Laerskool Hermanus Robert Prodehl My Skool Laerskool Hermanus Robert Prodehl
My skoolwapen Moet ons altyd netjies wees. Ons moet altyd die regte skooldrag dra.
Ons skoolgronde Ons tel al ons papiere op. Ons gooi ons vullis in die drom.
Die Hoofgebou Die Skoolhoof. Die admin. Die kunsklas. Die Lab. Die Bib. Die saal.
Graad 1 & 2 geboue
Die gebou is meer as 100 jaar oud. Die Klipgebou Die gebou is meer as 100 jaar oud.
Mnr. J.B. Cilliers Is ons skoolhoof. Ek dink hy is maar ‘n bietjie kwaai, maar hy doen harde werk om ons skool skoon te hou. En partykeer maak hy goeie besluite. Hy maak ons al hoe slimmer met al ons werk.
My gebou Dit is die Graad 3 gebou.
Gr. 3A3
My juffrou Juffrou Rolene Pieterse gee vir my klas. Sy hou baie daar van om te eet. Sy hou ook baie van kuns. Ek wil in Gr.3A3 bly. Sy merk ons boeke mooi. Ek hou van haar skoene.
Ek is trots op my skool, want 1st. Ons skool is baie skoon. 2de. Die sport is baie goed. 3de. Ons het goeie atlete. 4de. Die klere se material is ook baie goed. 5de. Die Juffrouens is baie gaaf. 6de. Ons het ‘n goeie hoof. 7de. Daar is goeie/mooi prente.