Preek Jesaja 53:6.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Jesaja 52:13-53:12 PowerPoint agtergrond
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Welkom! Psalm 89.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Algemene Sinode Dagwyding
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Voorstelling 2013.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Bekering.
DIE LIEFDE.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Die Heiliges Word Oorwin
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Preek Jesaja 53:6

Jes 52:13-53:12 13 My dienaar sal voorspoedig wees. Hy sal hoog in aansien wees, hy sal baie eer ontvang. 14 Baie mense was ontsteld oor hom, hy was so misvormd dat hy nie meer soos 'n mens gelyk het nie, nie meer die voorkoms van 'n mens gehad het nie. 15 Maar hy gaan baie nasies laat opspring van verbasing. Konings sal sprakeloos wees oor hom,want hulle sal iets sien wat nie aan hulle vertel is nie,hulle sal iets te wete komwat hulle nog nooit gehoor het nie.

Jes 52:13-53:12 vervolg 1 Wie sal ons glo as ons hiervan vertel? Wie sal die mag van die Here hierin kan raaksien? 2 Die dienaar was soos 'n loot wat voor die Here uitspruit, soos 'n plant wat wortel skiet in droë grond. Hy het nie skoonheid of prag gehad dat ons na hom sou kyk nie, nie die voorkoms dat ons van hom sou hou nie. 3 Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie. 4 Tog het hy óns lyding op hom geneem, óns smarte het hy gedra. Maar ons het hom beskou as een wat gestraf word, wat deur God geslaan en gepynig word. 5 Oor óns oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sý wonde het daar vir ons genesing gekom.

Teksvers 6 Ons het almal gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop, maar die Here het ons almal se sonde op hom laat afkom.

Jes 52:13-53:12 vervolg Hy is mishandel, maar hy het geduldig gebly, hy het nie gekla nie. Soos 'n lam wat na die slagplek toe gelei word en soos 'n skaap wat stil is as hy geskeer word, het hy nie gekla nie. Terwyl hy gely het en gestraf is, is hy weggeneem, en wie van sy mense het dit ter harte geneem dat hy afgesny is uit die land van die lewendes? Hy is gestraf oor die sonde van my volk. 9 Hy het 'n graf gekry by goddeloses, hy was by n ryke in sy dood al het hy geen misdaad gepleeg nie en al was hy nooit vals nie. Dit was die wil van die Here om hom te verbrysel, om hom die pyn te laat ly. As hy sy lewe as skuldoffer gee, sal hy 'n nageslag hê en nog lank lewe, deur hom sal die wil van die Here sy doel bereik. Ná sy bitter lyding sal hy weer die lig sien en hy sal die Here ken. My dienaar, die regverdige, sal baie mense regverdig maak: hy sal die straf vir hulle sonde dra. 12 Daarom gee Ek hom 'n ereplek onder die grotes. Hy sal saam met magtiges die oorwinning vier omdat hy hom in die dood oorgegee het en as misdadiger beskou is, omdat hy die sondes van baie op hom geneem het en vir oortreders gebid het.

Jesaja Interessanthede Jesaja soos hofsaak – Jes 1:18 66 hoofstukke – 39 eerste deel (Jes 1-39) 27 tweede deel (Jes 40-66) Jes 53 = presies middelste hoofstuk van 2e deel! = 10x aangehaal in NT ivm Christus Jesaja is dus by uitstek ‘n profesie oor Christus! Christus se lyding is die ontknoping van die hele boek/hofsaak

4 Knegliedere: “Die Dienaar van die HERE” 1. Jes 40:1-9 Roeping en Aanvaarding 2. Jes 49:1-6 Inhoud van die roeping 3. Je 50:4-9 Lyde van die roeping 4. Jes 52:13-53:12 Diepte- en hoogtepunt

Vierde Kneglied Vyf strofes 52:13-15 - Sy verheerliking sal almal verbaas 53:1-3 - Sy verwerping deur die mense 53:4-6 - Dieptepunt van sy lyde! 53:7-9 - Verwerping tot die dood toe 53:10-12 - Verheerliking van die Kneg!

Om-armde struktuur Verheerliking a Verwerping b Diepe lyde in ons plek c --- → teks