De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Verwante presentaties


Presentatie over: "Afrikaans Eerste Addisionele Taal"— Transcript van de presentatie:

1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Stylfigure Kopiereg: Jean Vermeulen mnrvermeulen.blogspot.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal

2 Vergelyking “Sannie gaan net soos ‘n aap tekere!”
Om iets met iets anders te vergelyk deur gebruik te maak van die woord ‘soos’ of ‘nes’. (in english: ‘like’ or ‘as’) “Sannie gaan net soos ‘n aap tekere!” “Die ou Volla klink nes ‘n brulpadda!”

3 Metafoor “Klein jakkals! Jy mag nie kul nie!”
Om iets direk met iets anders te vergelyk (gewoonlik met die woord ‘is’) “Klein jakkals! Jy mag nie kul nie!” “Jy is die rots waarop ek staatmaak.”

4 Personifikasie “Die son glimlag heerlik op ons vandag!”
Om ‘n nie-lewende ding met ‘n lewende wese (menslik of dierlik) te vergelyk. “Die son glimlag heerlik op ons vandag!” “Wanneer ‘n geleentheid aan die deur klop, gryp dit aan!”

5 Alliterasie “Grote Griet! Gautengers gaan groot!”
Die herhaling van konsonante (medeklinkers) gewoonlik aan die begin van ‘n woord (maar nie altyd nie) “Grote Griet! Gautengers gaan groot!” “Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep...”

6 Assonansie “Speel meer, streef meer, leef meer”
Die herhaling van vokale (klinkers) in woorde Let op na die KLANKE (sounds!) “Speel meer, streef meer, leef meer” “Hoe’s daai! Sê Hyundai”

7 “’n Slang sis in die bos”
Onomatopee Dit is woorde wat klanke namaak. Dit word geskryf soos wat dit klink “Die bye zoem verby” “’n Slang sis in die bos”

8 Waar gebruik ons dit? Dit word oral rondom ons gebruik!
Advertensies, musiek (lirieke), letterkunde, tydskrifte, koerante.... ORAL! Kom ons kyk na ‘n paar voorbeelde!

9 “en ek mis jou vanaand in hierdie hel van ‘n plek” – Toe stop my hart

10 Metafoor

11 “het kadoemps op die grond geval” - Kabouterliefde

12 Onomatopee

13 “die winde wat sy arms om my vou” – Ek verlang na jou

14 Personifikasie

15 “stil soos die nag” – Neem my op vlerke

16 Vergelyking

17 “af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag
“af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag. Sag speel die liedjie...” – Af en af

18 Assonansie

19 “Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is swaar sowaar”– Sewe Sakke Sout

20 Alliterasie

21 SPELETJIETYD!!

22 “Gielie gaan gou-gou hardloop.”
Alliterasie

23 “Hy is so vet soos ‘n vark.”
Vergelyking

24 “Ek het ‘n toeter op my waterscooter ”
Assonansie

25 “Wille Willemien wou weet waar dit was”
Alliterasie

26 “Hy is ‘n mal haas” Metafoor

27 “Woef! Woef!” Onomatopee

28 “Die wind huil” Personifikasie

29 “Die man gaan nes ‘n mal hoender tekere”
Vergelyking

30 “Hy is my rots” Metafoor

31 “Die koekie krummel” Alliterasie


Download ppt "Afrikaans Eerste Addisionele Taal"

Verwante presentaties


Ads door Google