Verantwoordelike Vernuwing 2009

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Advertisements

FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Die pad van Geestelike groei
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Verantwoordelike Vernuwing
Handoplegging.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
NG Gemeente Halfweghuis
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Bybel Speletjies Name van JESUS.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Predikantebegeleiding
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Die Lewenstransformerende Reeks 1 Behoeftes – Johan Kotze 2 Inhoud en ervaring van deelname aan die proses - Ds Christo Klopper 2 2

143 – die aantal gemeentes in Suider –Afrika wat Vennootskapsbyeenkomste bywoon Wes-Kaap 22 gemeentes Namibië 9 gemeentes Gauteng 14 gemeentes Gauteng II 12 gemeentes Oos-Kaap 9 gemeentes Suid-Kaap 14 gemeentes Noord Kaap 8 gemeentes Wes Kaap II 7 gemeentes Tswane 10 2007 Wes Transvaal 10 2007 NOK 6 2007 Wes Kaap 111 6 2008 Oos Kaap 2 8 2008 Vrystaat 8 2008 NGK, VGK, Metodiste, Lutherane, Anglikane, Congregational en Vineyard gemeentes neem reeds deel. 3

meer as 240 gemeente vraelyste en gemeente konsultasies Behoeftes En vanuit: meer as 240 gemeente vraelyste en gemeente konsultasies Die versoek: Hulp in geestelike groei, maar met meer standhoudende resultate (maw prosesmatig) as korttermyn (program gedrewe) 4 4

Blokkasies in mense se geestelike groei Stagnasie Geestelike groei is nie ‘n prioriteit nie Emosionele kwessies Verantwoordelikhede Geen persoonlike beoefening van geloofsvormende gewoontes 5 5

Blokkasies in mense se geestelike groei 2 Ontevredenheid Die ontevredenheid het nie met tasbare kwessies soos parkering, musiek of sitplekke te make nie. Mense is ontevrede met “hoe die kerk my help om geestelik te groei” 6 6

Katalisators vir geestelike groei Geestelike oortuigings en houdings Georganiseerde kerklike aktiwiteite Persoonlike geloofsvormende gewoontes Geestelike aktiwiteite saam met ander 7 7

Geloofsvormende gewoontes Skrif bestudering Meditering Luisterende Gebed Lewe van Eenvoud Vas Afsondering en Stilte Sterf aan self Geregtigheid Onderhouding van die Sondag Getuienis lewering Refleksie en Belydenis Diens en geheimhouding daarvan Gemeenskapsdeelname Ondersoek jou lewe (Examen) Daaglikse nadenke (Daily office) 8 8

Calvyn oor geestelike dissiplines In sy Institusies Boek 3 (6–10) beskryf Calvyn sy geestelike dissiplines as (1) selfverloëning, (2) kruis opneem en (3) oordenking van die toekoms. Hierdie word treffend illustreer in Luk 22:24–30. Selfverloëning in v 26, kruis dra in v 28 en oordenking in v 30. Hiermee spreek Calvyn sy “probleem” met geestelike dissiplines aan nl. dat dit nie toekomsgerig is nie. 9 9

Gemeente aktiwiteite wat die belangrikste is in geestelike groei Inspirerende eredienste [72%] Hulp in die ontwikkeling van ’n persoonlike verhouding met Jesus [68%] Uitdaging om die volgende stap te neem in my geestelike lewe [66%] 10 10

Gemeente aktiwiteite wat die belangrikste is in geestelike groei Hulp om die Bybel in groter diepte te verstaan [62%] Hulp dat ek kan voel ek behoort [46%] Help om ‘n geestelike mentor te vind [34%]) 11 11

Strukture vir transformasie Kleingroepe - Op sy eie kan kleingroepe faal in geestelike groei Geestelike dissiplines kan nalaat om egte en intieme gemeenskap te vorm, en dit laat mense skuldig voel Berading en pastorale versorging kan te veel op die sonde en tekortkominge van die gelowige fokus, dat die genade van God ignoreer word 12

Strukture vir transformasie Die Lewenstransformerende Reeks Poog om al drie benaderings te integreer Wat nodig is, is ‘n spesifieke omgewing vir die transformasie proses 13

Strukture vir transformasie Hierdie omgewing is ‘n egte gemeenskap waarbinne mense mekaar vertrou Is afhanklik van portuurgroep leierskap – ‘n predikant hoef dus nie deurlopend teenwoordig te wees nie Die Lewenstransformerende Reeks slaag hierin 14

Hoe kan die Lewenstransformerende reeks gemeentes help ? 15

Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ? Dit kan benut word om groei in kleingroepe te ondersteun Die inhoud is reeds ontwerp Dit begelei lidmate om op God te fokus Deelnemers gaan ontdek waarmee God in hulle eie, en ander, se lewe besig is 16

Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ? Dit begelei lidmate om meer Christus gelykvormig te word Dit help lidmate om ’n emosioneel gesonde spiritualiteit te ontwikkel Dit bevorder sigbare groei in onderlinge liefdevolle verhoudings 17 17

Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ? Verhoudings met en diens aan die gemeenskap gaan verbeter Dit skuif lidmate van toeskouers na deelnemers met die afbreek van ‘n verbruikers ingesteldheid 18

Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ? Lidmate groei in hul verhouding met Jesus Christus Dit begelei en bevorder die behoefte aan gemeente en groepbyeenkomste 19 19

Hoe verloop die Lewenstransformerende Reeks? 20

Die Lewenstransformerende reeks “Ons wysheid, in soverre dit as waarheid en wysheid beoordeel kan word, bestaan uit twee dele: kennis van God en kennis van onsself. Maar omdat hierdie twee aanmekaar verbind is, is dit nie seker watter een geboorte gee aan die ander een nie” Johannes Calvyn “Institusies” 21

Wat is Christelike transformasie ? Christelike transformasie is die proses waardeur God, deur die werking van die Heilige Gees, die karakter van Christus in die lewe van ’n gelowige vorm. Dit geskied in ‘n konteks van gemeenskap en in ooreenstemming met Bybelse standaarde. 22

Wat is Christelike transformasie ? Die proses behels die transformasie van die hele persoon i.t.v. gedagtes, gedrag en die wyse van interaksie met God en ander. Dit loop uit op ’n lewe van diens aan ander en getuienis oor Jesus Christus. 23

Fases van ontdekking: Fase 1: Identiteit: Ontdek jouself in gemeenskap met God Fase 2: Gemeenskap: Ontdek wat God tussen mense laat gebeur Fase 3: Leef met integriteit - Om meer soos Christus te lewe Fase 4: ’n Lewe van diensbaarheid - Medewerkers saam met die Drie-enige God 24

Die 4 Fases van die Reis 3 2 1 4 Fases Reis Leef met integriteit: ’n Lewe van diensbaarheid – medewerkers saam met die Drie-enige God 3 Leef met integriteit: Om meer soos Christus te lewe Fases 2 Gemeenskap: Ontdek wat God tussen mense laat gebeur 1 Identiteit: Ontdek jouself in gemeenskap met God Reis 25

Ontdek jouself in gemeenskap Fase 1: Identiteit Ontdek jouself in gemeenskap met God 26

Fase 1: Identiteit Die samestelling van jou lewensinventaris aan die hand van die volgende: Menslike natuur, Rolle, Geslag, Temperament My herkoms, Waardes, Identiteit in Christus Is ek ‘n heilige of sondaar?, My geestelike gawes, Gemeenskaplike aspekte van ons identiteit inChristus 27

Ontdek wat God tussen mense laat gebeur Fase 2: Gemeenskap Ontdek wat God tussen mense laat gebeur 28

Fase 2: Gemeenskap Die samestelling van jou lewenstorie aan die hand van die volgende: God is die Skepper van gemeenskap, My ervarings en verhoudings, Vormende elemente en temas, Die kuns van storievertelling, Die kuns om te kan luister, Bemoediging, berading en vergifnis, My nalatenskap 29

Fase 3: Leef met integriteit Om meer soos Christus te lewe 30

Fase 3: Leef met integriteit Die identifisering van lewensveranderings- oefeninge aan die hand van: Christelike integriteit en gemeenskap, Oortuigings en praktyke, Die vlees, Sewe doodsondes, ’n Brief van jou versoeker, Ontsag vir God, Die Heilige Gees, Geloofsvormende gewoontes, Die vrug van die Gees, Groei in integriteit 31

’n Lewe van diensbaarheid Fase 4: ’n Lewe van diensbaarheid Medewerkers saam met die Drie-enige God 32

Fase 4: ’n Lewe van diensbaarheid Die formulering van my lewensvisie aan die hand van: Verbreed jou konsep van bediening, Ons s'n vir ander, Bedieningskontekste, Geesgerigte bediening, Bediening in die wêreld, Bediening in die kerk, Bediening in die huis, Voorlegging van my lewensvisie, Tot eer van Christus 33

Ervaring van deelname aan die proses 34 34

Die Lewenstransformerende reeks Die tydsduur 4 fases van 11 weke elk Mag langer neem indien groepe groot is Groepe bepaal self tydsverloop – neem vakansies ens. in ag 35

R60 per Fase boekie per lid (R240 oor twee jaar of R200 eenmalig) Die Koste R60 per Fase boekie per lid (R240 oor twee jaar of R200 eenmalig) In en uit in gemeente boeke Design For Discipleship = R70 Willow Creek = R100 – R120 36