JESUS SE BOODSKAPPE AAN DIE SEWE KERKE

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
GOD SE VERSEËLDE VOLK Les 6 vir 9 Februarie 2019.
Die grootste is die LIEFDE
WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019.
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
Druk (Click) om voort te gaan
TUSSEN DIE KANDELARE Les 2 vir 12 Januarie 2019.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LEEF DIE ADVENT HOOP Les 11 vir 14 September 2019.
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

JESUS SE BOODSKAPPE AAN DIE SEWE KERKE Les 3 vir 19 Januarie 2019

Elk van die boodskappe is as volg gestruktureer: ÉFESE LAODICENSE Dit is wonderlik hoe God die eienskappe van sewe spesifieke kerke in Asië gebruik het (daar was baie kerke) om die toekomstige geskiedenis van die Kerk aan te dui. Die boodskappe word volgens die Joodse styl gepaar: die eerste met die sewende, die tweede met die sesde, die derde met die vyfde en die vierde is dubbel in uitbreiding (wat die donkerste tydperk in die kerk se geskiedenis uitbeeld) Elk van die boodskappe is as volg gestruktureer: ÉFESE LAODICENSE SMIRNA FILADELFÍA PÉRGAMUS SARDIS THIATÍRE Jesus word bekendgestel Die kerk is beoordeel Sterkpunte Swakhede Raad Oproep en belofte (*) (*) Die eerste drie kerke het (1) 'n oproep om te luister en (2) 'n belofte. Die laaste vier kerke het (1) 'n belofte, en (2) 'n oproep om te luister.

DIE GESKIEDENIS VAN DIE KERK WORD VOORGESTEL ÉFESE 31 100 SMIRNA 323 PÉRGAMUS 538 THIATÍRE 1517 SARDIS 1798 FILADELFÍA 1844 LAODICENSE … Tot Johannes se dood Tot Konstantyn se bekering Tot Justinianus die Pousdom sy politieke mag gee Tot Luther se Hervorming Tot die Pous gevange geneem is Tot die einde van die 2300 dae Tot die einde

SMIRNA “Dít sê die eerste en die laaste, wat dood was en lewend geword het:” (Openbaring 2:8) Die kerk in Smirna was die kerk van martelare. Elkeen wat geweier het om die keiser te aanbid, is gevange geneem en vermoor. Christene is vir 10 jaar lank ernstig vervolg (303-313 nC), tussen Johannes se dood en die edik van Konstantyn, Diocletianus en Galerius. Jesus het nie enige swakheid in hierdie kerk spesifiseer nie. Hy het hulle 'n brokkie raad gegee wat Christene deur die eeue bemoedig het: “Vrees vir niks…Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee.” (Openbaring 2:10)

“Dít sê Hy wat die skerp tweesnydende swaard het:” (Openbaring 2:12) PÉRGAMUS “Dít sê Hy wat die skerp tweesnydende swaard het:” (Openbaring 2:12) Die lewende keiser is in 29 vC vir die eerste keer in Pérgamus aanbid. Die god Asklepios was ook daar aanbid. Christene moes aan die keiser wierook offer en betrokke wees by immorele rites as hulle wou deelneem aan kommersiële aktiwiteite. Sommige mense in die kerk het geleer dat dit aanvaarbaar was om deel te neem (Bileam en die Nikolaïete) Jesus gee hulle die geleentheid om hulle te bekeer. As hulle dit nie sou doen nie, sal hulle gestraf word deur die skerp swaard uit Sy mond. Die kerk se krag het doktrinaal en geestelik gedaal tussen die 4de en 6de eeu. Hulle benodig die Brood van die lewe ("die verborge manna") soos ons vandag.

“Dít sê die Seun van God wat oë het soos ‘n vuurvlam, en sy voete is soos blink koper:” (Openbaring 2:18) THIATÍRE In Thiatíre moes ambagsmanne aan die rituele van heidense tempels deelneem om toegelaat te word tot handelsgilde. Die kerkleiers het Christene aangemoedig om te kompromitteer (hulle word "Jesebel" in Openbaring genoem). Gedurende die Middeleeue het die onopgeleide massas 'n groot godsdienstige vreugde gehad (2:19), maar die kerkleiers het die Christelike geloof verontreinig. In 538 nC het die Keiserryk hulle gesag gegee. Hulle het die voorbidding van Christus vervang met menslike voorbidding, en geleer dat verlossing deur werke gekoop of verkry kan word. Sommige mense het egter steeds na die waarheid gesoek en dit nagevolg (bv. Die Waldensiërs [2:24-25]). Die belofte vir diegene wat oorwin sal ware mag van Jesus Christus ontvang.

“Dít sê Hy wat die sewe Geeste van God en die sewe sterre het: ‘Ek ken jou werke, dat jy die naam het dat jy leef en jy is dood.’” (Openbaring 3:1) SARDIS Sardis was as 'n veilige stad beskou, omdat dit op 'n onbereikbare heuwel gebou was. Om dié rede het sy nalatige inwoners nie oor die stad wag gehou nie. In 1517 het die Hervorming die waarheid weer verkondig. Ongelukkig het die hervormde kerk tussen 1565 en 1740 ontaard tot lewelose formalisme. Die Pelgrim Vaders het na Amerika gevlug om die vryheid wat hulle in Europa verloor het, te geniet. Jesus Christus moedig ons aan om te verhoed dat ons geestelike lewe bedreig word en om te waak en te groei. Hy vra ons om geestelike uitnemendheid na te streef en ons geloof rein te hou. Hy sal aan ons wit klere gee.

FILADELFÍA “Dít sê die Heilige, die Waaragtige, wat die sleutel van Dawid het, wat oopmaak en niemand sluit nie, en Hy sluit en niemand maak oop nie:” (Openbaring 3:7) Filadelfía was 'n klein stad wat in 17 nC deur 'n aardbewing vernietig is. En deur Tiberius herbou is. Die Jode het die Christene daar geteister. 'n Globale godsdiens herlewing het teen die einde van die 18de eeu begin en tot die middel van die 19de eeu voortgeduur. Daar is geprofeteer dat die wederkoms van Christus die hoof onderwerp sou wees (3:10). Daar is geen berisping vir hierdie kerk nie, maar 'n "oop deur", 'n nuwe blik op die geestelike waarhede van die Hemelse Heiligdom. Ons word aangemoedig om te hou wat ons het. Jesus sal Sy karakter (Sy naam) in ons plaas, en ons sal vir ewig met Hom lewe.

LAODICENSE Geloof (1 Petrus 1:7) Goud Redding en geregtigheid (Jesaja 61:10) Wit Klere Geestelike begrip (Efesiërs 1:17-18) Oogsalf “Dít sê die Amen, die getroue en waaragtige Getuie, die begin van die skepping van God:” (Openbaring 3:14) Laodisense was ryk danksy die handel in hul kosbare swart wol, en Frigiese oogsalf. Daar was 'n warm bron naby die stad, in Hierapolis. Daardie water is deur 'n akwaduk na die die stad gevoer. Niks goed is oor hierdie kerk geskryf nie. Jesus ken ons persoonlike geestelike lewe en moedig ons aan om alles wat ons benodig by Hom te kry. Hy klop aanhoudend aan die deur van ons harte. As ons Hom inlaat en saam met Hom woon, sal ons saam met Hom op sy troon sit.

As jy oorwin, beloof Jesus dat… Hy jou die vrug van die Boom van die lewe sal gee. Hy jou teen die tweede dood sal beskerm. Hy aan jou die verborge manna en 'n klein wit klippie met 'n nuwe naam op sal gee. Hy jou werke tot aan die einde sal bewaar. Hy jou die oggendster en mag oor die nasies sal gee. Jy geklee sal wees in wit klere, en jou naam nie uit die Boek van die Lewe verwyder sal word nie. Hy jou voor die Vader en die engele sal erken. Hy jou 'n pilaar in God se Heiligdom sal maak, en jy vir ewig by Hom sal wees. Die Naam van God sal op jou geskryf word. Jy saam met Hom op sy troon sal sit omdat Hy oorwin het.

“Die konflik duur steeds voort tussen die kinders van die lig en die kinders van die duisternis. Diegene wat die naam van Christus noem, moet die lusteloosheid afskud wat hul pogings verflou en die belangrike verantwoordelikhede nakom wat voor hul geplaas word. Almal wat dit doen, kan verwag dat die krag van God in hulle geopenbaar sal word. Die Seun van God, die wêreld se Verlosser, sal in hulle woorde en werke voorgestel word en so God se Naam verheerlik.” E.G.W. (The Sanctified Life, cp. 4, p. 41)