Die kreef kleef aan die krap en die krap kleef aan die kreef.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
KRITIESE TAALBEWUST HEID FEITE DENOTASIE KONNATASIE GEïMPLISEERDE
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Kwart-voor-sewe-lelie (10)
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Woordsoortonderskeiding
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
Bybel Ongelukke.
Samestellings Graad 4.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Liefde vir mekaar – Deel 1
Rekenaar Virusse.
oproep tot wagters op die mure
Op pad na jou destinasie!!
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Rom.6: en :
Woorde en Musiek: Carli Lessing
MA.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
STAD IN DIE MIS – D. J. Opperman
Fillipense . 4: 6 Wees oor niks besorg nie , maar laat julle begeertes in alles deur GEBED en smeking met danksegging bekend word by JAHWEH Fillipense.
Ons Wonderlike Skepper
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Algemene feite oor sout
Vader se seën.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die kreef kleef aan die krap en die krap kleef aan die kreef.
Druk (Click) om voort te gaan
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Afhanklikheid van God.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
LIEFDESBRIEWE.
KOM NA MY TOE….
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Brande – As ek na ons berge kyk
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Die kreef kleef aan die krap en die krap kleef aan die kreef. Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is swaar sowaar. Die kreef kleef aan die krap en die krap kleef aan die kreef. Wie weet waar Willie Wouter woon? Willie Wouter woon waar wilde weste woeste winde waai! My liewe neef Louw, my neus jeuk nou. Jeuk my liewe neef Louw se neus ook nou?

Die kapokkie pik op die kapokkoppietjie se koppietjie. Die duiwel druk die domme donkie dwarsdeur die driedubbele doringdraad dat die domme donkie dwarsdeur die driedubbele doringdraad dwars draai. Die kapokkie pik op die kapokkoppietjie se koppietjie. Bettie Bettie babbelbekkie babbel alte baie! Drie rooi ribbokke spring oor die doringdraad.

Ses-en-twintig swerms swane swewe en swiep soos swierige swaels. Vlekkie vreet vinnig van verskillende veeragtige voëltjies voordat verskillende veeragtige voëltjies vinnig verdwyn. Wat weet wilde woelige Willemien van warm waatlemoene en wurms wat Willem Wabeke nie weet nie? Swart slange seil stil sodat stadige skilpad saggies sal slaap.