NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My siel, Pa Marie van Rensburg
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Woordsoortonderskeiding
KONTAK Antwoordgids.
Wat my ma my geleer het.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Gedagtes rondom die nagmaal
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
moenie die smiley vergeet nie
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
VAT DIT OF LOS DIT
Joh. 14: :
Wie’s Hy? Adam Small.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Voorstelling 2013.
Ons Wonderlike Skepper
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bekering.
Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Rom.1:18-32.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Hartlik welkom in die Erediens!
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE VORM TE SKRYF.

BASIESE Reël: Jy moet ten minste TWEE nie’s in jou sin hê. Die EERSTE nie kom direk na die WERKWOORD en die LAASTE nie aan die einde van die sin.

Indien dit ‘n VRAAG is Indien dit ‘n VRAAG is, sal jy 3 negatiewe hê as jy die vraag in die ontkenning beantwoord nl. Nee – as antwoord op die vraag gevolg deur die ander twee nie’s soos in ‘n gewone sin. Bv: Is jy moeg? Nee, ek is nie moeg nie.

Woorde wat verander Indien ons die sin in die negatief skryf verander sekere woorde en vervang die eerste nie. Hulle is : al/ alreeds nog nie al ooit nog nooit alles/iets niks iemand niemand almal niemand al iemand nog niemand nog nie meer nog iets niks meer Enige geen êrens nêrens of of nog nog nog alles niks meer

Voorbeelde: Die seun het alreeds die boek gelees. Die seun het nog nie die boek gelees nie. Iemand het in die saal gespeel. Niemand het in die saal gespeel nie. Het jy nog idees? Nee, ek het nie meer idees nie.

BEVEL in die NEGATIEF Skryf die brief dadelik! Moenie die brief dadelik skryf nie! Gee asseblief vir die man kos! Moet asseblief nie vir die man kos gee nie!

UITSONDERINGS As daar nie ‘n voorwerp of adjektief in die sin is nie en die sin eindig op ‘n werkwoord, is daar net EEN nie. Bv: Ek sien. – Nee, ek sien nie.

NEGATIEF E Cronje Hoërskool Kampsbaai 17/4/2013