Badisa Vrywillige Werk

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wat van die res van jou lewe?
ViA Vroue-in-Aksie.
MA.
Prediker: Ds. Schalk Scott
Mediasie. Mediasie Waar mense is , is daar soms konflik betrokke Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
`n Kerk in aksie teen armoede
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Liriekeraai...Hoe maak mens?
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Wat is ramings?.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Laerskool Hermanus Helen Ackermann
Vrugte van die Gees.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

Badisa Vrywillige Werk Ontmoet die Badisa vrywilligers wat verlede jaar toekennings ontvang het vir uitstaande dienste gelewer.

Pieter Grove Badisa Koue Bokkeveld Pieter vervoer ouer persone van Lindeshofplaas na die dienssentrum met sy eie voertuig. Hy vervoer ook persone na rehabilitasiesentrums, asook kinders vir vakansieplasing. Pieter help die mans met handvaardighede, en hy bied ook handwerk aan by die alkoholnasorgprogram. Hy beman die ontvangs wanneer nodig en hy doen die instandhouding by die dienssentrum, kantoor-, dagsorg- en nasorggeboue. Pieter is altyd gewillig om te help. Hy is ‘n inspirasie vir ander mense en hy spaar baie geld vir die program.

Helmut & Stefanie Herbert van Herberg Kinderhuis Helmut en Stefanie is afkomstig van Luxembourg. Hulle werf fondse vir die kinderhuis se onderwysprojek. ‘n Onderwyser word aangestel om die kinderhuiskinders met skolastiese agterstande en risiko gedrag by te staan in die skool. Die projek verhoed dat kinders minderwaardig en uitgesluit voel, geskors word of skool verlaat. Die kinders kry ekstra opvoeding en hul selfvertroue word ontwikkel.

Annalise Wiid Badisa se ONE MORE ambassadeur Annalise is ’n professionele liedjieskrywer, sanger en storieskrywer. Sy is Badisa se ONE MORE ambassadeur. Sy skep die ONE MORE konsep en sy skryf en komponeer die ONE MORE lied vir Badisa. Annalise dien op die Badisa Bemarkings- en fondswerwingskomitee. Sy tree op as kunstenaar by baie Badisa geleenthede. Sy ag die menswaardigheid van alle mense hoog. Daarom kan sy haar vereenselwig met die doelstellings, visie en waardes van Badisa.

GOUE HANDE van HERBERG AAN SEE Tehuis, Gansbaai Dit is vir die groep ‘n hart-saak om ouer persone te dien. Hulle is sedert 1995 betrokke by die tehuis as ‘n georganiseerde groep wat ‘n vrywilligersprogram aanbied Goue hande het R1 836 040.00 ingesamel oor die afgelope 17 jaar. Die aktiwiteite wat hulle aanbied vir die ouer persone is: Haarversorging, speletjies, nael- en voetversorging, aankope vir inwoners, boekvoorlesing, spesiale geleenthede, hulp net vervoer, uitstappies, oefensessies ens.

Ons nooi u uit om aan te sluit as vrywilliger en deel te word van die Badisa-familie. Ons volgende toekennings word gemaak tydens die Badisa Algemene Jaarvergadering op 1 September 2015 by Vredelust Gemeente, Bellville.