KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Ongelykheid en armoede
Joël Herholdt – Nasionale Verkoopsbestuurder
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
VOERKRAAL WAARDETOEVOEGING 11 JUNIE 2015 – Louw Van Reenen
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Kopiereg.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Raai...raai...riepa! Hoe maak mens?
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
Wêreld Vleiland dag Februarie 2017 Hoekom is vleilande belangrik?
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte.
GENETIESE VERBETERING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
MA.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
DANKIE PA!!.
Die Bovelder Saamgestelde Ras / “Composite”
Druk (Click) om voort te gaan
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Algemene feite oor sout
Vader se seën.
Die grootste is die LIEFDE
Panda’s Albert Denysschen.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Wie was Jesus se ma gewees?
Vrystaat Kongres Lardus van Zyl
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
\.
Hartlik welkom in die Erediens!
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE? HOEKOM DEXTERS? Goeie voeromset – 5.73 kg per 1 kg vleis (VOV) Goeie groei – 1.4kg per dag (ADG) Beste koei / kalf speenverhouding van alle rasse – 55.9% teenoor 45.5% van land se koeikudde Uitstekende dubbeldoel bees Baie goeie alternatief om verse mee oop te maak in suiwel- sowel as vleiskuddes Swart, Rooi en Dun diere Meer vleis per hektaar word deur ‘n dexter geproduseer. 3 Dexters in die plek van 2 grootraambeeste. Maak maar die som! Goeie moeders instink Uitstekende temperament Baie goeie vleis kwaliteit met uitstekende marmering en ideale snitgrotes Baie gehard en aanpasbaar is alle streke KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?

SZJ 1315 op kukuyu en eragrotis/veldgras groot gemaak ONS PRAAT DAT DEXTERS WENNERS OP DIE VELD IS – IN 2018 LYK EEN VAN DAARDIE WENNERS SO! SZJ 1315 op kukuyu en eragrotis/veldgras groot gemaak GEWIG - APRIL 2018 – 814KG

ONS PRAAT GRAAG VAN DEXTER VRUGBAARHEID EN LANGSLEWENDHEID….

WANNEER ONS PRAAT VAN DUBBELDOEL BEESTE BEDOEL ONS… MELK ‘N DEXTER KOEI WAT HAAR KALF SPEEN TEEN 52% PLUS VAN HAAR LIGGAAMS-MASSA PRODUSEER OOK NOG 10% VAN HAAR LIGAAMS GEWIG PER LAKTASIE. BEKENDE MELK BEESRASSE PRODUSEER GEMIDDED 15% VAN LIGGAAMSMASSA PER LAKTASIE.

Dexter speenkalwers doen goed in Voerkrale en slag tussen 55% en 62% uit Vleis word gekenmerk deur uitstekende marmering Ideale vleis snitgrotes

GENETIKA IS BAIE BELANGRIK VIR DIE DEXTER RAS DAAROM DAT ONS PRODUKSIE AANTEKENINGE DOEN EN DEXTERS DEELNEEM AAN GROEI-/FASE C TOETSE

Overvaal Dexter Klub Vrystaat Dexter Klub DIE DEXTER GENOOTSKAP, WAT ONDERSTEUN WORD DEUR TWEE BAIE AKTIEWE, BETROKKE EN SUKSESVOLLE KLUBS, HET TEN DOEL OM AL SY TELERS EN ASPIRANT TELERS TE ONDERSTEUN EN TE MENTOR OM SUKSESVOLLE TELERS EN BOERE TE WORD.

KLUBS EN DIE GENOOTSKAP REEL SKOUE OM TELERS EN DIE RAS TE BEMARK

KLUBS EN DIE GENOOTSKAP REEL VEILINGS OM TELERS DIE GELEENTHEID TE GEE OM HULLE KUDDES EN DIERE TE BEMARK

DIE GENOOTSKAP EN ONS KLUBS REEL JEUGSKOUE EN HET KUDDES BY LANDBOUSKOLE – OM ONS RAS TE BEVORDER