BESLOTE KORPORASIES ONR314.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
VAKBONDE TERME.
Advertisements

Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Eenheid 6 Pacta de Contrahendo
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Is jy regtig ‘n senior?.
Beslote Korporasies ONR 314.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
Entrepreneurskap Graad 8
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 6.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
Arbeidsreg – ARR224 Lesing 2
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Besigheidstudies – Graad 12
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
WUFFDA Agtergrond WUFFDA benodig die MicroSoft Excel sigblad program waarvan die “Solver” funksie geinstalleer is. ‘n Basiese kennis van sigblaaie.
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Kenmerk: Offervaardigheid
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Besigheidstudies Graad 10.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Besigheidstudies Graad 11.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Webregistrasie.
Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is.
Is jy amper‘n senior?.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Die Pesaglam.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Universiteit van Pretoria
BESLOTE KORPORASIES ONR314.
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“Posting” die nuwe lewe?
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Rom.1:18-32.
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Beslote Korporasies ONR 314.
Transcript van de presentatie:

BESLOTE KORPORASIES ONR314

Agtergrond Wet op Beslote Korporasies 69 van 1984 BK op 1 Jan 1985 deur Wet op BKs in die lewe geroep Bekend as “kleinsakekorporasie” BK’s voldoen aan die redelike behoeftes van die tipiese kleinsakeman

Oogmerke v BK Eenvoudiger, goedkoper en buigsame ondernemingsvorm Afsonderlike regspersoonlikheid Een van die bekendste ondernemingsvorms Groot aantal BK’s geregistreer

Year Close Corporations Public Companies Private Companies Non Profit (Section 21) Limited by Guarantee External Companies 2000 77000 304 29595 987 2 127 2001 86396 269 27572 1353 3 132 2002 107307 252 29580 1652 139 2003 110721 29330 1931 141 2004 128750 211 33754 1760 144 2005 186078 333 41213 2214 1 2006 228304 270 36152 2113 149 2007 225065 281 32745 174 2008 264571 190 26562 2098 154 2009 231146 136 21935 2166 131 2010 177085 98 22571 1901 142 2011 11407 2167 200 12

Redes vir ‘nuwe’ Regsvorm Mpye-reg word al hoe meer ingewikkeld Mpy-wet word ontoepaslik vir behoeftes van bona fide klein onderneming Soek regsvorm met regspersoonlikheid sonder om te onderwerp aan vereistes v Mpye-reg Eenvoudiger, goedkoper regsvorm Addisionele regsvorm

Onderskeidende kenmerke Lede MOET natuurlike persone wees! Regsvereistes en omgewing eenvoudiger as Mpy-wet Bv BK-Wet = 83 artikels v Mpy-wet =225 artikels en 5 Bylaes BK= regspersoon geskeie van lede, ewigdurende voortbestaan Lede beskik oor beperkte aanspreeklikheid tov BK skulde

… Onderskeidende kenmerke Beskik oor bevoegdhede van natuurlike persoon vir sover deur regspersoon uitgeoef kan word Minimum Formaliteite Enkel persoon kan BK vorm en hoef nie noodwendig winsbejag te wees Geen aandele/ aandelekapitaal nie

… Onderskeidende kenmerke Geen streng kapitaalhandhawingsreëls nie= moet net solvent + likied bly – kan bystand vir aankoop van lede belang verleen Vryheid om interne verhoudinge + bestuur v BK te reël Lede het gelyke seggenskap in bestuur, geen direkteure

… Onderskeidende kenmerke Wet gedekriminaliseer = lede word persoonlik aanspreeklik gehou as Wet oortree of belange van skuldeisers in gevaar stel Kodifikasie van gemeenregtelike vertrouens- en sorgsaamheidsverpligtinge Minder omvangryke rekeningkundige en openbaarmakingsverpligtinge

BK v Venootskap BK 1 -10 lede Slegs natuurlike persone= lede Regspersoon Ewigdurende voortbestaan Lede vertrouensverhouding teenoor BK Word as entiteit belas Vennootskap 2- 20 lede Regspersone mag lede wees Nie regspersoon nie= vennote aansprklk Verandering in lede=vennootskap ontbind Vennote vertrouensverhouding teenooroor mekaar Elke vennoot word afsonderlik belas

BK v Bedryfstrust SELFSTUDIE

Voordele van ‘n BK Eenvoud van Bestuur = geen direksie slegs lede Eenvoudige (informele) besluitnemingstruktuur BK kan met min formaliteite ledebelang bekom en selfs fin bystand verleen aan lid Hoef nie gereeld opgawes in te dien nie BK mag aandele in ‘n Mpy hê, maar nie anders om nie

Nadele van ‘n BK Elke lid is verteenwoordiger van die BK en kan namens BK verpligtinge aangaan, SONDER medewete van ander lede Gebrek aan formaliteite vergemaklik bedrog Ledetal tot 10 beperk – fin vermoë en omvang van die korporasie word verontagsaam

BK’s en die Maatskappywet 2008 Geen nuwe BK’s na inwerkingtreding van die Wet Bestaande BK’s kan ter enige tyd omgeskakel word in ‘n mpy onder die nuwe Wet Die wet maak sekere wysigings tot die BK-wet bv: ondernemingsredding, jaarlikse finansiele state en oudit.

Oprigting en Omskepping BK verkry regspersoonlikheid en korporatiewe status As ‘n BK tot stand gebring word bly dit voortbestaan totdat gederegistreer/ ontbind word Oprigting – regulasies tov die indiening van sekere dokumente is gepubliseer

Vereistes vir Registrasie Nie van toepassing

BK Samestellende Dok’e Samestellende dokumente bestaan uit die volgende: Stigtingsverklaring en Samewerkingsooreenkoms (opsioneel)

Stigtingsverklaring Verstrek info oor die BK Indien enige verandering of toevoeging daartoe gemaak word moet ‘n gewysigde stigtingsverklaring (CK2) by die Registrateur ingedien word

Samewerkingsooreenkoms reël interne aangeleenthede (nie strydig met Wet) Soos aandeelhouersooreenkoms v Mpy SWO moet deur of namens elke lid onderteken word(hou by geregistreerde kantoor) Insae= slegs lede

CK 1 of Stigtingsverklaring Brondokument Sit korporatiewe struktuur uiteen Moet deur al die lede of gevolmagtigdes onderteken word wat by registrasie lede gaan wees Moet afskrif van sv en bewys van registrasie hou by geregistreerde kantoor Insae= enige persoon

Inhoud van CK1 Volle naam v BK Hoofbesigheid wat BK gaan bedryf Datum van einde van boekjaar Posadres Naam en Posadres van BK se Rek. Beampte + skriftelike toestemming Volle name,ID nommers en woon- en posadres v elke lid vd BK Grootte in % van elke lid se belang Bydrae v elke lid aan BK

Naam van BK Naam: beginpunt v registrasie is kies naam wat wenslik is vir Registrateur. Mag nie ooreenstem met name van ander besighede nie en moet “aanvaarbaar” wees Naamsverandering: Selfstudie! Hoe om te werk te gaan om naam te verander? Wat is gevolge? Paragraaf 26.14-17

Voorskrifte oor Naam Die afkorting BK moet by die naam gevoeg word(of ekwivalent in amptlike taal bv CC) Volle geregistreerde naam + registrasienommer (leesbaar) moet: Aan buitekant v geregistreerde kantoor en elke ander kantoor vertoon word In alle kennisgewings en publikasies vd BK wees insluitend tjeks, briewe, fakture en kwitansies

Die uitreiking van kennisgewing of publikasie sonder die melding van die BK naam of registrasienommer stel die lid of enige ander persoon: Skuldig aan misdryf Aanspreeklik teenoor die houer vd tjek ens.

Wysiging van CK1 Art 15 van die Wet bepaal dat enige verandering in stigtingsverklaring bwv indiening by die Registrateur van gewysigde stigtingsverklaring (CK2) Lees

Omskeppings Aangesien nuwe wet ‘n einde bring aan die BK behandel ons nie omskepping van ‘n Mpy na ‘n BK nie MAAR Die omskepping van BK na Mpy en die uitwerking daarvan

BK na Mpy Los par.26.25 Kennisgewing van omskepping moet ingedien word Bevat die volgende: Skriftelike verklaring van goedkeuring (75% van houers van ledebelange) ‘n AVO soos die Maatskappywet van 2008 vereis Voorgeskrewe indieningsgeld

BK na Mpy (vervolg) Elke lid = aandeelhouer Aandele gehou hoef nie in verhouding te wees met ledebelang nie Regspersoon voor omskepping bly voortbestaan maar in vorm van ‘n mpy Alle bates, laste, regte en verpligtinge gaan oor aan mpy Regsaksies word voortgesit deur/ teen nuwe mpy Aanspreeklikheid van ‘n skuld bly voort- bestaan

Dros v Telefon