WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET INLIGTING: WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET Dewyk Ungerer
Diensverhouding Werkgewer Werknemer
WAT HET VERANDER ? Voor 1994 ..... Suid-Afrika ʼn soewereine staat Parlement is hoogste gesag Die wetgewende mag kan enige wette aanneem
WAT HET VERANDER ? Na 1994 ..... Aanvaarding van Grondwet Grondwet is hoogste gesag
Grondwetlike oppergesag WAT HET VERANDER ? Na 1994 ..... Grondwetlike oppergesag ARTIKEL 2 (Hoofstuk 1) — “Oppergesag van Grondwet”— : “Hierdie Grondwet is die hoogste reg van die Republiek; enige regsvoorskrif of optrede daarmee onbestaanbaar, is ongeldig, en die verpligtinge daardeur opgelê, moet nagekom word.”
WAT HET VERANDER ? Voor 1994 ..... Baie kort beroepsbrief Tree in goeder trou op
WAT HET VERANDER ? Na 1994 ..... Grondwet no. 108 van 1996 Wet op Basiese Diensvoorwaardes Arbeidswet Wet op gelyke indiensneming Wet op Beroepsiektes
HANTERING VAN DIE REG ... GRONDWET STATUTERE WETTE INTERNE REELS EN REGULASIES GRONDWET STATUTERE WETTE
UITLEG VAN DIE REG ... GRONDWET STATUTERE WETTE INTERNE REELS EN REGULASIES
WAAR KOM WET EN ORDE OOREEN ? Word deur instansie geskep Staat = parlement Kerk = Sinode Wet en Orde het gesag Dra gesag Vra nakoming Straf vir nie-nakoming
WAAR KOM WET EN ORDE OOREEN ? Nie kanon nie Word verander/gewysig Kan appelleer na hoër gesag
WAAR VERSKIL WET EN ORDE ? Staat dwing af met mag Orde vra gesindheid Statutêr vra wen/verloor Kerk vra altyd na eer van God Sanksie verskil Staat strafmaatreëls Kerk werk met opsig en tug
Hantering van die Kerkorde ARTIKELS (Law) REGLEMENTE (By-laws) BEPALINGS (Regulations) Sinodale besluite Handleidings Riglyne
Hantering van die Kerkorde Handleiding – nie al die antwoorde Afgelei uit die Woord van God Gebaseer op die Belydenisskrifte Word na behoefte aangepas Staan in diens van die pastoraat Geskep om die kerk te dien
Vertrekpunt van die Kerkorde Artikel 2 2.1 Waar die Woord van God eis dat in die gemeente van Christus alles welvoeglik en ordelik moet toegaan (1 Kor. 14:40), word in die volgende artikels ’n aantal bepalinge gegee vir die lewe en werk van die Kerk met die oog op die volbrenging van sy taak en roeping ooreenkomstig die Heilige Skrif en die Belydenis.
Doel van die Kerkorde Artikel 59 59.1.1 tot eer van God; 59.1.2 tot heil van die Kerk; 59.1.3 tot behoud van die sondaar;
Uitleg van die Kerkorde Dit is wet – dra dus gesag Aanvaar deur die Kerk Gebruik as konstitusie/grondwet van die organisasie
WAAR ONTMOET WET EN ORDE ? Werkgewer Definisie ʼn persoon of instansie, Ingevolge ʼn dienskontrak, ‘n werknemer in diens neem; hom/haar vir die dienste gelewer vergoed. Kontroleer werk van werknemer sorg vir veilige werksomgewing Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997
WAAR ONTMOET WET EN ORDE ? Werknemer Definisie ʼn persoon wat ingevolge ʼn dienskontrak, Sy/haar dienste aan ʼn werkgewer, onder die gesag van die werkgewer, beskikbaar stel teen vergoeding. Artikel 200A van die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995 Artikel 83A van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997
WAAR ONTMOET WET EN ORDE ? Kontraktering
WAAR ONTMOET WET EN ORDE ? Vergoeding
WAAR ONTMOET WET EN ORDE ? Dissiplinering
Wanneer behoort jy jou “lisensie” te verloor te verloor ? ONDERSKEI ? Wanneer behoort jy jou “lisensie” te verloor te verloor ?
WAAR ONTMOET WET EN ORDE ? Diensbeëindiging
Die GROOT onderskeiding ….. Diensverhouding: Werkgewer – werknemer “Lisensie”
GROOT ONDERSKEID LEGITIMASIE Deur Algemene Sinode gegee Ring hou toesig Kerkverband ontneem dit DIENSVERHOUDING Tussen werkgewer en werknemer Kerkraad hou toesig Kontraktuele nakoming
Wees net LIEF vir jou WERK !
Maak die beste van die vennootskap !
Baie Dankie