De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

My LSH loopbaan Mia Le Roux.

Verwante presentaties


Presentatie over: "My LSH loopbaan Mia Le Roux."— Transcript van de presentatie:

1 My LSH loopbaan Mia Le Roux

2 In graad een was ek in Juf. Alice Schoeman se klas.
Ek het ‘n baie goeie ervaring gehad en kon nie wag vir die volgende jaar in Laerskool HERMANUS !!!

3 GRAAD 2 KONSERT Die konsert se naam was “The Button Box” en ons was dansertjies in wit frillietjie klere .

4 Ons het vir die pikkewyne gaan kuier !

5 GRAAD 3 Junior Atletiek ! Dit was nog elke jaar van my Laerskool loopbaan groot pret om aan die atletiekkleurbyeenkoms deel te neem Ek gaan wen !

6 GRAAD 4 Kermis !! Ons het elke jaar n optog gehou van die ou hawe tot die skool

7 Ons het ‘n Ouma en Oupa dag gehad !
GRAAD 5 Ons het ‘n Ouma en Oupa dag gehad !

8 GRAAD 6 Musiek! Ek het van graad twee tot graad sewe blokfluit gedoen ! Ek het UNISA eksamen gedoen en met lof geslaag

9 Dit was soooo ‘n lekker ervaring en iets wat ek nooit sal vergeet nie!
WORTELGAT Dit was soooo ‘n lekker ervaring en iets wat ek nooit sal vergeet nie!

10

11 GRAAD 7 LEERLINGLEIER

12 CHEERLEADER GO ROOISPAN

13 OVERBERG NETBAL

14 NETBAL

15 KONSERT


Download ppt "My LSH loopbaan Mia Le Roux."

Verwante presentaties


Ads door Google