LO Graad 11 Kwartaal 4
Eksamen 29 Oktober 80 punt vraestel 90 minute Leer alle powerpoints van die jaar Powerpoints beskikbaar op wordpress. WWW.LOHSRB.WORDPRESS.COM
Ongelyke magsverhoudinge Leer asb al die sleutelwoorde vir hierdie afdeling in jou handboek (bl.246-259) Ongelyke magsverhoudineg word bepaal deur (wat die stereotipes is): Biologiese rolle: vrouens kan kinders kry en daar word dus geglo hulle moet kinders grootmaak. Geslagsrolle: mans sterker (dominant) en vrou moet onderdanig wees. Tradisie: sekere kulture heg meer waarde aan seuns as dogters Religieleer: Sommige religieë verklaar mans as hoof.