Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Handoplegging.
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Rom.6: en :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Die grootste is die LIEFDE
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig. Dit word bevestig deur die hoë voorkoms van:

Moord en verkragting Roof en ander misdade Verwaarlosing van gestremdes Armoede Diskriminasie teen vroue Eensaamheid van mense Minagting van mense Plaasaanvalle

Verwaarlosing van kinders Homofobie Geweld op weerloses Vreemdelinge haat Rassisme Onregverdige uitsluiting van mense Etikettering en veralgemening

Mense se waardigheid word aangetas deur sistemiese werklikhede soos wanneer: siekes nie toegang het tot mediese hulp nie, kinders nie toegang het tot goeie onderwys nie, gestremdes op ‘n diskriminerende wyse uitgesluit word, mense nie toegang het tot basiese dienste nie, mense nie toegang het tot werksgeleenthede nie.

Mense se waardigheid word ook aangetas deur ons onbewuste of bewuste optrede bv. wanneer: Vroue net omdat hulle vroue is as minderes beskou word. Mense bloot op grond van hulle seksuele orientasie uitgesluit word. Armes aan hulle lot oorgelaat word. Mense beoordeel word bloot op grond van hulle velkleur. Mense nie na behore vir hulle werk vergoed word nie en dus uitgebuit word. Ons veralgemenend dink en praat oor mense.

Wanneer magsverhoudinge so bedryf word dat mense onderdruk en ondermyn word, word hulle menswaardigheid aangetas.

Wanneer mense uitgesluit word of as minderwaardig geag word, word hulle stemme nie gehoor nie. Dit is vernederend.

Die Bybel praat ‘n ander taal. Die Bybel leer:

God gee aan alle mense waarde. God tree in verhouding met álle mense God gee aan alle mense waarde. God tree in verhouding met álle mense. God word self mens. Jesus lê sy lewe af vir mense. Hy gee aan mense ‘n nuwe lewe in Hom.

Jesus raak die verworpenes aan.

Hy bevry die besetenes en maak siekes gesond.

Hy herstel die waarde van vroue en kinders in die samelewing.

Hy beweeg oor grense en reik uit na diegene wat nie geag word nie.

Hy vergewe en bevry mense van hulle verlede.

Hy gee aan mense Sy genade en vrede.

Mense ontdek hulle waarde wanneer hulle Sy liefde en respek ontvang en weet dat hulle geag word.

God tree met elke mens in verhouding ongeag sy/haar vermoë, inherente kwaliteite, prestasie, herkoms, bydrae tot die samelewing, oënskynlike waarde of gebrek daaraan. Daarom het alle mense waarde, omdat God in God se liefde besluit het om met elke mense in verhouding te tree.

God stort die Heilige Gees uit sodat ons God hierin kan navolg en ‘n nuwe lewe in die Drie-Eenheid kan hê.

In die Seisoen van Menswaardigheid verbind die vier susterskerke hulself om: 1. Die Godgegewe waarde van mense te verkondig; 2. So met mense om te gaan dat dit ‘n getuienis lewer van die waarde wat God aan mense toeken; 3. In ons eenheid met mekaar ons respek vir mekaar te beliggaam;

4. Almal in Suid-Afrika te motiveer om ander as ‘n geskenk van God te sien en hoor en beleef; 5. Veral vier waardes te bevorder: RESPEK | RESPECT LUISTER | LISTENING OMARMING | EMBRACEMENT SELFLOOSHEID | SELFLESSNESS

Hoe gaan ons dit doen? Deur die Bybelse boodskap van menswaardigheid te sing; deur veilige ruimtes te skep waarin mense na mekaar kan luister; deur verhale te vertel wat begrip bevorder; deur saam te dink en besin oor die betekenis van God se verbintenis aan mense; deur nuwe geloofstaal aan te leer;

Ons gaan dissipels wees van Jesus deur die erkenning van alle mense se deur leesstof en studiemateriaal te versprei; deur oor grense mekaar se hande te vat en by mekaar te leer; deur die waardes van die Seisoen uit te leef. Ons gaan dissipels wees van Jesus deur die erkenning van alle mense se Godgegewe menswaardigheid.

Deur die Seisoen van Menswaardigheid wil ons: 1 Deur die Seisoen van Menswaardigheid wil ons: 1. Die liefde van God verkondig; 2. Jesus, die Here, navolg in sy deernis vir mense; 3. dit wat ons glo en bely van God se liefde, beliggaam in ons verhouding met mekaar; 4. Só bydra tot die genesing van ons land.