Kollektes.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Advertisements

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
RAMINGS.
Oor offergawes as gemeentebydaes
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Ek Glo en Bely IV - VI Dr. Thinus du Plessis.
Tydens die Ballingskap en daarna
Verantwoordelike Vernuwing
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
GDN Webtuiste Statistiek.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
KERKORDE IS COOL.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Gedagtenis maaltyd.
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Wat is ramings?.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Getuienisaksie & Msinga
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Offervaardigheid in gemeentes
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Wat maak dominee as leier aanvaarbaar?
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
KERKE Meer as denominasies.
Druk (Click) om voort te gaan
Afhanklikheid van God.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
bybelgenootskap van suid-afrika.
Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
Visitasie.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Kollektes

Wat beteken die woord kollekte? Dit is ‘n versameling (van die Latynse: colligere “versamel”) – ‘n versameling van geld vir godsdienstige of liefdadigheidsdoeleindes, bv soos die insameling tydens of na ‘n erediens in die Christelike kerk.

Wat beteken die kollektes in die erediens? By die kollekte in/onder die erediens gaan dit in die eerste plek om diens aan die Here. Lees Markus 12:41-44 (die arm weduwee se gawe) en ook 2 Kor 8:1-9 (Christelike vrygewigheid). Kollektes word gebruik vir die diakonie se barmhartigheidswerk. By die deure word die kollektes ingesamel en aangewend om die koninkrykswerk in die breë kerkverband te ondersteun.

Wie bepaal die kollektes? Vir baie jare het Sinode op Sinode verskillende verpligte en ook vrywillige kollektes vasgestel vir ‘n drie jaar termyn. Kollektes word deur die verskillende Deputategroepe aanbeveel en deur die Sinode goedgekeur sodat Deputategroepe hulle opdragte kan uitvoer soos deur die Sinode aan hulle opgedra. Die keuse van kollektes is dus ‘n keuse waarby alle gemeentes direkte inspraak het.

Verpligte kollektes Emeritaatsversorging (7) Om die emerituspredikante, -weduwees en wese (afhanklikes) van die GKSA met lewensonderhoud en mediese bystand eervol te help versorg. Teologiese Studentekas (5) Om studente wat aan die Teologiese Skool te Potchefstroom studeer, finansieel met beurse te help sodat die Gereformeerde leer uitgebou en verkondig kan word. 

GKSA Sustentasiefonds (5) Om kerke wat nie finansieel onafhanklik kan bestaan nie by te staan sodat die Woordverkondiging steeds daar kan voortgaan en om hulp te gee sodat die koninkryk van God deur Woordverkondiging kan uitbrei. Bybelverspreiding [Borg ‘n Bybel] (1) Om die Bybelgenootskap van SA by te staan met die druk en verspreiding van Bybels.

Kerklike Tydskrifte (1) Om aktuele artikels met ‘n Gereformeerde grondslag te publiseer en na lidmate en ander belangstellendes teen ‘n billike prys te versprei. Ekumenisiteit Buitelands (1) Om skakeling met ander Gereformeerde Kerke met wie die GKSA noue bande in die buiteland het, te bevorder, bv kerke in Europa, Australië en die Amerikas.

Instituut vir Christelike Onderwys [ICO] en lesmateriaal (1) Bevordering van onafhanklike Gereformeerde skole en onderwys. Ekumenisiteit – Gereformeerde bediening in London (1) Om die Gereformeerde jeug wat in London verkeer met Woordbediening en pastorale hulp by te staan.

Jeugsorg (1) Kollekte te bevordering van deputate Jeugsorg se projekte. Dankbaarheidsfonds (1) Om dankbaarheid teenoor die Here te betoon dat Hy die Gereformeerde Kerke bewaar het en nog steeds bewaar en versorg.

Vrywillige kollektes Thusofonds (2) Om die emeriti uit die voormalige Sinode Middellande en Klassis Capricorn te help versorg. Bystandsfonds vir Diakonie, Kerkorde, artikel 25 (1) Om predikante wat uit die bediening is (of afgesette predikante) en in nood verkeer te help.

TSP Publikasiefonds (1) Om die publikasie van akademiese boeke vir die opleiding van teologiese studente en vir die bekendstelling van die Gereformeerde leer plaaslik en in die buiteland te steun. Sentrum vir Kerkgroei [SBTB] (1) Om ‘n sentrum vir bedieningstoerusting en begeleiding [vir predikante en ouderlinge] onder die toesig van die Kuratore en in samewerking met Fakulteit Teologie te vestig.

Wie samel die kollektes in? Dit vorm deel van die amp van die diakens. Lees die formulier van die bevestiging van diakens.

Hoe gaan ek weet watter kollekte Sondae ingesamel word? Dit word aanbeveel dat die doel van die kollekte elke Sondag volledig afgekondig word. Kollektes wat op ‘n bepaalde Sondag of vir ‘n spesifieke doel opgeneem gaan word, reeds die vorige Sondag afgekondig word en/of in die gemeente se nuusbrief gepubliseer word.

Wat gebeur met die kollekte nadat dit ingesamel is? Alle verpligte en vrywillige kollektes word na dit ingesamel is deur die diakens getel en daarna aan die Administratiewe Buro in Potchefstroom oorbetaal. Die gereelde oorbetaling van die kollektes verseker dat die onderskeie fondse waarvoor gekollekteer word baat vind by die tydige inbetaling deur gemeentes.