Wildehonde: Alshe Meyer
Beskrywing Lyk soos ‘n hond Karnivoor en soogdier. Groot ronde ore. Kort donker snoet. Langerige hare.
Habitat Wildehonde is regoor Afrika versprei.
Dieet Afrika Wildehonde eet wildebeeste en klein bokkies soos Impala, Kudu, Springbok ens.
Vyande Boere maak wildehonde dood, omdat hulle bang is dat hulle hul vee gaan eet. Leeu’s Hyena’s
Ander feite Hulle kan tot 35 km per uur hardloop. Wildehonde is een van die mees bedreigte karnivore. Hulle is bedreigd omdat hulle hul habitat verloor a.g.v. mense.
Interessante feite Die wetenskaplike naam vir ‘n Wildehond is Lycaon Pictus, ‘n Latynse woord wat geverfde wolf beteken. Hulle het baie byname soos Kaapse Wildehond, geverfde hond ens.
Wildehond:https://af.wikipedia.org/wiki/Wildehond 14 Maart 2008 Bibliografie
Die einde!!!!!!!!