Bybel Speletjies Name van JESUS.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
BYBEL BRAINTEASERS.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Bybel Speletjies Name van JESUS

INSTRUKSIES Elke vraag het twee leidrade Kyk wie die regte antwoord kan gee sonder om altwee leidrade te gebruik. As julle die antwoord kan kry met 1 leidraad is dit 2 punte. As julle die antwoord kan kry met 2 leidrade is dit 1punte.

Vraag # 1 Die begin en die einde Die eerste en die laaste letter van die Griekse Alfabet Die begin en die einde

Antwoord # 1 Alfa en Omega Open 1:8 “ Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige”

Vraag # 2 Die een wat die argument wen, kry die laaste…. ‘n Boek bestaan uit ‘n 1 000 …….. Die een wat die argument wen, kry die laaste….

Antwoord # 2 Die Woord Joh 1:1 “In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God”

Dis baie belangrik in die hof As dit nie fals is nie, dan is dit …. Vraag # 3 Dis baie belangrik in die hof As dit nie fals is nie, dan is dit ….

Antwoord # 3 Die Waarheid Joh 14:6 “ Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe.”

Dog nav mal Kyk in die spieël Vraag # 4 Dog nav mal Kyk in die spieël

Antwoord # 4 Lam van God Joh 1:29 “ Die volgende dag sien Johannes vir Jesus na hom toe kom. Hy sê: “Daar is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!”

In die buitenste ruimte Kristal word hiermee vergelyk Vraag # 5 In die buitenste ruimte Kristal word hiermee vergelyk

Antwoord # 5 Helder Môrester Open 22:16 “Ek Jesus, het my engel gestuur om dit alles aan julle in die gemeentes te betuig. Ek is die Afstammeling, die Nakomeling van Dawid. Ek is die helder Môrester”.

Dit sit op jou nek Gelowiges kom hier bymekaar Vraag # 6 Dit sit op jou nek Gelowiges kom hier bymekaar

Antwoord # 6 Hoof van die Kerk Ef 5:23 “Die man is die hoof van die vrou, soos Christus die hoof van die kerk is”

Hartseer man Bekend met smarte Vraag # 7 Hartseer man Bekend met smarte

Antwoord # 7 Man van Smarte Jes 53:3 “Hy was verag en deur die mense verlaat, ‘n man van smarte en bekend met krankheid; ja, soos een vir wie ‘n mens sy gelaat verberg”

Vraag # 8 Dit vat die donkerte weg. Hierdie is veral belangrik vir klein kindertjies. Dit vat die donkerte weg.

Antwoord # 8 Lig vir die wêreld Joh 8:12 “Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg , sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee”

Sy stem is baie belangrik. Skape is Sy besigheid. Vraag # 9 Sy stem is baie belangrik. Skape is Sy besigheid.

Antwoord # 9 Die Goeie Herder Joh 10:11 “Ek is die goeie Herder. Die goeie Herder lê sy lewe af vir die skape”

Elke huis het ‘n paar hiervan. Jou hart het ook een. Vraag # 10 Elke huis het ‘n paar hiervan. Jou hart het ook een.

Antwoord # 10 Die Deur Joh 10:9 “Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind”

Jesus se liggaam word hiermee vergelyk. Jesus het dit laat meer word. Vraag # 11 Jesus se liggaam word hiermee vergelyk. Jesus het dit laat meer word.

Brood van die Lewe Joh 6:48 “Ek is die brood wat lewe gee”. Antwoord # 11 Brood van die Lewe Joh 6:48 “Ek is die brood wat lewe gee”.

Vraag # 12 1 + 1 + 1 = 1 Enigste

Antwoord # 12 Seun van God Luk 1:35 “Die engel antwoord haar: “Die Heilige Gees sal oor jou kom, en die krag van die Allerhoogste sal die lewe in jou wek. Daarom sal die een wat gebore word, heilig genoem word, die Seun van God”.