Die invloed van Trans-Atlantiese slawehandel op slawe.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Advertisements

DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die trans-Atlantiese slawehandel
Vryburger, Nederlanders en Franse Hugenote
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
Ekonomiese Bedryfs Wetenskap
Dowe Kultuur.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Plantasies in die Suide van Noord-Amerika
VRY OM AFRIKANER TE WEES
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
Tydens die Ballingskap en daarna
Selfportret Herman Lintvelt.
Kopiereg.
Hoe is slawe gevang en verkoop?
NEDERLANDSE NEDERSETTINGS AAN DIE KAAP
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Handel oor die Sahara-woestyn heen
Op pad na jou destinasie!!
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Rom.6: en :
@FXit 1.
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Blind date Moontlike antwoorde:.
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS
Is jy regtig graad 10?.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pesaglam.
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Algemene feite oor sout
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
DIE LIEFDE.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
God se vreemde opdragte
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Welkom, Leiers!.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
Christelike toevlugsoord
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Transcript van de presentatie:

Die invloed van Trans-Atlantiese slawehandel op slawe. Eenheid 3 Bl. 114 tot 125

Slawelewe op plantasies. Dwangarbeid/hardepad, lang ure, elke dag. Sommige – 1 x per maand af, soms Sondae af. Werk volgens geslag, ouderdom, donkerheid van vel, krag en geboorteplek gegee. Baie vroue: Bediendes, kinders opgepas, naaldwerkers, ens. Kinders: Vanaf 7 jr. gedwing om te werk Skoonmaakwerk, water aandra, klippe optel en veevoer insamel.

Slawelewe op plantasies vervolg. Sommige slawe: Sleg behandel, gestraf, erg geslaan. Gesinne verdeel – aan verskille eienaars verkoop – wreed. Klere: hulle kry min klere van growwe wol of katoen. Vroue: Veldwerkers kry in die winter skoene, 2 paar onderklere, eksta onderrok of romp Mans: Broek, 2 hemde en skoene. Huisslawe – kry beter klere (ou klere)

Woonkwartiere

Slawelewe op plantasies vervolg. Woonkwartiere: Moes dit soms self bou. Klein huisies met houtstrukture Een kamer met hout skoorsteen en grondvloer. Ingeboude beddens of strooimatrasse. Soms in solders geslaap van die boerehuise. Kosmaak: Kry ’n ysterpot en handmeul om hulle eie meel te maal Dieet: Mielies, groente geplant en vettige vleis Het soms eie hoenders aangehou.

Slawelewe op plantasies vervolg. Wette: Nie na donker buite, nie in groepe van 3 of meer vergader, mag nie eienaars se eiendom verlaat sonder brief nie, geen wapens besit nie, mag nie leer lees en skryf nie.

Slawelewe op plantasies vervolg. Slawekultuur: Kulturele erfenis van Afrika saamgebring in musiek, liedjies en stories. Help om geestelik en emosioneel te oorleef. Nuwe kultuur is gevorm in Amerika.

Slawelewe op plantasies vervolg. Musiek en liedjies: Belangrik in godsdiens en werk. Geheime boodskappe so aangestuur. Sing om in pas te bly met werk. Geestelike liedjies gee innerlike krag. Boodskappe oorgedra bv. hoe en wanneer om te ontsnap soos “Wade in the water” (bl. 116)

Slawelewe op plantasies vervolg. Stories: Ryk aan mondelinge tradisies van Afrika. Stories is aangepas en oorvertel van swakker skepsels wat kragtige vyande uitoorlê.