

Genadeverkondiging: In die Lydenstyd weerklink die blye boodskap oor-en-oor dat God sy liefde aan ons bewys het hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. Daarom is ons vrygespreek en is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus (Rom 5: 1 en 8).

Skriflesing: Psalm 92: 1 – 7 1 'n Psalm. 'n Lied vir die sabbatdag. 2 Dit is goed om die Here te loof, om u Naam te besing, Allerhoogste, 3 om elke môre van u liefde te getuig, en elke aand van u trou, 4 om dit te doen met snaarinstrumente, met harp en lier. 5 U groot dade, Here, het my baie bly gemaak, ek wil juig oor wat U gedoen het. 6 Groots is alles wat U doen, Here, ondeurgrondelik u gedagtes. 7 Wie dit nie besef nie, is 'n dom mens, wie dit nie insien nie, is sonder verstand.

Feeslied 1. Heer, u kerk hier in die Vrystaat wil u goedheid graag gedenk. Ons wil sing van u genade oor die jare ons geskenk. Ons kom jubel voor U, Here – U wat ons met sorg behou – Steeds kan ons op U vertrou!

Feeslied 2. Om ’n lig te wees in duister het U hier u kerk geplant; dat ons hier u wonderdade uit sal dra as kerkverband. Hemelvader, ons kom prys U – U ons bron van krag en hoop – Vul u kerk met nuwe hoop!

Feeslied 3. Jesus Christus is die hoeksteen van ’n kerk wat vir u leef. Leer ons ook om soos ons Meester altyd liefde na te streef. Jesus Christus, ons Verlosser – ons bely U as ons Heer – Laat u liefde ons regeer!

Feeslied 4. Gees van God, getroue Leidsman, inspireer opnuut u kerk. Vuur ons aan dat ons onblusbaar vir U leef en vir U werk. God Drie-enig, ons vereer U – U wat duister laat verdwyn – Wees die lig wat deur ons skyn!