Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Sinode van Oos-Kaapland Bosberade 2007
Advertisements

RAMINGS.
Die herdefiniering van die rol van predikante en gelowiges
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Verantwoordelike Vernuwing
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
GDN Webtuiste Statistiek.
NG Gemeente Halfweghuis
DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
Kerkverband 3.4 Kerkverband.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wat van die res van jou lewe?
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Algemene Sinode Dagwyding
Wat is ramings?.
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Getuienisaksie & Msinga
Kollektes.
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Aksiebeplanning.
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Bybel Speletjies Name van JESUS.
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
God se vreemde opdragte
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
\.
Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
Visitasie.
Wes Tvl. Buitengewone Sinodesitting 16 April 2013
DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
\.
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
\.
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die oorweginge gespeel: Dat GO en SRKS dieselfde doel het nl. die uitbou van die kerk en koninkryk van God Dat die werk in die verlede primêr deur twee lede van die familie van NG kerke gedoen is Dat dit aan die een kant duplisering, en aan die ander kant beperkings meegebring het. Dat die familie van NG Kerke hulle tot kerkhereniging verbind het Dat die familie van NG Kerke verskeie besluite geneem het wat die kerke aanmoedig tot nouer samewerking Dat die doeltreffende bediening van die totale gebied slegs gesamentlik gedoen kan word

RAAD VIR GEMEENTE-ONTWIKKELING EN KERKLIKE SAMEWERKING – (GKS) ’n Raad onder die naam RAAD VIR GEMEENTE-ONTWIKKELING EN KERKLIKE SAMEWERKING (die Raad) word hiermee in die lewe geroep as ’n gesamentlike kommissie van die kerke (NGK, VGK, RCA)

GKS KERNFOKUS 1. Om die Koninkryk van God te help uitbou 2. Die vestiging van nuwe geloofsgemeenskappe wat ons eenheid in Christus op konkrete wyse sal beliggaam Nuwe gemeenskappe Skep van ruimtes vir aanbidding Herontwikkeling van ou kwynende gemeenskappe in nuwe geloofsgemeenskappe binne die visie van GKS 3. Navorsing wat die spiritualiteit, teologie en ekklesiologie van hierdie gemeenskappe sal beskryf 4. Die ontwikkeling van die nodige kapasiteit wat bogenoemde sal waar maak

DOELWITTE VIR 2008 1.Navorsing wat sal besin oor teologie, spiritualiteit, ekklesiologie teikenareas sal identifiseer, areas van nood die hoe-vraag sal beantwoord 2. Vestiging van taakgroepe soos voorgestel. 3. Toerusting van raad, leiers en lidmate, moontlike opvolg konferensie? 4. Vestiging van 5 eenheidsgeloofsgemeenskappe (sien punt 2 van kernfokusse) deur bestaande gemeentes byeen te bring en by die proses te betrek deur (kerkregtelike) riglyne vir samewerking te ontwikkel deur kapasiteit te ontwikkel wat die proses kan ondersteun 5. Fondswerwing: die aanstel van `n fondswerwer/bemarker en vestiging van `n werwingstruktuur vir GKS 6. Uitbou van kommunikasiestrukture 7. Ekumeniese samewerking

Taakspanne Fondse : Fondswerwing, begroting en finansiële bestuur Vestiging en Evaluering van Bedieningspunte van bestaande projekte Kommunikasie : Webwerf en korporatiewe identiteit Toerusting : Konferensies en opleiding Navorsing Evangelisasie Skep van nuwe Geloofsgemeenskappe

Nuusbrief